Afrikaans Nuus | 05 Junie 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 46

  • @PHOENIX-cc8wh
    @PHOENIX-cc8wh 4 місяці тому +5

    Like die staking.... Bly sommer in die gat🤣😭🤣🤣🤣

  • @donovandixon7842
    @donovandixon7842 4 місяці тому +9

    Bester vra vir doodstraf gee dit vir hom dis sy wense.

  • @bertramfuscher
    @bertramfuscher 4 місяці тому +4

    Down grade all salaries until they show the taxpayer they are up to the task of running the country to the benefit of all citizens.

  • @Firstnation-mr7ey
    @Firstnation-mr7ey 3 місяці тому +1

    ANC has repeatedly shown they will not act on corruption, simply because they are guilty as a hole, Eskom , SAA, SA railways all down the drain.I hate ANC

  • @daniedutoit6128
    @daniedutoit6128 4 місяці тому +8

    Het nie ge weet dat jy koeksisters om jou kop pan dra nie😊

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 4 місяці тому +4

    DA moet asb nie met ANC Koalisie nie die ANC moet uit

    • @BubblesTheCat1
      @BubblesTheCat1 4 місяці тому +3

      En hoe dink jy sal ons die skelm parasiete uitkry?

    • @LINDAH777
      @LINDAH777 4 місяці тому

      Die ANC Sal nèrens gaan nie, hulle het die meerderheid stemme, so dit Moet DA wees wat saamsmelt met die ANC , het jy ooit gedink in watter gemors ons gaan wees as ANC-EFF moet saamwerk , Dan vlug ek vèr regtig want dit spel groot disaster, AL wat gaan werk is ANC-DA koalisie . Dan het DA ook beheer in sommige areas .Onthou die phrase "Keep your friends close but your enemy closer"
      Hoop dit maak sin.
      Groete

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 4 місяці тому +7

    Bester intimideer hof😂

    • @loginroberts6673
      @loginroberts6673 4 місяці тому

      Pratig Aangetrek en nog Publiek vra om Petisie op te trek😂

    • @BubblesTheCat1
      @BubblesTheCat1 4 місяці тому +3

      Die ding is so mal soos n haas😂

  • @jeanettevorster9293
    @jeanettevorster9293 4 місяці тому +3

    Al Wil Bester doodstraf he, Kan die Ander medepligtiges nie verskoon word nie. Elkeeen is verandwoordelik.

    • @LINDAH777
      @LINDAH777 4 місяці тому +2

      Bester speel die simpatie kaart , hy weet *D.o.o.d.straf is nie geldig in SA nie , well played , you R.@.P.E.D all those innocent women, do the time, sorry nè!!!!

  • @authurkent6567
    @authurkent6567 4 місяці тому +1

    Let's see if the mk will help their voters

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 4 місяці тому +1

    SA moet Politieke Opleiding Kry

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 4 місяці тому +1

    Ai.Rhamaposa se Kabinet het moet ophou Die Hof se Tyd Mors op Verdediging

  • @lecoco3235
    @lecoco3235 3 місяці тому

    Kodwa en Bester woon albei die hof bei. Albei dra dieself jas.

  • @emmerentiagroenewald3694
    @emmerentiagroenewald3694 4 місяці тому +4

    Wat het die vrou op haar kop??!🥐🥐🥐🥐

  • @bdunnigan73
    @bdunnigan73 4 місяці тому

    With all the crud the people dump in the waterways and land, is anyone surprised there are floods?

  • @ErrolWeidemann-xn4zv
    @ErrolWeidemann-xn4zv 4 місяці тому +2

    SA govt = too many chiefs too few indians.

  • @edwardcassels
    @edwardcassels 4 місяці тому

    I'm good thanks wenzani for the 8

  • @squareboxable
    @squareboxable 3 місяці тому

    ANC can still save face

  • @EvelienGoosen-gz3hx
    @EvelienGoosen-gz3hx 4 місяці тому

    Ai shame strongings

  • @askrugel3434
    @askrugel3434 3 місяці тому

    dis nou net die beste ….. dis dat die kaap wat die beste diens leveraning you're board nou onder die kamp skeer van 'n gedeelte van mense wat geen bydrae lewer nie die anderste metallers moet bydra sodat daar vir hulle dienste vir lewer kon word is dit regverdig!!

  • @loginroberts6673
    @loginroberts6673 4 місяці тому +2

    Die Vrou kan nie eers reg praat nie

  • @Antoinette-iv6ev
    @Antoinette-iv6ev 4 місяці тому +4

    Ja doen dit ,hyverdien dit

    • @adolfvancoller2610
      @adolfvancoller2610 4 місяці тому

      Wie doen wat? Wat verdien hulle?

    • @sakabula2357
      @sakabula2357 4 місяці тому

      Dink hy praat van Thabo en die doodstraf​@@adolfvancoller2610

    • @BubblesTheCat1
      @BubblesTheCat1 4 місяці тому

      Adolf, moet nie vir jou dom hou nie. Die persoon praat van Thabo Bester wat vra vir die doodstraf 🙄

    • @squareboxable
      @squareboxable 3 місяці тому

      dis te maklik, laat hy in die tronk vrot word

    • @sakabula2357
      @sakabula2357 3 місяці тому

      @@squareboxable sodat ons vir sy kos en klere moet betaal?...nee wat..die wereld moet sulke vlooie afskud

  • @conqueringlion770
    @conqueringlion770 4 місяці тому +1

    Koeksister kopdoek

    • @berylbarry9825
      @berylbarry9825 4 місяці тому

      I am Laughing sooo much.... 😂😂😂😂😅😅😅😅