ADAM - Vergifnis
Вставка
- Опубліковано 5 лют 2025
- • Download & Stream: ADAM.lnk.to/Ho...
• Director/Editor: Jacques “Jay” Loots @ Fathom Media
• Facebook: www.facebook.c...
• Twitter: / adamgroep
Music video by ADAM performing Vergifnis. (C) 2016 Luisternet Musiek/Universal Music
#ADAM #Vergifnis #Vevo
7 Jaar later en die liedjie is nogsteeds amazing❤😢
Ek en my meisie luister die liedjie gereeld omdat verhoudings so baie uitdagings het en mens keer op keer rusie het! Uitsonderlik mooi!
my husband has been teaching himself Afrikaans and gladly can speak enough to understand....he loves ADAM both pre and post Joe Foster....oh wait Afrikaans music in general, we're in Australia.
Let me guess you married him for citizenship. White South Africans love moving to Australia and New Zealand because those White immigrants think Australia and Nz is theirs
Ek kan nie genoeg van die song kry nie. ADAM julle is amazing en die emosie wat jul in die song in gesit het raak n mens se hart. Mens voel jul karakters in die song se pyn. amazing....
Ek love di liedjie ,luister hom 10 keer n dag . love jule musiek . Hou so aan mwah !!
Sjoe dis so diep en die woorde is so waar. Dol oor hierdie liedjie. Luister dit oor en oor!! Uitstekend ouens. Mal oor julle musiek! Lekker om ja julle te luister in Abu Dhabi.
elke keer as ek die song luister huil ek ek dink julle het baie mense se harte geraak met die song
So true really
Amazing 🎉❤❤❤❤❤😢
Beste Afrikaanse liedjie vir 2017!!! Dis verseker!!
LOVE DIT!!!! Well done ouens ☺
I kept hearing this song on Jacaranda FM via the internet back in December 2016 but haven't been able to find a legal copy to purchase. Looking forward to this song and video being available in North America at some point.
Yes, it's very frustrating...because of rights etc. this song will probably not be available in North America. Sorry for that. Hopefully you can get it (and the album) here in South Africa when you come visit again.
That sounds like a plan, Hugo. Baie dankie!
By the way, I should add that I think the song is beautifully sung and performed and the video gorgeous to watch. Congratulations!
MrMagyarPosta maybe we can help each other. There are some music that I want that I can't get here, maybe we can post what we want to each other. Let me know if you keen to explore that option. Regards Andre
wow!!! een van die bestes wat ek nog gehoor het!!! love dit❤💟
Ek love die song. Dit is Awesome eke luister hierdie liedjie 10 keer n dag. Dis Awe. Well done ouens
Bitter mooi liedtjie
Hierdie song gaan sorg vir julle volgende SAMA !!! Uitstekende verwerking, uitvoering en video. Ek wonder altyd wat deur die liedjieskrywers se gedagtes dwaal as sulke opregte emosies eindig in luistertreffers want die song bly heeldag in jou kop.. well done Adam!! Puik, puik, puik. Weet nie hoe gaan julle op die ene verbeter nie....
Leon Moolman Sjoe, Leon. Baie dankie vir die ongelooflike boodskap. Dit maak dit die moeite werd as mense die moeite/hart/emosie sien wat in een van jou songs in gaan :)
Beautifull song
LOVE LOVE LOVE hierdie song!!!!! Well done! My new favorite!
Sit groot asseblief die lirieke by, ek like dit om saam te sing
love it !! my favourite Afrikaanse liedji
Rerig n goeie liedtjie ek luister dit oor en oor en as ek iewers is sing ek dit ek kry dit nie uit my kop uit nie ADAM julle is rerig amazing
Dis nou n mooi liedjie
BLIKSEM!!! Dis BEAUTIFUL!!!!!!!!!
This is awesome. In good taste!
Uitstekende liedjie, `n treffer van formaat!
Awesome song....love dit
awesome song
Best song die!!!
Very cool song
Regtig 'n awesome song!
Lovviitt !!!!
Wow, dis baie powerfull!!! Welgedaan Adam!
heart touching lyrics...lieflik ouens gn so voort
Uuuiikk
Mkllll
Julle sal laat mense sien wat ware liefde is met die song !!! Al die cheaters da buite Moet die song luister dat hulle gewete hulle Kan opvreet !!! Great song jul .
Amazing. Love die song.
Absoluut fantasties!!!
love dit! ✌💟👌
So mooi lied
Dhai song lat myy kop spin..
Baie goeie liedjie!!
top gehalte lietjie en piuk video
Fantastiese diep lied! ! Vergifnis maak innerlik heel!! Moet nooit ophou sing nie. .....julle is geseend met sulke goeie stemme! !
Linda Oberholzer baie dankie Linda!
@@ADAMgroup ek love die song
my favorite op die oomblik! Mal daaroor! great job you guys!
Love julle musiek. Hou so aan
Hou so aan dit is pragtig WOW#####LOVE
dis cool en soo flippen mooi☺☺
Dii song!!Cool
flippen mooi 😘
Wow this is really awesome! I'm from The Netherlands so I can understand some words but not all xD
After a while you would notice that you understand more and more Afrikaans. For us (the dutch) it isn't too difficult to learn Afrikaans
Ik ken het klein bietje Hollans. Zo leuke taal!
New Negritude, we moeten als Nederlanders en Afrikaanse mensen meer samen doen. Elkaars talen leren is niet zo moeilijk. Voor een Nederlander is het 'baie makkelyk'' om Afrikaans te leren en voor en Afrikaans sprekende is Nederlands ook de taal die in spreekvorm ook niet moeilijk is. Samen zijn we sterker denk ik.
#AWESOME SONG
ADAM!!
Julle is awesome ek love julle!! Awesome liedjie! Julle het die mooiste stemme en skryf die beste songs!
Julle so mooi e love die song
Goeie werk kerels... #Namibia #biltongfees om die draai...
Love die song dis een van my gunsteling😙😙😙😙
Wow !!!!!
Baie goeie video julle, hou so aan!
Die song is rerig amazing ❤️💯julle beskryf my gevoelens 100% en danki daarvoor💪❤️
Mooi song - wie is die meisie met die perfekte gesig?
PUIK!!
GREAT SONG !!!!*
Baie goed !
dit regtig goed gedoen julle kan maar julle moet nog sulke songs maak julle het Perty mense se harte geraak 🎶
Could someone please help me with lyrics in English sounds beautiful ❤️
Jinne, ek kan mos heeldag na julle luister. Veral Dr Terius 😂 diepte !
Spyt...vergifnis...moeilik....moontlik
Mal oor die song...#julrock
Ek is mall or die movie
Love die en love julle
#MyGunsteling