Almero - 'n Brein met 'n Bloukol (Official music video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 жов 2024
  • Almero - 'n Brein met 'n Bloukol
    Volg ons:
    Almero:
    Instagram: @almero_welgemoed
    Nico
    Instagram: @nicowelgemoed

КОМЕНТАРІ • 24

  • @barneylouw7088
    @barneylouw7088 2 місяці тому +1

    Almero... Jy mag maar... Musiek en woorde wat tot diep in my hartskamers dring.

  • @suzswart
    @suzswart 11 місяців тому +7

    Wêreldklas cast en kunstenaar! 🏆

  • @JuanLinde1997
    @JuanLinde1997 11 місяців тому +4

    Hierdie is wat ek bedoel wanner ek sê ek hou van afrikaanse musiek. Dankie julle.

  • @suzswart
    @suzswart 11 місяців тому +3

    My brein is gebreek!!! Ongelooflik!!! 🤩

  • @TentatiefMusiek
    @TentatiefMusiek 9 місяців тому +2

    Die verdien miljoene views.

  • @kobusob
    @kobusob 11 місяців тому +2

    Skitterend julle! Baie awesome Almero, gaan nog jare na hierdie liedjie luister

  • @gordieranger
    @gordieranger 11 місяців тому +1

    It's Almero like we have never seen him. Love this!

  • @jgdebruin2295
    @jgdebruin2295 11 місяців тому +1

    'n Cinematic Wizard!!!

  • @pietiebeyers5237
    @pietiebeyers5237 11 місяців тому +4

    Wat 'n cast!!! Abby, Austin, die hele lot van julle - Oscar winning, Bok Final winning performances & energy van 'n span legends. Well done. Lekker om hiervan deel te wees ⚡💚⚡💚⚡💚⚡💚

  • @almerowelgemoed4102
    @almerowelgemoed4102 11 місяців тому +3

    Ek dink ek raak babel
    Kan jy verstaan wat ek sê?
    Ek raak net klanke en raaisels
    Bene en blaaie vol seer
    Die verlede se wonde
    Wat weer begin pyn
    Dis net ou fotos in rame
    Van plekke en name wat verdwyn
    Ek dink ek raak weg
    Sal jy my kan uitkrap
    Ek sien net wonde en woorde
    Alles wat ek vashou
    Versmoor
    Koor:
    Moenie weer so na my kyk nie
    Dis nie nodig vir ‘n noodgeval
    Dis niks om oor bekommerd raak
    net ‘n brein met ‘n bloukol
    Boarding gate c13
    Ek probeer om nie te sien
    Voorsorgmaatreels
    Nooduitgang
    Met al my weet
    Bly ek weer bang
    Onthou vergeet
    ‘N leeftyd terug
    bloemfontein
    My kamerlig
    Ek kyk iets mis
    ‘N oorsprongpunt
    Maar ek bly blind
    vir wat ek vind

  • @lenedupreez914
    @lenedupreez914 11 місяців тому +2

    Ek kan regtig vir julle se dat ek so beindruk is met julle musiek en videos. Ek is mal oor die digkuns en dit is iets wat baie na aan my hart is. Daar is net iets in die lirieke wat my altyd nader trek.Ek hoop dat ek eendag die geleentheid sal kry om julle te ontmoet. Dit sal n groot voorreg wees. Ek is opgewonde om te sien wat julle nog alles gaan bereik...
    Lene x

  • @vetseun1
    @vetseun1 11 місяців тому +2

    Dis mooi.

  • @80sfanstudent24
    @80sfanstudent24 11 місяців тому +1

    Uitstekend!!!!!!!!!

  • @gordieranger
    @gordieranger 11 місяців тому +1

    Lirieke, Nico, asseblief!

  • @nicole166431
    @nicole166431 11 місяців тому +2

    LOVE!!

  • @dewaldhoff
    @dewaldhoff 11 місяців тому +2

  • @ditercronje3611
    @ditercronje3611 11 місяців тому +1

    Noice!! 🔥🔥

  • @pieter-janroux6434
    @pieter-janroux6434 7 місяців тому +1

    Wow 😮

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 11 місяців тому +2

    Mense moet kies om te draai na jou musiek toe, want dan sal die titel van die liedjie en die naam van jou nuwe album nooit in hulle wese vassit en hulle besoedel.
    Jou musiek bring alles wat 'n mens voor kan hoop en wens. #Genesing is diep binne.

  • @kristiaanagenbag6451
    @kristiaanagenbag6451 11 місяців тому +1

    So cool julle

  • @seanheyns7516
    @seanheyns7516 11 місяців тому +1

    Lekke abby