Prop - Hasie Hop (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 чер 2024
  • This is the official music video for Hasie Hop by Prop.
    Written by Nico Carstens and Anton de Waal.
    Platemaatskappy Prop_ski
    Produksie:
    - Kreatiewe direksie, vervaardiging en teks deur Prop
    - Kamera werk, mede direksie en redigering deur Quintessential Photo & Video Worx, assistent Mia Wolmarans
    - Produksie bestuur en Akteur bespreekings deur Prop
    vevo.ly/0yh9u6

КОМЕНТАРІ • 29

  • @chrishamburger
    @chrishamburger 13 днів тому +3

    Bakgat Prop! My kindertjies "hasie" die hele plaas vol!!! Jy bewaar brokkies van die ou dae wat op sy beurt die jongetjies vasgryp! Bravo!🎉

    • @PROPlive1
      @PROPlive1  13 днів тому +1

      Ag dis so lekker om te hoor. Lank Hop die Hasies(Afrikaans)🎉🎉🎉

  • @synthwave7
    @synthwave7 7 днів тому +1

    Prop - jy het die mees catchy tunes ooit. Nice man - hou so voort.

  • @danna_val
    @danna_val 17 днів тому +3

    Warra song!

  • @wianvdwesthuizen6574
    @wianvdwesthuizen6574 11 днів тому +1

    👌👌👌👌😉

  • @zyceps
    @zyceps 17 днів тому +3

    Great stuff my maat die video is awesome ❤

  • @raymondvanjaarsveld3502
    @raymondvanjaarsveld3502 17 днів тому +3

    Lekker Hennas a.k.a Cappy

  • @MoniqueLeGrange
    @MoniqueLeGrange 13 днів тому +1

    Prop jy het "geruk" by die Kirkwood Wildsfees die naweek. My dogtertjie was so opgewonde en gelukkig om jou te ontmoet. Ek sien hoe hierdie haar volgende gunsteling is. Wel gedaan. Hierdie herriner my aan ons kinder dae.

  • @ChristiaanRock
    @ChristiaanRock 14 днів тому +1

    lekker man lekker

  • @jeandrepotgieter8563
    @jeandrepotgieter8563 16 днів тому +1

    Altyd goeie musiek

  • @stinkiemeerkat
    @stinkiemeerkat 16 днів тому +1

    Ysterrrrrrrrrrrrrr

  • @TinoPagani
    @TinoPagani 9 днів тому +1

    Lekke song😎. Waars hierdie kuier plek?

    • @PROPlive1
      @PROPlive1  7 днів тому

      Dit was Bossa Silverlakes. Lekker plek

    • @PROPlive1
      @PROPlive1  7 днів тому

      Dankie vir die kompliment

  • @hennasduplessis3820
    @hennasduplessis3820 17 днів тому +2

    warra champ

  • @ulrichvrey9917
    @ulrichvrey9917 17 днів тому +1

    Lekker cappy

  • @jasonwilson4147
    @jasonwilson4147 16 днів тому +1

    Dit was lekker gewees om jou vanaand by Kirkwood te sied 🎉

  • @PhilipKingkoos
    @PhilipKingkoos 17 днів тому +1

    Lekker Hennas😂💪🏻

  • @bigbenparody1638
    @bigbenparody1638 17 днів тому +1

    Great Stuff my vriend!!!😂🎉😅

  • @adeleb3098
    @adeleb3098 5 днів тому

    Daar spring 'n hele string hasie-grappies in my kop! 😂

  • @truetalk123
    @truetalk123 16 днів тому +1

    Hhhhhhasie

  • @stephenblack2953
    @stephenblack2953 17 днів тому +1

    Hennas😂

  • @PieterVanWyk-ff3gz
    @PieterVanWyk-ff3gz 19 годин тому

    Pieter

  • @FishEagle777
    @FishEagle777 16 днів тому +1

    Whatever😂😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @jacquesmeyer9467
    @jacquesmeyer9467 15 днів тому +2

    Hoekom goue afrikaanse treffers vat en dit platvloers maak. Jammerte

    • @CarGuy2905
      @CarGuy2905 15 днів тому

      Weet jy wat is platvloers ek glo nie jy verstaan mooi .as jy platvloers is praat jy n swak manier en het niks tussen jou ore jou kommentaar of dialoog maakgeen sin en is jy n dom stupid persoon jy tree ook so op .die man het net n outydse liedjie bietjie anders gemaak daar is niks common of platvloers daaraan .remember in the eyes of thebeholder dit was jou opinie nie ander se gedagte

    • @chrishamburger
      @chrishamburger 13 днів тому +2

      Jonges luister dit nie... Hierdie weergawe sal geluister word en n brokkie geskiedenis word behou eerder as vergeet. My kindertjies geniet dié gate uit en ek't vir hul El Debbo se weergawe gaan wys... só het Prop sy taak bereik!!!💪🏻💪🏻💪🏻😉

    • @swen1030
      @swen1030 День тому

      Hoekom n poes wees op sosiale media?