Mag sy siel rus. Ekt my ma 2019 verloor en my 2 kleinseuns sou op haar siekbed sit en dit sing vir haar. Soms het sy met hulle saamgesing. Was ook 1 van haar favourite songs. So seer dit is laat sy weg is van ons af troos dit my laat sy veilig is in God's arms sonder pyn. Ons moet vashou wat hulle ons geleer het haar laaste woorde was: "vergewe mekaar, wees lief vir mekaar sê dit ook as jy kan en gaan julle tog kerk toe." Ek mis haar so verskriklik.
Toe my kinders bo oor my staan en huil..en ek voel of nou gaan sterf...(.oukersdag 2019)..Toe roep ek sy naam...niks is ontmoonlik in sy naam..lief vir U my Grote God
My sister and husband pass on this January 2 weeks apart.on the day of her funeral she woke me up with this song, we were very close as siblings .wanneer die verlange te erg raak dan kom hierdie gesang altyd weer op. Prys die Here ek weet hulle is safe❤❤❤
Today we are broken as chrildren and grandkids today we are calling your name jesus dat God ons Mami gaan gesond maak namen dat Mami gaan op staan van God kan wonderwerke doen wat geen mens kan doen😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭I come to you guys for prayers that you should send out to us and for our mom 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭 God bless you 🙏🙏🙏🙏🙏
My prayers are whoever calls on the name of Yeshuah, Jesus, He is just a prayer away 🙏🙏🙏He is still in the miracle working business 🙏🙏🙏Thank you Abba Father for this wonderful, anointed band, bless them and keep them safe 🙏🙏May whoever listens to this song, call on Your Name Adonai 🙏🙏🙏
More my eks courage ek wil vermore iemand bemoedig as dit voel lewe druk en net niks werk meer uit nie...ROEP SY NAAM God is onse toevlug..Hy is a staad maaker.
This song I will always hold close to my heart. I sang it at my loving late sisters obituary that I delivered.I lost her on 24 January 2024.and her late husband on 7 January 2024.
Ek roep hom as ek eensaam voel hier in Rehoboth luister ek die liedjie en haanhvse gebed dan kry ek krag...Johnanthan hou aan jy inspire my om n voorbeeldige jong Godsvrou te wees...
Hallelujah hallelujah Sy naam kan wonders doen prys Sy naam.Hierdie lied bemoedig my ten alle tye Sy naam Sy naam due Here bly net die Here Hallelujah!!!
wow Jonathan Rubain is vir my n baie groot inspirasie en motiveering en ek kyk baie op na hom hys geseend mag die Here hom seen en hom bewaar in sy roeping. Hyt my soe diep ge inspireer dat ek skoon my eier UA-cam channel begin ht... search net Boetie O dan sal dit verskyn ...dis lekker warme pinkster videos ... moeti vergeet om te subscribe ni ... God Seen
Geseen brother Jonathan simply love this praise and worship song,,it makes 1 realize how big our God is,,way maker miracle working God that is who you are 🖐️🙏💯
Wow julle het my hart genees met die koortjie.Ek ht n geliefde in n motorongeluk verloor.Die Here het vir my Gese ek moet sy naam roep in my omstandigheid.Niks is ontmoontlik by God.Dankie Here.Vir my geliefdes wat die koortjie sing.God seen.Jesus
Bra die way jy speel joh maak laat man in jou donkerste dae hoender vleis kry en die teenwoordigheid van die man van bo voel.joh diep diep dankie vir die geestlike voedsel
May God bless u brother Jonathan ....our Pastor Vernon Botha always ask the chior 2 sing this song ....I'm really blessed keep on doing the work of the Lord
My Pa se favourite liedjie.....hyt gesterf 7 maande terug.....hyt geglo as hy Sy naam roep als sal Ok wees. Mis jou vandag verskriklik.....
Mag sy siel rus. Ekt my ma 2019 verloor en my 2 kleinseuns sou op haar siekbed sit en dit sing vir haar. Soms het sy met hulle saamgesing. Was ook 1 van haar favourite songs. So seer dit is laat sy weg is van ons af troos dit my laat sy veilig is in God's arms sonder pyn. Ons moet vashou wat hulle ons geleer het haar laaste woorde was: "vergewe mekaar, wees lief vir mekaar sê dit ook as jy kan en gaan julle tog kerk toe." Ek mis haar so verskriklik.
Sterkte toe
It's not about entertaining the people but to give praises to an Almighty God and He alone!!
Toe my kinders bo oor my staan en huil..en ek voel of nou gaan sterf...(.oukersdag 2019)..Toe roep ek sy naam...niks is ontmoonlik in sy naam..lief vir U my Grote God
X68qoxi, x 9 I 3cio
Ek is van namibia, walvis bay my trane loop ek dink an my ma, ouma, en sisters voel baie een Sam en ek roep sy naam.💔😭🙏
Sterkte❤
Where are they? If they passed...Jesus is the friend you hsve...trust me
My naam is Colin Barnard van Narraville oorkant Harry se winkel bly nou inni kaap die lied laat my ver dink so geseen
Jys ver ou vriend@@JacobBarnett-uu4fg
My sister and husband pass on this January 2 weeks apart.on the day of her funeral she woke me up with this song, we were very close as siblings .wanneer die verlange te erg raak dan kom hierdie gesang altyd weer op. Prys die Here ek weet hulle is safe❤❤❤
Roep My aan in die tyd van benoudheid Ek sal jou uithelp maar jy moet My eer. 🙌🏾
Powerful Amen 🙏
Die God is goed en hy is altyd met ons..Van Namibia af...😭😭😭😭😭😭😭😭
Today we are broken as chrildren and grandkids today we are calling your name jesus dat God ons Mami gaan gesond maak namen dat Mami gaan op staan van God kan wonderwerke doen wat geen mens kan doen😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭I come to you guys for prayers that you should send out to us and for our mom 😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭😭 God bless you 🙏🙏🙏🙏🙏
Die dag toe ek operasie gehad ht toe roep ek sy Naam. Amen
Can we just take the time to appreciate Jonathan on the guitar 👏👏
Amen
he is so good that why i like bass
@@lukaslouw3107
Amen excellent performance thank you....but please Jonathan close your mouth son.
My ouma se favoute song..miss haar baie het 5 maande terug verloor
Daar is niks wonderbaar soos die liefde van Jesus Christus. Hy is Almagtig. Niks is onmoontlik in sy naam. Dankie Jesus vir alles.
In France we enjoy your music keep on praising God
My prayers are whoever calls on the name of Yeshuah, Jesus, He is just a prayer away 🙏🙏🙏He is still in the miracle working business 🙏🙏🙏Thank you Abba Father for this wonderful, anointed band, bless them and keep them safe 🙏🙏May whoever listens to this song, call on Your Name Adonai 🙏🙏🙏
Ek het Sy naam geroep en my JESUS het my uit die dood uit geruk.....
Amen
Amen en Amen
Yes My Lord.. is altyd mar altyd daar... ek is nie als werd wat hy daagliks doen vir my..
Awesome...
I called upon the name of Jesus three years ago when the devil wanted me and my whole to die in a car accident, I call his name three times!!
Díe is my warfare lied😭❤️🙌🏽
En hoekom moet mense tog kom dislike (👎🏽) ???
Hou verby en ons wat wil Sal dit like en herhaaldelik speel.
Jesus...Tonight I call out your name, hear my cry Lord
I am so blessed and favoured. Thank You Jesus.
These words, call His name in your trials and tribulations🙏🙏🙏Glory Yahshuah for always coming through for us🙏🙏We bless Your Holy name Adonai 🙏🙏🙏
Amen. Tonite I really call on him to take over in the situation I find myself. I 🙏🙏 in Jesus name
Woke up this morning with this song in my spirit. How powerful is The Name of Jesus Christ our Lord n Saviour 😭
More my eks courage ek wil vermore iemand bemoedig as dit voel lewe druk en net niks werk meer uit nie...ROEP SY NAAM God is onse toevlug..Hy is a staad maaker.
God is good all the time, i am crying 😢😢
This song I will always hold close to my heart. I sang it at my loving late sisters obituary that I delivered.I lost her on 24 January 2024.and her late husband on 7 January 2024.
Ek sal op U naam roep, altyd en vir ewig. Dankie vir U genade op ons lewens, veral my en my familie. Amen
Roep sy naam in jou omstandigheid ,Amen thank you where would we be without the mighty hand of the Father .
Gods richest blessings on you all. I totally love this hymn, and not even this is enough to describe the love of the Lord.
eskrwlsagisakds
HrxuJe🛌🤗🤝😚🤝😘🙈🤝👨🔧
🤝💪🙏🤝👨🔧🙈
I dont understand the language but its beautiful sung. Holy adoration
My mom died this year and i am 11years old its just this song that help me in this process and i miss its also her fav song tkank you Jonathan
Jesus roep net sy naam
Ek roep hom as ek eensaam voel hier in Rehoboth luister ek die liedjie en haanhvse gebed dan kry ek krag...Johnanthan hou aan jy inspire my om n voorbeeldige jong Godsvrou te wees...
Hallelujah hallelujah Sy naam kan wonders doen prys Sy naam.Hierdie lied bemoedig my ten alle tye Sy naam Sy naam due Here bly net die Here Hallelujah!!!
wow Jonathan Rubain is vir my n baie groot inspirasie en motiveering en ek kyk baie op na hom hys geseend mag die Here hom seen en hom bewaar in sy roeping. Hyt my soe diep ge inspireer dat ek skoon my eier UA-cam channel begin ht... search net Boetie O dan sal dit verskyn ...dis lekker warme pinkster videos ... moeti vergeet om te subscribe ni ... God Seen
Amen dankie here dat ons altyd op jou naam kan roep🙏🙏🙏
Dankie Vader vir die lieflike gesang dit is soos dit se niks is ontmoontlik sonder U nie ons kan nie lewe sonder U nie
Haleluja prys Di here...In di koortjie loop my trane lt klop my hart en laat dink my aan my ouers en al god se goedheid en guns ve my👏🤗
✨💥🔥Niks is ontmoontlik in sy naam🙌🏻Roep sy naam🙏🏿
"hoef nie te vrees, ons roep SY Naam
👍
Your music just wnto changed my life im living Wright now ...i need help
Die naam van onse Here is kragtig. Amen man van God.
Geseen brother Jonathan simply love this praise and worship song,,it makes 1 realize how big our God is,,way maker miracle working God that is who you are 🖐️🙏💯
Lovely adding such talent to it Proud of my people! Was bevooreg om hulle by River of life Church Khomasdal te hoor.❤
L
I
L
I
Praise The Lord Jesus the Most Highest for all the Glory we have in his Name Hellujah
Wow julle het my hart genees met die koortjie.Ek ht n geliefde in n motorongeluk verloor.Die Here het vir my Gese ek moet sy naam roep in my omstandigheid.Niks is ontmoontlik by God.Dankie Here.Vir my geliefdes wat die koortjie sing.God seen.Jesus
Amen 🙌 GOD is good
Dankie HERE vir U seun in Pastor Jonathan Rubain. Ek roep U Naam!
My brother ur voice anoints my soul,please come to Namibia.
Can I have your booking details so I can host you over to Namibia? or send me a email to edwardgaingob@gmail.com
Hi Pastor die meisie wat Eerste stem sing het n pragtige stem ..so laat sy tg eenmaal alleen sing
Roep SY naam en HY kom deur vir jou dankie Here👐
GLORY GLORY GLORY TO GOD 🙌🙌🙌
I watch this blessed Worship unto our Lord Jesus as often as I can. Praise The Lord
We wordshipvhim
2024 anyone
Thank you God
Amen my broer,dankie vir herhindering van hoe Groot Hierdie Naam van Onse God is,God seen u almal.
Bra die way jy speel joh maak laat man in jou donkerste dae hoender vleis kry en die teenwoordigheid van die man van bo voel.joh diep diep dankie vir die geestlike voedsel
Daai gesigs uitdrukking...priceless 😆 😆 😆
Blessing my study session tonight
Roep Sy Naam, niemand kan dit sing soos jy Jonathan, daar is 'n Anointing op jou sang♥
I like the song so much
Prys die Here nog altyd n liefde vir jul mense .. jul kan die Here loof!!
😢welgedaan Jonathan die beste koortjie
Roep sy naam lat u vir jou uithelp🥺❤️
Amen dankie Jesus baie geseend
Ik heb hier van genoten, God zegen jullie! Als ik eens daar ben zal ik jullie bezoeken :) God zegen ! Roep zijn Naam! Gr Danielle vanuit Nederland
Thanks for liking my video Danielle.
SiMsi
MAURciosimsi
The base line is so beautiful..real authentic passion right there
😚😚😚😚😚😚you van die song
😘😘😘😘😘😘
Pro 18:10 The name of the LORD is a strong tower: the righteous runneth into it, and is safe.
😍😍i saw and experienced this brother anointing in Jhb eldorado park..at Eom church het ons ontvang dai aand....bless u brotber Guitar....😍😍
Ve God kan ons enigetyd aanroep, ongeag hoe groot of hoe klein.ons probleme is. God is altyd daar ve sy kinders of j gered is of ni. Glo nt aan Hom
Amen so blessed bro. Ja ons Jan met op Jesus we naam Roep ins ware verlosing. Glory to God.
Bless his name👑
GOD IS GOOD,ROEP NET SY NAAM
I like to sing of to listen this song because this song is very important to everyone 😇🙂😗🙃😍😇😅😍
what a wow... I feel Jesus in my spirit....
dankie here ... x roep u naam tot in ewegheid
Skryf HERE met n hoof letter
😭 Roep net sy naam ❤
Sy naam is soos Balsem vir my 🤗
Helmareen Maletzky amen ...dit is ons verlossings pakkie..... wat die goeie God ons gegee het....
"Roep Sy Naam" verkwik my siel
Amen Helmareen
Great fellowship song.. Dankie Jonathan Rubain j bring dt leker op lead of base guitar. Prys di Here!!
Ag God jou seën om sy naam te verhoog dan doen hy dt mt blydskap....J Rubein hou aan mt God se werk...self's jou span ...God Bless you guys
Roep sy naam remalia esau
Wonderful God is good all the time
May God bless u brother Jonathan ....our Pastor Vernon Botha always ask the chior 2 sing this song ....I'm really blessed keep on doing the work of the Lord
So sorry beautiful song 🙏🙏
Everyday almost I listen to this song it is an anonting that keeps on raining awesome awesome
My favourite bass guitarist🙏💯😳so talented
Thank u Jesus
roep net sy naam 🙏
Praise the almighty
Thanks for blessing us with this👌
Praises be unto the LORD❤️
Amen lord powerful Jesus
Amen...one of my fav songs
Very annoin ted song....May the Lord open doors for them...
Guitar 🎻🎻🎻🎻🎻🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
May God blessed you..👏👏
All time favorite 😍😍😍😍
Dankie Here vir u belofte!
I'm here for the musical genius of 3:44 to 4:36 although this entire song is something of beauty. Amazing!
I like the gospel
Jonathan you blessed me 😇🔥
i love this song..
Roep hom hy hoor❤
God genees my en help my terug op die regte pad..
🙌🙌🙌🙌🙌
AMEN HOOGSTE NAAM IN SERAAFSLIED ..HOOGSTE NAAM IN GODS GEBIED EMMANUEL GOD MET ONS.
Is net HY ALLEEN WAT BANDE KAN BREEK!! JESUS!!!!!
I love it Ek is so lief vir die here
Praise the Lord , want sy woord is die sterkste
Amen