Sielskos en kennis ontvang. Baie dankie! Sien baie uit na elke sel groep bediening en vir my gaan dit elke keer te vinnig verby....Bybelstudie is baie welkom. Luister vanuit Swakopmund. Seënwense vir julle.
Het Lukas 12 geniet n.eers nie sin gemaak nie en na verduideliking van Pastoor het dit sin gemaak. Baie dankie. My bybel het al stof opgegaar, het die baie geniet.
Wanneer ons heiligmaking preek het ons die diepe wete dat die HG daai waarheid sal vat om ons te oortuig van sonde en oordeel. Mag ons nie meer ore streel nie want die tyd is op hande om ons Koning te ontmoed.
Baie dankie pastoor Des.🎉🎉
Dankie.Pastoor.ek.alles.was.vir.my baie.leer.saam.dankie.
Dankie Pastoor baie geleer🙏🙏
Dankie.Pastoor.dit.was.alles.leer.saam.Dankie.Pastoor
Hierdie brood is so nodig vir ons mense vandag, Dankie vir pastoor se gehoorsaamheid om die Waarheid te bedien.
Baie dankie Pastoor ek leer baie
Past Des wow wat n bybelstudie. Amen En Amen. Ja Ja verseker het ek dit ondervind. MARIA
Dankie Pastoor, soveel openbarings😢
Sielskos en kennis ontvang. Baie dankie! Sien baie uit na elke sel groep bediening en vir my gaan dit elke keer te vinnig verby....Bybelstudie is baie welkom. Luister vanuit Swakopmund. Seënwense vir julle.
Dankie Pastoor, die sel is definitief n eye opener.
Goeie naand Pastoor Des 🙏🙌 en Channie en gesin 💗
Hi Past.
Luister vn Oodshoorn.
Dankie vir die waarde volle boodskappe.
🙋♀️
Goeie more, my spesiale tydjie met die cellgroep is nou. Koffie,koekies en die Woord. Dankie
Dankie Pastoor ek leer baie
Dankie pastoor alles was leer saam
Baie leersaam dankie pastoor.
🎉🎉🎉
Ek het baie in geneem, ek leer 🙏🙌
Ek is so bly elke week soveel siels kos. Amen
Halleluja.
Dankie. Soveel dinge meer duidelik vir my.
Amen
Alles was baie belangrik, ek dien die Skepper 🙏🙌❤️
Dankie Pastoor
Dankie vir vanaand se selgroep
Naand Pastoor Des uit Namibia 🇳🇦
Amen pastor van Durban
Amen.Vrugbare grond.
Love dit!!!
Halleluja.Wat n vers.
Danki pastoor!
Alle dankie.
Ek is so dankbaar vir di leer van di woord
Naand Pastoor en famlie
Baie genade wat ons ontvang.
Naand Pastoor Des en Chanie.
Amen Susan van Langebaan👑
Naand pastr familie uit Namibia Rehoboth waardeer julle. Peter van Rensburg en gesin
Psalm 51.
Het Lukas 12 geniet n.eers nie sin gemaak nie en na verduideliking van Pastoor het dit sin gemaak. Baie dankie. My bybel het al stof opgegaar, het die baie geniet.
Ek.het..Pastoor
Naand Pastoor Des
Wanneer ons heiligmaking preek het ons die diepe wete dat die HG daai waarheid sal vat om ons te oortuig van sonde en oordeel. Mag ons nie meer ore streel nie want die tyd is op hande om ons Koning te ontmoed.
Ons hier hier
Gee Pastoor
Leer lekker Pastoor
Naand pastoor en famielie
Ek.het.Pastoor.
Hi pastoor petro uit Aberdeen
Vol verwagting!! ❤❤
Sjoe, ja Pastoor
EK Pastoor.Des.Hanelie.
Dis moeilik en ernstig. Nooit so daaraan gedink nie
Ek ook❤
Naand Pastoor Jenny
Val opsetlik ook onder moedswillige sonde?
Leer so baie elke week.
Baie antwoorde gekry op baie vrae wat ek nie geweet het nie..baie dankiePastoor
Goeie naand Pastoor des van Bloemfontein
Hi pastoor.Groete.
Verdeeldheid.
Dan bid ons vir daai persoon
Naand almal
Ek het dit al ondervind in my lewe
Naand pastoor
Bly in gebed vir die persone.
Dis so waar God se woord is duidelik
Elke liewe aspek!
Ek ondervind dit past en baie baie hartseer.
Wees geseend pastoor, plus Channie en kinders.
Dader van die waarheid
Alles
Naand pastoor aldie pad van Ireland
Tans.
Lukas 12:51-53 gaan deur dit.
PS 51 die meeste
Ja verseker, besig om rook demoon te veg. Het hulp nodig.😢
Ek. Gaan tans deur dit
EER DIE SKEPER ONGEAG WAT
O.ja.ek.😅leer.baie.ďankie😅Pastoor.
Alle sonde.n Keuse moet maak.
Soos die vers van die loon werkers wat selfde betaal is. Die van vroeg gewerk en die wat laat in die dag begin werk het
Bly tot aan einde.
Jy eer die Here, maar gee nie op op iemand nie
Married branders
Gaan tans daardeur.
Hou by.
Verseker,was 26 Jaar getroud met iemand wat nie die Here wou dien Nie,😥
Ek ook
Verdeeldheid: Verseker.
Hannes en Molly leer
Sal dit nie doen nie.Skepper eerste.
Leer baie vanaand
Ek, Ellarie
Eina
Me
Romeine 12.
Ek het
Baie belangrik.
ek het