Ek kon sekere dinge by jou getuig eers vandag. Baie baie dankie God's Man. Amen. EK Sal wel sms is Jy pastoor so ver van my in Tshwane af. Amen Dankie Jesus U het vir my ogies en oortjies GEGEE al vir 60 jaar. ❤❤❤🙏🙏Amen Halleluja
Past ek dank die Here vir u die boodskape is duidelik ek het laas op kruiskyk gesien en dit waarlik saam gestem met elkewoord hou my in u gebedde asseblief ek het ñ jeug hier wat aan my toe vertrou isdat Here my tog sal help deur die HeiligeGees asseblief die Here seën 🙏
Past Davids. GOD BLESS YOU. Ek luister na jou dienste en kan nie vir jou se hoe jou boodskap my aanraak. Ons dien n wonderlik God. . Dankie vir jou geseende boodskappe
Hi more Pastr God blesh jou jou preke is wonder baar en kragtig in God se naam.!! Ek luister jou preke baie altyd. Wil graag hê dat jy na Pretoria Noord tie kom en preek vir ons hier .!! Ek is seker dat daar derduisende siele na jou preek gaan luister .!!!!
God is goed. Amen. Ek le end kyk net so random preke n songs n Dan sien Ek u naam. Ek dink by myself terwyl ek u preke luister. Ek is geseend want ek was uitgekies van God om vir die Godsman kos voor te berei. 2011 Gospel Mission Keetmanshoop. God bless you.
Pastoor,weet u wat die biblioteekaresse hier by ons in Gauteng het eenkeer vir haar dominee gevra,gaan daar 'n aparte Hemel wees vir die witmense en die swart/bruin mense. Die dominee het haar nie geantwoord nie,dit was die antwoord op haar vraag by DIE HERE JESUS is daar nie kleur nie. Ons sien mekaar by die poorte my boetie in JESUS.
Hallo pastor David's ek dank God vir n man soos U wat die woord van die Here soo bedien ek skep soo moed pastor ek het die Here in my lewe maar pastor wanneer U op U se knee is onthou vir broer Edward Jacob's van die Kaap in gebed asb

Ek het swart maats op n plasie sonder krag geleer Tshwane praat 🙏🙏🙏🙏🙏❤️❤️❤️❤️❤️ Amen
Jongetjies is Langer as 25jaar al baie better. 10 getroud jare NIKS van my padda plaag gelukkig getref nie. Dankie my God. Amen 🙌🙌🙌🙏🙏🙏🙏 Halleluja ❤🙏
Amen eksl sms van Tshwane af pastoor😢Amen vir vergifnis. Dankie my God ek word deur my eie gemeente angeval. Amen
God bless you pastor many more years watching from Namibia 🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦
😭 Dankie Here vir hierdie pastoor vandag eers op my pad gekom. Amen
What a blessed man. His message was heart wrenching... God is always there...
Ps Davids, your message touched me very deep. My prayer is that God continues to use you. Bless you man of a Great God.
Amen
May God keep on using you man of God, you are carrying the message of this time
Amen. Preach it Pastor Davids🙌🙌🙌🙌...powerful preaching🙌🙌🙌🙏🙏🙏
Late ĺĺ
Amen Halleluja. Amen ons GOD baie baie dankie Jesus Amen
46jr n Skoonma 25jr vals prester 10jaar al vals getroud voor n ware God 😭😭🙏🙌🙏🙌🙌
praise rhe Lord alleluja
Past ek dank die Here vir u die boodskape is duidelik ek het laas op kruiskyk gesien en dit waarlik saam gestem met elkewoord hou my in u gebedde asseblief ek het ñ jeug hier wat aan my toe vertrou isdat Here my tog sal help deur die HeiligeGees asseblief die Here seën 🙏
GOD BLESS FROM NAMIBA WITH LOVE
Dit wat ek dink is die einde. Is eintlik my Begin 💯🙏
Past Davids. GOD BLESS YOU. Ek luister na jou dienste en kan nie vir jou se hoe jou boodskap my aanraak. Ons dien n wonderlik God. . Dankie vir jou geseende boodskappe
Glory to God Almighty Amen
dankie vir past se redings boodskappe
Amen past mag God u dra vn Krag tot krag
Hi more Pastr God blesh jou jou preke is wonder baar en kragtig in God se naam.!! Ek luister jou preke baie altyd. Wil graag hê dat jy na Pretoria Noord tie kom en preek vir ons hier .!! Ek is seker dat daar derduisende siele na jou preek gaan luister .!!!!
Amen Dankie ons GOD. 🙌🙏
Amen Hallelujah. Dankie Jesus
Amen my pastoor...GOD is good Hallelujah
Ja inidesk 😭😭😭😭😭 AGS. MY REGTE PASTORE WAS VAN EEDEN EWING EN BOYCE WAT MY OOK GEDOOP HET 😭🙌🙌 AMEN. DALK AL OORLEDE 🙌🙏🙏👍👍💯
🙏🙏🙏🙏HY sorg vir sy kinders. Amen
God is goed. Amen. Ek le end kyk net so random preke n songs n Dan sien Ek u naam. Ek dink by myself terwyl ek u preke luister. Ek is geseend want ek was uitgekies van God om vir die Godsman kos voor te berei. 2011 Gospel Mission Keetmanshoop. God bless you.
Amen amen dnkie here vir pastoor
Vir altyd stil die waarhede alles bewyse 😭😭😭😭🙌
Blessings blessings blessings.. God is good.
Hallelujah
Pastor die boodskap raak my hart dis geseend🙏🙏
Amen God het gepraat Amen storms kan hier ook by my stil word Amen
amen amen glory to the most high God
Ons GLO aan BEGIN EN N EINDE. WAARHEID BYBEL. AMEN
Dt roer my siel danki pastor ve dai boodskap
Jesus Christus klim in my boot vanaand in Jesus Naam.
amen 😘😘
Amen pastor
Amen Dankie Heilige Gees Amen
amen pastor lyk bekend sos imnd wat 2012 by Gospel mission kerk in Rehoboth was..mag die here pastor double blessing gee
Rejoice Joy dankie paste
die booskape mak ons sterk pasta mag di here nog u baie grag gee
Ware man van God. Bly geseënd Pst
Rejoice Joy dis hy
Amen
Amen Dankie ware God
Amen dankie Pastoor
Powerful message. God bless you!
Nooit. Amen en Amen 🙌🙏💯
Dankie Jesus Lewe Amen
Soooo waar. 😭😭😭💯🙏🙏 Amen
Amen. God kan alleen Besluit. Sy WIL GESKIED ALLEENLIK. AMEN
Amen🙏💯
Hallelauja!Amen
God is self ons dokter Amen
🙏🙏💯Amen
Ek bid dat die Here van Isaac Abraham en Jacob altyd deur jou sal hou pastoor be blessed and stay blessed
Sterkte , loop met die krag van bo, mense is verlore, lui onder swaar tye, die wil draai, maar vir soms baie stadig, voorwarts grootman, danki.
Amen Hallaujah
Man vn God dit bless my
Halleluja. Amen
K wadeur bai di mooi worde dit seen my bai
Hallelujah
Wees geseën man van God...you are truly truly blessed ..
😢Amen🙌🙏
Almal het ROOI JESUS BLOED 💯
Pastor ek mis u diens ek het altyd uit Atlantis uit gekom om u diens te kom luister die Here seen u ryklik Amen
My fondasie is, steeds vals 😭😂🙏
Baie dankie vir die boodskap
😢🙏🙏🙏🙏💯❤️
🙏🙏❤️
🙌💯🙏
Fantasties !
Paddas 😭😭😭😭
😭🙌🙏💯❤️
Pastoor,weet u wat die biblioteekaresse hier by ons in Gauteng het eenkeer vir haar dominee gevra,gaan daar 'n aparte Hemel wees vir die witmense en die swart/bruin mense. Die dominee het haar nie geantwoord nie,dit was die antwoord op haar vraag by DIE HERE JESUS is daar nie kleur nie. Ons sien mekaar by die poorte my boetie in JESUS.
😭😭👍😭😭🙏
🙏
Past Davids:Jou aan met preek totdat lig deurbreek .Ek skep moed in u preke.
Daar is krag in die naam van die Here!!...
❤
😭😭😭
👍👌
Man van God
Amen
Ja n Skoonma 😢
Hallo pastor David's ek dank God vir n man soos U wat die woord van die Here soo bedien ek skep soo moed pastor ek het die Here in my lewe maar pastor wanneer U op U se knee is onthou vir broer Edward Jacob's van die Kaap in gebed asb
Baie dankie Pastoor vir die Boodskap van,more kon nie meer geseen wees as ek in n kerk wwas nie .Jesus Liefde Alet Minne . Phalaborwa .
Dankie Here
Amen paster, die Here seen
X miss darm bai vr Kryskyk
😂🙏🙏
Carmen
😂 amen
😅
No VI
Is so..
Geseende boodskap ps
Wyk Satan
G
Asdde
Save to video
Amen en Amen
Amen
😅
Amen en Amen
Amen
Amen
Amen
Amen
Amen
Amen