Die moord wat Pofadder soos ‘n slang kom pik het

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 жов 2024
  • Inwoners van die klein Noord-Kaapse dorpie van Pofadder is in 2020 tot stilstand geskok toe een van hulle spog seuns vermoor is. Asof die ontdekking van Leon Brits se liggaam in sy swembad nie erg genoeg was nie, het die onthulling van die meesterbrein agter die moord, die gemeenskap in ongeloof gelaat. Webpage (www.jacarandaf...) · Find more from JacPod (www.jacarandaf...)
  • Розваги

КОМЕНТАРІ •