Orkney Snork Nie 2 is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1993 na afloop van die gelyknamige TV-reeks,

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 жов 2024
  • Orkney Snork Nie 2 is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1993 na afloop van die gelyknamige TV-reeks,
    In die rolprent ontaard 'n onskuldige Myn-kursus in Johannesburg in 'n dekadente orgie wanneer Hendrik en Spike die "jackpot" op Turfontein wen. Hulle vier hulle nuutgevonde rykdom in styl, maar verloor baie meer as wat hulle wen. Swendelaars beroof en bedrieg hulle. Die myn dank hulle af en hulle vrouens verbied hulle om huis toe te kom.

КОМЕНТАРІ •