Dis elke gelowige se plig om jouself vir Christus te offer. #offer #schooloffire #softube #rooiesstrauss Musiek - Love is the weapon Chariots (Artlist)
Baie goeie woord profeet Rooies. So baie mense maak jou sleg maar hulle besef nie dat jy 'n profeet is nie en God direk met jou praat nie. God kies die wat ons nie verwag nie, die laagste, vuil mense, die nederiges word geroep. God kies vir Rooies as sy profeet, 'n hoerkind, dronklap wat geen geleerdheid gehad het nie. Vandag red profeet Rooies honderde siele, hy het 'n graad, hy het soveel mense al gered en pastore gemaak. Andrus red net soveel siele nadat profeet Rooies kleintyd by hom 'n bose vuil Pokemon demoon uitgedryf het en vandag is Andrus 'n pastoor wat saam met sy pa werk vir Jesus. Sy dogter is ook 'n pastoor en leer kinders van Jesus, skoonseun en skoondogter werk almal saam vir onse Jesus. Geseend is julle Profeet Rooies en familie.
Amen
Pragtige lied in gebed.
Baie goeie woord profeet Rooies. So baie mense maak jou sleg maar hulle besef nie dat jy 'n profeet is nie en God direk met jou praat nie.
God kies die wat ons nie verwag nie, die laagste, vuil mense, die nederiges word geroep.
God kies vir Rooies as sy profeet, 'n hoerkind, dronklap wat geen geleerdheid gehad het nie.
Vandag red profeet Rooies honderde siele, hy het 'n graad, hy het soveel mense al gered en pastore gemaak.
Andrus red net soveel siele nadat profeet Rooies kleintyd by hom 'n bose vuil Pokemon demoon uitgedryf het en vandag is Andrus 'n pastoor wat saam met sy pa werk vir Jesus.
Sy dogter is ook 'n pastoor en leer kinders van Jesus, skoonseun en skoondogter werk almal saam vir onse Jesus. Geseend is julle Profeet Rooies en familie.
😢 repents repents repents😢