Baie dankie pastoor vir geseënde lied! U sing dit met volle passie, oorgawe, uit volle bors & uit diepte van u siel. Ek voel die salwing van die Here in u stem en in die lied! Die Here seën u verder!
@@priscillagroenhartchosenSu7 Is Called AFRIKAANS spoken n Namibia n South Afrika.Same Roots with Dutch spoken in r Country:Suriname,Holland n Belgium. The 1st white Man who came in South Africa (Zuid Africa) in 1652 is 4rom Holland called Jan van Riebeeck.
Afrikaans spoken in Namibia n South Afrika.Almost the same with Dutch(Nederland's) spoken in Belgium , Holland,Suriname n Curacao.The 1st white Man who came 2 South Afrika is 4rom Holland 1652 Called Jan van Riebeeck.
Pastor is my begeertes om uit di noord kaap te km en in u diens te sit..kragtig bedien u di woord gseende is u en fam
Wht a wonderfull soul and a true mouth piece of our Lord and saviour
Dis so pragtig gesing, ek kan heeldag na die pragtige gelofte van ons Heer luister
Amen 🙏 dankie Here is dit nie kostelik nie Prys sy Soete Naam Amen 🙏
Baie dankie pastoor vir geseënde lied! U sing dit met volle passie, oorgawe, uit volle bors & uit diepte van u siel. Ek voel die salwing van die Here in u stem en in die lied! Die Here seën u verder!
❤🙏🙏🙏🙏🙏 Amen
Ai Pastoor ons geniet u dienste op hierdie kanaal. Dankie!! 🙌🙌🙌
awesome GOD het U GESEEN As Dit mensies Nie aanraak Nie Dan weet Ek Nie
Dankie U vir U Groot genade ons bid U seen op elke Sanger af ..arbeid tot die Meester kom Emmanuel
My keep on going song dankie Apostle u is my rolmodel
So geseend. Beyond.!
2021 Jesus leef... Neem Hom aan. 🙏🏽🙏🏽🙏🏽
I love the singing, touches my heart strings. 💛💚💜💙💖🌹❤️👫😘
Amen, u is gesalf, pastoor, hou so aan, die Here, seen
I love that music amen 🙏
Amen 🙌🙇
Amen🙏🙏🙏🙏🙏
Net trane I've needed this praise God
❤❤❤❤❤❤❤❤
Altyd n traan in my pog as ek hierdi Lied hoor Dankie Jesus
Pragtig. Elke lied is geestes gevul. God seen julle en beskerm julle.
Baie dankie. U is diep geroep. Mag liewe Jesus U nog meer wysheid gee. Die lied is onder die salwing. Dankie Pastor
Hey baie danki pastoor Kevin die Here gaan u seën Amen Sr Bernadine
wat n seen!! Mag Jesus julle vashou in elke storm, elke toets ,. Julle sang is Heilige Gees gevuld, prys Sy Naam
Amen ps wonderlike geseende lied
Past. God bless you and your congregation. Just so beautiful.
U sang is salwend. God seën u
Wow glory to God
So mooi. Dankie. Nie geweet van u... Maar u het sommer nou groot fan
AMEN AMEN AMEN 🙌
Pragtig!!! Net die Here is onse Anker in die lewe!!
Baie mooi
Geseend is jy Pastoor;en jou Bediening!!ek luister elke more die lied!!!dit vul my siel!
Baie mooi song
THANK YOU JESUS
dankie pastooor U is diep geroep
Amen amen amen
AMEN IN JESUS NAAM EK VERTROU MY VADER
julia Riet ja God is groot dank di Here ek vertrou op u genade im bless
dankie meester, red my nou en neem aan ja here
0:57 ❤❤
Di Here is my Herder en my verloser,hallelujah x aan bid u,vou my toe onder U bloed,neem my siel en ligaam Heer,kom rynig my ASB
Amen.
Gloryyyyyy
❤❤
Amen
Dankie
amen baie mooi lied
Dank die god
Halleluja !
praise God
Pragtig,goed so.
powerful song
dankie jesus
jy moet dit voel as pastor james die lied sing
Geen verlossing sonder bekering . Goeie dade gaan jou nie in die hemel bring nie. Gehoorsaamheis is beter as offerande . Jesaja 59 Shalom😭😭😭😥☝️🙏😇
Amen
Bid seen van die Here op jul af. sang is pragtig
Hettie Joubert
welke taal is dit?
can't understand all the words.
groetjes uit Suriname
@@priscillagroenhartchosenSu7 Is Called AFRIKAANS spoken n Namibia n South Afrika.Same Roots with Dutch spoken in r Country:Suriname,Holland n Belgium. The 1st white Man who came in South Africa (Zuid Africa) in 1652 is 4rom Holland called Jan van Riebeeck.
Opgegroei in hierdie bediening van pastoor james. Hy is aandeelhouer in wie ek vandag is.
mooi. maar welke taal is dit
Afrikaans spoken in Namibia n South Afrika.Almost the same with Dutch(Nederland's) spoken in Belgium , Holland,Suriname n Curacao.The 1st white Man who came 2 South Afrika is 4rom Holland 1652 Called Jan van Riebeeck.
@@revdrbentoefremteenage3229
Thank you for helping me out!!!!
Some words are in Dutch...very nice😊😊😊😊
@@priscillagroenhartchosenSu7 U welcome my dear.
Julle is geseen in die wonder like naam vn die Here,my trane rol oor my wange
Al die pad van Namibie
Hey people
Courtney
Jòhan rubayn
Ek vertrou op jesus
Billy Paulsen jy is n Konings kind mal oor jou sang geseend is jy Billy Paulsen. Lena Erasmus van Despatch.
praise God
Amen
Amen
praise God
Dankie JESUS
Amen