In my anper 16 jaar en baie kere vas en bid en intree, in die gaping staan vir ander het ek nog nooit so n uiteensetting gekry van hoe om oorlog te voer nie. Dankie Past. Gaan dit beslis toepas. Dankie dat jy net n mense mens is wat ons leer soos Jesus mense geleer het.
Baie dankie pastoor Desmond. So bly dat ek ook jou nou volg. Ek kan nie wag om na nog iets te luister nie. Die werklikse preke so ook die Sel Groepe volg ek. Help my baie met beleidenis. Ek stuur aan na my vriende en familie. Dis so belangrik om hierdie Kennis en Wysheid te leer ken VERNAAM my leer om te BID. JESUS CHRISTUS SEËN JOU EN VROUTJIE wat jou so bystaan. DANKIE Rina Duvenage van ALBERTON Gauteng
Pastoor dit was n amazing sel groep, ek het onsaglik baie geleer, so vreeslik baieeeeeee dankie vir pastoor wat u vir ons doen, ons so mooi leer, ek dank die Here vir wat pastoor vir ons leer, liefde Annetjie Coetzee
Pastoor Des baie dankie vir hierdie woord.Ek het afvalig geword en die boodskap het my net weer wakker geruk.Al die eer net aan onse Here dat Hy jou lei sodat jy ons kan lei. Mag die Here jou en jou gesin reiklik seen. Ek is linda van Meyerton.
Wil graag weet...waar is daar Skrif dat ons opdrag kry om ons deur kosyne te salf?....al wat ek wel al gelees het is dat die siekes gesalf moet word en die hande opgele moet word en hulle sal gesond word. Baie dankie wees geseend.
More, soms moeilik om in die aande te luister. Doen dit rustig na die nodige huiswerk. Dan kan ek rerig volg en luister. Daar is 'n ongemaike deel wat hierby pas. Maar niemand wil dit aanraak nie. Dis hand aan eie vlees slaan.
Onthou vas het voorskrifte Getroudes moet ooreenkom. Nie met n lang gesig loop nie. Voor jy jou "gawe" na My bring gaan eers na jou broeder/suster en maak reg.
Ek begeer dat iemand my kan sê hoe om deel te word van hierdie LIVE Sel Groep hier op UA-cam of FN en dan om te weet watter dae en watter tye dit op is? Ek is van Bloemfontein. Kan iemand dalk help groot asb? GROETE⚘
Die Skrif se...as jy weet jou broer het iets teen jou...gaan en maak jou saak reg voordat jy jou offer bring... ons moet bely teenoor ons naaste wat ons skade veroorsaak het en ons moet voor JESUS ook bely...want ons het teenoor ons naaste gesondig en teenoor JESUS gesondig...want ons was ongehoorsaam aan die Skrif. As ek bv van jou gesteel het moet ek my saak met jou reg maak en die gesteelde goed terug gee en dan moet ek jou om vergifnes vra en saam jou bid..dan moet ek voor JESUS ook bely want ek het teenoor SY WOORD gesondig...HYT gese..jy mag nie steel nie....
In my anper 16 jaar en baie kere vas en bid en intree, in die gaping staan vir ander het ek nog nooit so n uiteensetting gekry van hoe om oorlog te voer nie. Dankie Past. Gaan dit beslis toepas. Dankie dat jy net n mense mens is wat ons leer soos Jesus mense geleer het.
Dankie
Ditto
Baie dankie pastoor Desmond. So bly dat ek ook jou nou volg. Ek kan nie wag om na nog iets te luister nie. Die werklikse preke so ook die Sel Groepe volg ek. Help my baie met beleidenis. Ek stuur aan na my vriende en familie. Dis so belangrik om hierdie Kennis en Wysheid te leer ken VERNAAM my leer om te BID. JESUS CHRISTUS SEËN JOU EN VROUTJIE wat jou so bystaan. DANKIE Rina Duvenage van ALBERTON Gauteng
Dankie Pastoor.. Ek kyk dit die volgende dag. Baie dankie
Kon nou eers na selgroep luister, dankie Pastoor Des vir die stap vir stap leiding hoe en wat om te doen 🙏🏻
Pastoor dit was n amazing sel groep, ek het onsaglik baie geleer, so vreeslik baieeeeeee dankie vir pastoor wat u vir ons doen, ons so mooi leer, ek dank die Here vir wat pastoor vir ons leer, liefde Annetjie Coetzee
Dankie Pastoor Des! Amen! Ek!
Dankie Des, jy is awesome in wat jy vir ons almal doen en beteken, ek spreek die Here se seëninge oor jou bediening en jou familie❤❤❤
Ons geniet dit baie Pastoor. Baie baie dankie
Baie dankie Pastoor vir hierdie fantastiese woord
Pastoor Des baie dankie vir hierdie woord.Ek het afvalig geword en die boodskap het my net weer wakker geruk.Al die eer net aan onse Here dat Hy jou lei sodat jy ons kan lei. Mag die Here jou en jou gesin reiklik seen. Ek is linda van Meyerton.
Dankie Pastoor Des Ek gaan dit nou doen.Dankie Dat ek Kan groei in hierdie .
Baie dankie pastoor🙏
Amen!!
Dankie pastoor. Ons weet dat GEBED KEN GEEN AFSTAND.
Amen 🙏
Dankie Pastoor Des.🇳🇦🙏
Baie dankie Pastoor Des, ek leer so baie by u.
Hi Past.
Luister vn Oodshoorn
Dankie vir die waarde volle boodskappe. 🙋♀️🙏
Dankie Pastoor kon nie wag vir Vannaand nie. Mag God u seen.
dankie Pastoor baie geleer die laasste paar sel groep
Wil graag weet...waar is daar Skrif dat ons opdrag kry om ons deur kosyne te salf?....al wat ek wel al gelees het is dat die siekes gesalf moet word en die hande opgele moet word en hulle sal gesond word.
Baie dankie wees geseend.
Ek ,,,dankie vir die wonderlike boodskap Amen
Het nie woorde nie...hierdie preek gaan my lewe...en my huwelik verander.
Word worship and praying without ceasing
🎉🎉🎉
Dawn.....woord, worship, gebed
Dink boekie was destyds te kry by Bookden in Namibia.Dankie Pastoor Dez baie geleer.
Woord,worship and gebed
Amen
Amen. Praise God. Albei myself en ander. 😮. Hoe kan ek dit weg bid?
Dankie Here Jesus 🙏
Dankie Pastoor ek en Gerrie Leer baie by Pastoor ..
Goeie naand Pastoor 🙏
Pastoor wat is d naam v d boek wat jy geskryf het oor jesebel gees e narsisme. En waar kan ek dit koop
Hallo Pastoor Des. Opgewonde en in Afwagting
Saai asb uit die onderhoud met Radio kansel kon nie luister nie groot asb❤❤❤
Hi pastoor, is voetewas nie ook 'n kragtige wapen nie?
Waar staan dit geskrywe?
Dis awesome. Ek volg nog
Woord gebed en sang
More, soms moeilik om in die aande te luister. Doen dit rustig na die nodige huiswerk. Dan kan ek rerig volg en luister. Daar is 'n ongemaike deel wat hierby pas. Maar niemand wil dit aanraak nie. Dis hand aan eie vlees slaan.
Rom6;1en 2
Yes asb Pastoor
Wooord. Worship
Gebed
Onthou vas het voorskrifte
Getroudes moet ooreenkom.
Nie met n lang gesig loop nie.
Voor jy jou "gawe" na My bring gaan eers na jou broeder/suster en maak reg.
Ek begeer dat iemand my kan sê hoe om deel te word van hierdie LIVE Sel Groep hier op UA-cam of FN en dan om te weet watter dae en watter tye dit op is?
Ek is van Bloemfontein. Kan iemand dalk help groot asb? GROETE⚘
More Woensdae aande 7 uur
Ons het dit so nodig! Die stryd raak hewig...ta Lien Bosman uit ....George.....maar kuier nou in VSA.
Woord, worship, gebed
Goeie naand almal. Annelie v Pretoria mountain view
2 tum 3;16
Die Skrif se...as jy weet jou broer het iets teen jou...gaan en maak jou saak reg voordat jy jou offer bring... ons moet bely teenoor ons naaste wat ons skade veroorsaak het en ons moet voor JESUS ook bely...want ons het teenoor ons naaste gesondig en teenoor JESUS gesondig...want ons was ongehoorsaam aan die Skrif. As ek bv van jou gesteel het moet ek my saak met jou reg maak en die gesteelde goed terug gee en dan moet ek jou om vergifnes vra en saam jou bid..dan moet ek voor JESUS ook bely want ek het teenoor SY WOORD gesondig...HYT gese..jy mag nie steel nie....
Hallo pastoor. 😊😊
Ek volg nog Pastoor. 👑
Ons
Jak 4:7
Die Woord (Swaard)
Worship
Heilige Gees geleide gebed
ja ek luister
EK
2 tim 1;;7
Ons is op
Naand Pastoor.
Yes
Ons volg!!!!!
Goeie naand Pastoor, Ellie van Gordonsbaai
Seldbeheersing en krag vd Here 2 Tim 1:7
Woord
Swaard -God se woord
Worship
Gebed
Woord worship en gebed
Die woord van God
Woord worship gebed
Naand Pastoor
Goeie naand van Rick en Johmine
Bely en laat staan...
My veehouding met God het versterk
Vry wil
Matteus 6 - Vas
Versker en met trane
Salwing
Naand Pastoor Trudy Pretoria
Sy woord
Ek❤
Bybel
Ek.🙌🙌
Ek het Al voorheen gevas en my nader aan God gekom
Ek doe nie salf nie. Ek weet nie genoeg nie en verstaan nie baie v salf nie
Ek luister gereeld
Finansies
Reg
Ja
Ek pastòr😊
Belyding van sonde
Naand padtoor
Belydenis van sonde in jou binnekamer
Mat6:33
Ek is opgewonde.😅
Geen Facebook nie.
Woord v God
Worship
Gebed ernstig
Hi pastoor
Ek bid.ek soms. As ek motor bestuur ook.
Nog hier.
Verjaaradag koek, heel eerste
Hello ps des Celesté van welkom