Ek luister na die beste wat oom Japie gegee het .Oom Nico speel dit perfek. My Pa sal dit beskryf het as die beste. Hy en Oom Nico is nie meer met ons nie. Ek luister van NZ en hoop daar sal nog baie meer van SA kom.
Dankie Hannes en span . Ja, om hierdie een ligvoet te loop moet jy dit doen voor die ou kranke jou begin inhaal . Het hom jare terug geloop met Ma in die geel rok. Jou musiek vat mens baie jare terug na die tyd van jonkwees. Gelukkig is daar nog geen fout met die hoor van beide Ma en myself nie en laat jou musiek ons maar net weer besef hoe geseend ons is( beide in die sewentigs) om nog saam te kan sit en na jou te luister Alle sterkte en mag jy nog baie van hierdie ou strelende Treffers die lig laat sien.Groete - Kobus en Stina.
Van "naspeel" gepraat, toe Nico op n keer n ",oefen-kaset" met een van oom Japie se nommers aan die oom voorgespeel het, was oom Japie se kommentaar: "nou wie speel nou hier, ek of jy?". Ek reken dat dit die grootste komplement was wat oom Japie ooit kwyt geraak het, en dit het verdienstelik vir Nico toegekom.
Ek het darem een aand bietjie gepiek saam die Juniors een aand daar.Wonerlike dae gewees Tinus De Villiers het my huis in Bronkies gekoop en het ook jare terug gaan sag rus Sy Pa en Ma ook klaar Veryrek Tannie Lydia het so mooi geskilder.Haar dogter is hier in Bronkies en gaan nog goed met haar.Wees Geseend Hannes.
Ek sien daarns dat konsertinaspelers wie daartoe geroepe voel, begin om vir Nico te begin naspeel. Ek dink dat Nico in oom Japie se spore kan volg wat "naspeel"-pogings aanbetref.
Kobus ek dink meer musikante begin Japie Laubscher se nommers naspeel. Nico kon dit baie goed regkry en hy het ook pragtige komposisies vir ons nagelaat. Mag sy musiek nog lank voortleef.
@@hannesschoeman Dankie Hannes vir jou terugvoer. Ek stem saam as n leek en baie dankie ook vir wat jy vir die voortbestaan van boermusiek doen en beteken, veral wat jou komposisies in die tradisionele styl aanbetref asook die naspeel van oom Japie se styl - dit val goed op die oor met jou besonderse en eiesoortige styl.
I am 82 years old is that to old fot Bert Botha i just love him.
Ek luister na die beste wat oom Japie gegee het .Oom Nico speel dit perfek. My Pa sal dit beskryf het as die beste. Hy en Oom Nico is nie meer met ons nie. Ek luister van NZ en hoop daar sal nog baie meer van SA kom.
😂😂😂so aa bärige musi,wie mir Bayern sagn,dem land der Berge und seen,und derdiadonischen harmonika, gfg mi
Dankie Hannes en span . Ja, om hierdie een ligvoet te loop moet jy dit doen voor die ou kranke jou begin inhaal . Het hom jare terug geloop met Ma in die geel rok. Jou musiek vat mens baie jare terug na die tyd van jonkwees. Gelukkig is daar nog geen fout met die hoor van beide Ma en myself nie en laat jou musiek ons maar net weer besef hoe geseend ons is( beide in die sewentigs) om nog saam te kan sit en na jou te luister Alle sterkte en mag jy nog baie van hierdie ou strelende Treffers die lig laat sien.Groete - Kobus en Stina.
Mooi verby
Daar sal altyd n plekkie in my hart bly vir Boeremusie Baie dankie
Hallo maat, ek net so lief vir boeremusiek
So lekker vars op die oor ....WOW ~!
Boeremusiek will keep SA alive and fighting. Keep it up hold on to our heritage.
Al om die tafel so op my se eie. Lief julle musiek
Uitstekend! Nes oom Japie se styl.
Wonderlik
O dis mooi...
Geen woorde kan ooit beskryf hoe mooi dit is. Dki Hannes
Die musiek bly maar mooi ek kan elke dag luister dit bly mooi Ria
Wat. Is nou mooier as boere musiek.
Die mooiste musiek ooit. Boeremusiek bo!
Hi daar julle ek dans te lekker sommer alleen wie kan stil sit met sulke pragtige musiek my gunstelinge
Asemrowende uitsig...lekker musiek
DANKIE HANNES EN SY ORKES
Baie mooi manne!!
Japie Louscher se mooi Sonnekus.Die ou speel dan net soos Oom Japie.Seker sy styl..Baie mooi.Slappies Slabert speel ook hom net so mooi.
Nico van Wyk is laasjaar Aug oorlede en het by Oom Japie geleer speel. Hy het Oom Japie se nommers puik nagespeel.
Van "naspeel" gepraat, toe Nico op n keer n ",oefen-kaset" met een van oom Japie se nommers aan die oom voorgespeel het, was oom Japie se kommentaar: "nou wie speel nou hier, ek of jy?". Ek reken dat dit die grootste komplement was wat oom Japie ooit kwyt geraak het, en dit het verdienstelik vir Nico toegekom.
Ja Hannes.Boet Pretorius en Henk Le Roux wat altyd saam my na Akasia toe gegaan het is ook Oorlede 2021.
Ek het darem een aand bietjie gepiek saam die Juniors een aand daar.Wonerlike dae gewees
Tinus De Villiers het my huis in Bronkies gekoop en het ook jare terug gaan sag rus Sy Pa en Ma ook klaar Veryrek Tannie Lydia het so mooi geskilder.Haar dogter is hier in Bronkies en gaan nog goed met haar.Wees Geseend Hannes.
Sielsalig mooi.
Baie mooi, hou ook van die agtergrond.
Hierdie manne mag maar hoor...lekker man lekker😁
Mooier as mooi!! Mag dit nooit uitsterf nie
Die manne ken van.
Te lekker, ouens!!! Baie dankie!!
Naaste aan oom Japie wat daar is
Baie mooi
Very good from Canada!!
Thanks Myrna. Hope you enjoy all our videos
Baie mooi, baie dankie!
Pragtige polka en samespel
More, dis die beste
Aujjjjj sonnnnnekus!!!!
💯😀💖💖💖💖💖👏👏👏👏👏👏👏👏
Kan net Ansie Bam se woorde beaam. Pragtig
Ek wens ek kon vir Nico ontmoet het. As ek verder as die konsertina kyk, sien ek n "diep" mens raak.
This is cool as.
😅😅😅
Kan iemand my sê of Nico van Wyk nog lewe.
Nico is oorlede.
Konsertina Meester
ek stem saam met Kerven Krull
Ek sien daarns dat konsertinaspelers wie daartoe geroepe voel, begin om vir Nico te begin naspeel. Ek dink dat Nico in oom Japie se spore kan volg wat "naspeel"-pogings aanbetref.
Kobus ek dink meer musikante begin Japie Laubscher se nommers naspeel. Nico kon dit baie goed regkry en hy het ook pragtige komposisies vir ons nagelaat. Mag sy musiek nog lank voortleef.
@@hannesschoeman Dankie Hannes vir jou terugvoer. Ek stem saam as n leek en baie dankie ook vir wat jy vir die voortbestaan van boermusiek doen en beteken, veral wat jou komposisies in die tradisionele styl aanbetref asook die naspeel van oom Japie se styl - dit val goed op die oor met jou besonderse en eiesoortige styl.
o
Hannes Schoeman jy mag maar konsertina speel of kitaar
Julle is die beste.Buks Loock
P