Posduif - Laat Val Die Water (Amptelike Musiek Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 жов 2024
  • LAAT VAL DIE WATER (uit die pen van Nick Jordaan en James Boland) is die moderne multikulturele musiekgroep, POSDUIF se derde musiekvideo en spog met dieselfde opbouende boodskap en unieke klank waarvoor die groep bekendheid verwerf het. Dit is ‘n lied van hoop en dra die boodskap oor dat moeilike tye makliker oorkom kan word deur in die toekoms van Suid-Afrika te glo, eerder as om negatiwiteit te help versprei.
    Directed by Kyle White

КОМЕНТАРІ • 16

  • @looiplooi
    @looiplooi 2 місяці тому +1

    Absuluut mal oor julle en veral die liedjie, julle manne mag maar, absoluut vars !

  • @dutchskyrimgamer.youtube2748
    @dutchskyrimgamer.youtube2748 2 роки тому +3

    Ek's verlief op hierdie liedjie. Baie veel groete uit Nederland.

  • @TheWildWondersSA
    @TheWildWondersSA 4 роки тому +8

    Lekker liedjie manne, julle gel goed saam

  • @Corr910
    @Corr910 2 роки тому +2

    Vrek goeie musiek. Het vroeër vandag op die orkes afgekom. Ek stuur 'n posduif vir al my vriende. Knap gedaan manne! Julle gaan groot word! Dis fantastiese Afrikaanse musiek!

  • @Searchforthetruth47
    @Searchforthetruth47 7 місяців тому +1

    Excellent song

  • @demiwyngaard6601
    @demiwyngaard6601 3 роки тому +1

    🖤❤✨✨✨✨
    Much Love From Grabouw ❤🖤

  • @biankabotes698
    @biankabotes698 4 роки тому +3

    Mooiste stem 🙌🙌

  • @ADAMgroup
    @ADAMgroup 4 роки тому +2

    Great song and band!!!!

  • @christoleroux4500
    @christoleroux4500 4 роки тому +3

    Kan nie wag vir die CD nie!

  • @nicollettemehl9396
    @nicollettemehl9396 4 роки тому +1

    I LOVE this song ! :)

  • @mehofmeyr
    @mehofmeyr 4 роки тому +4

    Lekker stem my bra!!

  • @JacquesMostert1
    @JacquesMostert1 Рік тому

    Ek het hom ontmoet by heros such a awesum person

  • @BaasdeBeer
    @BaasdeBeer 7 місяців тому

    Ek is net so dankbaar dat jul nie 'n enkel-negatief laat hang nie. . . 😁

  • @sarinamare4157
    @sarinamare4157 4 роки тому +1

    Lekker liekie

  • @karenjansenvanvuuren9851
    @karenjansenvanvuuren9851 4 роки тому +3

    So mooi stem!!😍

  • @sareljansenvanvuuren1169
    @sareljansenvanvuuren1169 4 роки тому +2

    Leker tune