EINTLIK NOGAL BAIE | Full Version in HD | Afrikaans Film (2016)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 жов 2024
  • Eintlik Nogal Baie (aka Actually Quite A Lot)
    Agtergrond en Opsomming
    Jay is 'n man by 'n kruispad in sy lewe en toe hy Ally ontmoet, word sy lewe vir altyd verander op die mees dramatiese wyse.
    Die film is gebaseer op 'n draaiboek, naamlik Ally, en karakters wat geskep is deur Jarrod de Jong. Met 'n intieme rolverdeling van gesoute akteurs en 'n storie wat gelaai is met 'n goeie balans van romanse, komedie, aksie, spanning en tragedie, oefen Eintlik Nogal Baie 'n dwingende sjarme wat toewyding in ander inspireer.
    © Copyright 2016, M4gic-J Entertainment (Pty) Ltd. All Rights Reserved in association with The National Film & Video Foundation
    A Grey Cloud Production;
    Primary Cast: André Lötter, Marisa Drummond, Zak Hendrikz, Ashmund Martin, Elsabé Daneel, Anton Dekker, Susanne Beyers, Themsi Times and Hein De Vries
    Producer: Jarrod de Jong
    Screenplay: Pieter Oosthuizen & Jarrod de Jong
    Director: Jacques Brand
    Executive Producers: Justin Wiggins, Pieter Oosthuizen,
    Themba A. Sibeko, Christina H. Grobler & Jarrod de Jong
    Line Producer: Leon Laubscher
    Director of Photography: Justus de Jager
    Costume Designer: Anel Kleynhans
    Set Designer: Talia Aviv Hughes
    Sound Designer & Editor: Neels Smit
    Original Score: Mauritz Lotz
    Theme Song: 1925Band
    #amazon #netflix #internationalfilm
  • Розваги

КОМЕНТАРІ •