Gaan dit 'n Vodacom Bulls en DHL Stormers kwarteindrondte op Loftus in die URC wees?!

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 31 тра 2024
  • Ten spyte van 'n bietjie konsentrasie verloor teen Glasgow, lyk die Vodacom Bulls al hoe meer soos 'n ware aanspraakmaker op die URC kroon! Dit lyk ookal hoe meer waarskynlik dat die Stormers weereens die Bulls op Loftus sal moet kom aanpak in die een kwarteindrondte. Ons kyk na die Bulls se laaste wedstryd, wat vir hulle wag en ook na al die spanne se laaste paar wedstryde en hoe dit die punteleer gaan verander.
    Ons het met Phillip du Plessis gesels hieroor!
    Gaan dit 'n Vodacom Bulls en DHL Stormers kwarteindrondte op Loftus in die URC wees?!
    Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,MW Welman,Simon Riekert,south africa,Vodacom Bulls,rugby world cup 2023,mw welman,raakvat rugby,vodacom bulls,jake white,glasgow warriors,bulls vs munster,Bulls,Jake White,Cameron Hanekom,Josh van der Flier,RG Snyman,glasgow,bulls vs glasgow,simon riekert,rugby world cup,Rugby: Why altitude still matters for visiting teams playing at Loftus against the Vodacom Bulls!,united rugby championship,urc
    00:00 Welkom by Raakvat Rugby!
    00:40 Die Bulls het so amper-amper die wedstryd weggegooi!
    02:59 Die Bulls se verdediging het beslis verbeter
    03:24 Die Bulls is besig om te begin kliek!
    04:21 Die Bulls is besig om ‘n uitklopmasjien te bou!
    06:20 Is Canan Moodie besig om bietjie lyf weg te steek?
    07:51 Chris Smith het sy kanse aangegryp!
    08:53 Wat dan van Jaco van der Walt?
    09:20 Franco Smith is ‘n uitgeslape afrigter!
    11:20 Glasgow speel die volle 80 minute!
    11:47 Die naweek speel die Bulls teen Benetton!
    13:08 Was die Sharks swak of Benetton goed?
    13:51 Die Bulls behoort darem nog steeds maklik te kan wen!
    15:11 Kom ons kyk na die permutasies!
    22:32 Het die Lions nog ‘n kans?
    22:44 Ons voorspellings vir die kwarteindrondtes!
    24:52 Ons soek nie ‘n derby in die uitkloprondtes nie!
    26:29 Dankie vir die lekker gesels!
  • Спорт

КОМЕНТАРІ • 21

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 16 днів тому +2

    Hallo MW en Phillip dankie vir die praatjie, ai MW die Bulle het amper droog gemaak ,ja gelukkig gewen Bulle moet leer om te verdedig en n game nie 80 min. nie daai ekstra tyd is net s0 belangrik. ek sal so bly wees as dit n Bulls Stormers kwarteind op Loftus is, net die tyd sal leer .dankie vir jou insette en harde werk .groente Loggies ek luister verder.

  • @user-pe9wc4il5o
    @user-pe9wc4il5o 16 днів тому +3

    Groete MW ai die vingers wilnie mooi tik nie. Jammer Bulle gaan vir Chris Smit verloor. hy het uitsteekend geskop teen GLW.

  • @jj56x7.5mm
    @jj56x7.5mm 16 днів тому

    Dankie vir die upload

  • @albertvanlingen7590
    @albertvanlingen7590 16 днів тому

    Jake moet Tyrone Green na die Bulls toe lok as backup vir Willie en om Moodie te vervang.

  • @okkertgreyvenstein5765
    @okkertgreyvenstein5765 16 днів тому

    Onthou Jake het so 2 weke terug gese daar is a suprise wat kom, so ons moet net watch

  • @nicolaasburger1637
    @nicolaasburger1637 15 днів тому

    Stem oor Chris, met bal op voorvoet is hy kookwater.

  • @user-sd5xe5dz2t
    @user-sd5xe5dz2t 16 днів тому

    Tog te lekker... 🏉

  • @ReinierSylvesterZeeman
    @ReinierSylvesterZeeman 16 днів тому +1

    Ek gaan vir MW skryf in hoof letters DANKIE DAT JY EN GASTE NIE VAN STORMERS HOU NIE. PASSOP VIR DAI KWARTFINAAL WAT WINK OP JULLE LOFTUS...!!!😂😂😂

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  16 днів тому +1

      Ja jong, as jy ons kanaal volg sal jy sien ons ondersteun al die SA spanne, behalwe as hulle teen ons eie spanne speel. Ons praat gereeld ook met Lions en Stormers ondersteuners, so ons hou dit gebalanseerd natuurlik!

  • @jj56x7.5mm
    @jj56x7.5mm 16 днів тому

    Weet enige een waar Chris heen gaan

  • @spanspeksquarepants
    @spanspeksquarepants 16 днів тому

    Chris Smit speel nog altyd soos hy nou speel en Sharks moet Plumtree ruil vir Johan Ackerman

  • @okkertgreyvenstein5765
    @okkertgreyvenstein5765 16 днів тому

    MW onthou die stormers moet terug vlieg van hulle toer, en as hulle n harde game het teen connahgt gaan hulle bietjie moeg wees met die vlug terug, so die leeus het n goeie kans om te wen teen stormers

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  13 днів тому

      Miskien maar ek dink dis onwaarskynlik

  • @albertvanlingen7590
    @albertvanlingen7590 16 днів тому

    Stadion inkomste is aansienlik beter in Euro's as in Rande ne..... Bank rekenings van ons unies kla nie om eerder weg in Europa te speel vir uitklop rondtes nie....

    • @megafoonsport
      @megafoonsport  15 днів тому

      Ek sal eerder oorsee teen 'n ander span woi speel as weer in SA teen die Stormers. Net te veel geskiedenis daar: dit smokkel.met almal se koppe

  • @okkertgreyvenstein5765
    @okkertgreyvenstein5765 16 днів тому

    Jaco vd Walt mopet meer speel kans kry, dis hoekom hy nie aan die gang kom

  • @Frontierpioneer68
    @Frontierpioneer68 16 днів тому

    *in die VRK wees

  • @florisbellingan8441
    @florisbellingan8441 16 днів тому

    MW, enige idee waarheen Chris gaan, ek vat enige tyd van die dag n 10 met n betroubare voet as n aanvallende een wat teen 60% skop. Persoonlik dink ek ons maak n fout