Ek geniet dit so baie om jou sel te luister,dankie Pastoor Des. Mercia van Bloemfontien🙌🏻🙌🏻Jy is God se gesalfde,mens kan hoor en sien hoe Hy deur jou spreek!Al die eer en log aan Hom!!Dankie dat jy so bruikbaar is in Sy hand.
Naand Pastoor Desmond,ek is Janette en woon in Benoni,en het die laaste twee dae na jou boodskappe geluister,en wil net baie dankie sê dat jy die woord so opreg en reguit bedien,wat lewens waarlik verander,so ń woord is so nodig in ons lewens vandag,👏🏻🌸🙏🏻
We are entering His gates with expectation....I'm Stella MacCallum from Three Rivers, you always bring God's Word so boldly, thank you for your obedience to our Lord God on High.
Dankie Pastoor vir hierdie openbaring uit die Woord. Dit verstom my elke keer hoe kragtig die Woord is en hoe die Heilige Gees my antwoorde en leiding gee en my dan toerus om die Woord te doen . Die feit dat die Here my tafel voorberei het weer ‘n nuwe betekenis gekry. Al die eer kom Hom toe. How great is our God.!! Ek woon al 18 jaar in Noord Ireland en is 73. Ek is so lief vir die Here en ek leer elke dag jets nuut en opwindend in die Woord. Die Here seën jou en jou gesin . Moet nooit ophou om die Saad te saai nie. My Vriendin wat in Jhb bly stuur elke dag vir my die oggend boodkappe en d 40:27 an seën ek weer iemand anders deur dit aan te stuur. Groetnis van ‘n nat en koue Ireland
Ek geniet dit so baie om jou sel te luister,dankie Pastoor Des.
Mercia van Bloemfontien🙌🏻🙌🏻Jy is God se gesalfde,mens kan hoor en sien hoe Hy deur jou spreek!Al die eer en log aan Hom!!Dankie dat jy so bruikbaar is in Sy hand.
Dankie Pastoor jy het so pas vir my laat sien wie sit by my tafel.
Jesus kom dek asb my tafel.
Goeie naand Pastoor Des, ek luister elke dag na jou devo ......
Ek Moet DIT Se 3 keer Na P Des Se selgroep 😢 geluister Dek My tafel ASB Vader Dankie Pastoor Vir die wonderlike Boodskap 😢😢😢😢
Father God, I ask YOU to set my table in Jesus Name, Amen.
Ek het want ek het die Here nodig amen
Vader dek my tafel asseblief in die Naam van Jesus
Vader dek my tafel, in Jesus naam, Amen.
Naand Pastoor Desmond,ek is Janette en woon in Benoni,en het die laaste twee dae na jou boodskappe geluister,en wil net baie dankie sê dat jy die woord so opreg en reguit bedien,wat lewens waarlik verander,so ń woord is so nodig in ons lewens vandag,👏🏻🌸🙏🏻
Vadersdag dek my tafel in die NAAM van jesus
Goeie naand Pastoor,Ina van Roodepoort
Amen ek dien uit. Praat met my ek hoor U praat met my. Dankie Jesus.
Ongeduld
We are entering His gates with expectation....I'm Stella MacCallum from Three Rivers, you always bring God's Word so boldly, thank you for your obedience to our Lord God on High.
Ek sien uit na 'n verwagting! Heilige gees geinspirerende selgroep. Ek bid vir julle!!! Lief julle almal emmers vol!!!🙏🤗🙌❤
Vader dek my tafel asb!!👏🏻🙏🏻
Dankie Pastoor vir hierdie openbaring uit die Woord. Dit verstom my elke keer hoe kragtig die Woord is en hoe die Heilige Gees my antwoorde en leiding gee en my dan toerus om die Woord te doen . Die feit dat die Here my tafel voorberei het weer ‘n nuwe betekenis gekry. Al die eer kom Hom toe. How great is our God.!!
Ek woon al 18 jaar in Noord Ireland en is 73. Ek is so lief vir die Here en ek leer elke dag jets nuut en opwindend in die Woord. Die Here seën jou en jou gesin . Moet nooit ophou om die Saad te saai nie. My Vriendin wat in Jhb bly stuur elke dag vir my die oggend boodkappe en d 40:27 an seën ek weer iemand anders deur dit aan te stuur. Groetnis van ‘n nat en koue Ireland
Dit is so waar Pastoor..n eye opener
😮hallo pastor Des 😢
🙏🙏🙏🙏
Dit is lekker om deel te wees van die sel😊
Amen en AMEN
Amen
Vader dek my tafel asb in Ù naam
Vader dek my tafel ,asseblief.Baie dankie Abba Vader.Ek Loof en Prys U wonderlike Naam.
Amen goeie naand geestelike family. Peter van Rensburg en gesin op Rehoboth in Namibia.
Vader, dek my tafel.
❤
My God
Vader, dek my tafel
Naand Pastoor Dess
Dek my tafel Vader Amen
Minderwaardig oor my self
Deon en Diana uit Namibia
Goeie naand
Ek het verseker vanaand ñ verwagting🙏🙏
Ek het!!
Goeienaand
Ek ls nog by laat my baie dink dankbaar
Hi Pastoor en almal
Dis so powerful bootskap
Lida Visser
Vader dek my tafel
Naandsê Pastoor ek is hier met 'n verwating.
Vader kom dek my tafel. Asb mGody
Ek weet God Gaan My help na die selgroep P Des Ek is hier Met n verwagting 😢
Ek wil Meer hoor Pastoor
Hello pastoor Elize van kroonstad
Dek my tafel asb my God
Woede
Peter van Rensburg Namibia
Ek is hier met n verwagting Pastoor
Hello Pastoor
Here dek my Tafel
Ek luister dankie Here en Diana ook
Ekke
Moedeloosheid
Dek my tafel Here
Naand Pastoor
Fader dek my Tafel
Teleurstelling is aan my tafel as gevolg van dinge wat gebeur het as gevolg van my man wat hy sy werk verloor het 😢
Here help my asb
Ek
FADER dek my Tafel
Amen
Vader dek my tafel
Vader dek my tafel