22 Minute met - Reinhard Moors praat met prof Daniël Louw

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • In die volgende in sy reeks gesprekke met bekende Stellenbossers, gesels Reinhard Moors, lewenstylafrigter, met ‘n mentor van hom, prof Daniël Louw, voormalige lektor in filosofie en teologie aan die Universiteit van Stellenbosch.
    Dinge wat jy dalk nie van prof Louw geweet het nie, is dat hy sy eerste jaar met geld van sy werk as assistent in die drankwinkel op Stellenbosch gefinansier het. Hy praat ook oor sy PhD in filosofie wat hy in Duitsland onder ‘n Neo-Marxistiese professor voltooi het.
    Luister ook hoe die Heilige Gees ‘n stokkie voor die Broederbond se planne gesteek het met prof Louw (die “dark horse”) se aanstelling by die kweekskool. Verder gesels hulle oor Victor Frankl en wat ‘n mens se siel is en die rol daarvan in jou lewe.

КОМЕНТАРІ •