MEGAFOON SPORT! RUGBY
MEGAFOON SPORT! RUGBY
  • 605
  • 1 937 658
DHL Stormers won't be doing the Lions any favours! #URC
The DHL Stormers have benched their front row but this does not that mean they are not taking the game against Lions any less seriously! They fully intend to win, even if their position can't improve, and Stormers assistant coach Dawie Snyman explained some of the selections made for this crunch match.
Ben-Jason Dixon will also be playing his 50th game for the Stormers and he expanded on this career and the recent call-up to the Bok alignment camp.
DHL Stormers won't be doing the Lions any favours! #URC
Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,Beats vs Bulls,MW Welman,Simon Riekert,south africa,Vodacom Bulls,bulls vs lyon,rugby world cup,rugby world cup 2023,stormers vs dragons,mw welman,raakvat rugby,dhl stormers,dragons rugby,dhl stormers v ospreys,dragons,Rugby: DHL Stormers happy with forward dominance but want to win every little battle! #urc,Rugby: DHL Stormers tight five will be crucial in crunch match against the Dragons! #urc,radiorugby,front row rugby
DHL Stormers will miss Damien Willemse but it opens the door for others! #dhlstormers #urckari
Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,Beats vs Bulls,MW Welman,Simon Riekert,south africa,rugby world cup,rugby world cup 2023,stormers vs dragons,mw welman,raakvat rugby,dhl stormers,dragons rugby,dhl stormers v lions,dragons,radiorugby,front row rugby,lions rugby,simon riekert,stormers vs lions,DHL Stormers will miss Damien Willemse but it opens the door for others! #dhlstormers #urcc
Переглядів: 1 258

Відео

Al die rugby waarna jy kan uitsien die naweek, alles op een plek! | Crisp Fibre | Kire Vellies
Переглядів 42418 годин тому
Luister elke Vrydag na die nuutste rugbynuus - in samewerking met RadioRugby! Hierdie week gesels Johan Pretorius oor die Madrid Sewestoernooi, die O/20 Wêreldbeker en die Japanese League One. MW Welman gesels oor skolerugby en die laaste rondte van die Verenigde Rugby Kampioenskap wat die naweek plaasvind. Al die rugby waarna jy kan uitsien die naweek, alles op een plek! | Crisp Fibre | Kire V...
Wat is die storie met Menlo en Affies? Ons gesels skolerugby in samewerking met Ratel Rugby!
Переглядів 2,5 тис.2 години тому
Welkom by ons nuwe reeks in samewerking met Ratel Rugby, waar ons elke Dinsdag en Donderdag gaan gesels oor skolerugby! Deon de Kock en Nico Luus het beide jare se ondervinding, en is nou betrokke by skolerugby en hulle sal elke week hulle insig met ons deel. Ons gesels oor die nuutste skolerugby nuus, kyk na wedstryde wat plaasgeving het en kyk ook vooruit na wedstryde wat nog gaan plaasvind. ...
Skrums gaan meer belangrik word, nie minder nie! Hoor hier hoekom!
Переглядів 1 тис.4 години тому
Ons as Suid-Afrikaners het skrums in ons DNA, en na Wêreld Rugby onlangs veranderings aan die reëls aangekondig het, is daar luidkeels gekla dat ons skrums geteiken word na die Springbokke se sukses by twee agtereenvolgende Wêreldbekers. Ons het met Cobus van Dyk, sporthoof by Hoërskool Waterkloof en ook skrumafrigter by Tukkies en die SA Skole span, gesels oor die veranderings en wat die effek...
Willem Alberts tree na 19 jaar uit: Ons groet 'n legende!
Переглядів 1,9 тис.7 годин тому
Willem Alberts tree op 40 na 19 jaar as 'n beroepsrugbyspeler uit en ons het met hom gesels oor sy lang en suksesvolle rugbyloopbaan en wat nou vir hom voorlê. Ons hoor ook by hom wat die Lions beplan teen die Stormers hierdie naweek en vertel van die Lions se plan met 14 man! 00:00 Welkom by Raakvat Rugby! 00:28 Hoe het jy ‘n professionele rugbyspeler geword? 05:13 Vertel ons oor die aanpassin...
DHL Stormers will miss Damien Willemse but it opens the door for others! #dhlstormers #URC
Переглядів 9197 годин тому
The Stormers will most certainly feel the loss of Damien Willemse, but there is a plethora of talented players to step and take his place. Stormers assistant coach Dawie Snyman and newly re-signed flyhalf Manie Libbok talked about what the Stormers expect from the Lions in their crunch match this weekend. Megafoon,megafoon sport,RadioRugby,Beats vs Bulls,MW Welman,Simon Riekert,south africa,Vod...
Ons gesels oor die Sharks se eerste Europese titel, asook Leinster se derde mislukte veldtog!
Переглядів 1,4 тис.9 годин тому
Die Sharks het gemaklik met Gloucester afgereken en so die eerste SA span (maar sekerlik nie die laaste nie!) geword om 'n Europese titel te wen. In die Champions Cup se eindstryd het Leinster vir die derde agtereenvolgende keer vasgeval, die keer teen Toulouse. Ons het met Simon Riekert gesels oor beide hierdie wedstryde! 00:00 Welkom by Raakvat Rugby! 00:25 Baie geluk aan die Sharks met hierd...
Simon Sê: Dix Vorster vertel Simon Riekert van sy beste oomblik op die rugbyveld!
Переглядів 67812 годин тому
Ian en Dix was 'n gewilde Afrikaanse sangpaar in die sewentigs, en Dix Vorster het 'n lang pad geloop sedert die groep op die kruin was. In SIMON SÊ, Simon Riekert se nuwe geselsprogram, het hy met Dix gesels oor sy lang en suksesvolle loopbaan. Vanaf grootword in Kroonstad tot waar hy vandag in Port Edward bly, het Dix se lewe lang en interessante draaie geloop. Hoor gerus wat hy alles vir Sim...
"The Springboks would have beaten the All Blacks in the 2011 Rugby World Cup!" @frontrowrugby
Переглядів 2,1 тис.12 годин тому
Ever wondered what really went on behind the scenes with the Springboks? In the latest of our series in conjunction with Front Row Rugby, Peter Stemmet chats to former Springbok winger, JP Pietersen. He chats about his Springbok career, the difference between the four Bok coaches he played under, and why the Springboks would have won the 2011 Rugby World Cup if they could have played against th...
Naas Botha praat oor skolerugby by Hoërskool Eldoraigne!
Переглядів 1,8 тис.14 годин тому
Naas Botha, een van Suid-Afrika se beste en bekendste rugbyspelers ooit, is deesdae die Direkteur van Rugby by Hoërskool Eldoraigne. Hy is 'n man wat nie hou van verloor nie, en ons het met hom gesels oor sy opwindende nuwe uitdaging, en om te hoor wat sy planne en benadering tot skolerugby is. Ons dek alles van wen, prioriteite, ouers en balans en soos gewoonlik, skroom Naas nie om 'n ding op ...
Al die rugby waarna jy kan uitsien die naweek, alles op een plek! | Crisp Fibre | Kire Vellies
Переглядів 74216 годин тому
Luister elke Vrydag na die nuutste rugbynuus - in samewerking met RadioRugby! Hierdie week gesels Martin Kotze oor die SA Cup en skolerugby terwyl MW Welman gesels oor die eindwedstryde in die EPCR Uitdaagbeker en die Investec Kampioene Beker. Die Sharks speel natuurlik in die Uitdaagbeker eindstryd teen Ruan Ackermann se Gloucester. Al die rugby waarna jy kan uitsien die naweek, alles op een p...
Kan die Sharks tog uiteindelik 'n slag 'n titel wen asseblief! | EPCR Challenge Cup Eindstryd
Переглядів 1 тис.19 годин тому
Kan die Sharks tog uiteindelik 'n slag 'n titel wen asseblief! | EPCR Challenge Cup Eindstryd
Tradisie, eer en verwagtinge: Wat dit beteken om rugby by Affies af te rig!
Переглядів 1,5 тис.19 годин тому
Tradisie, eer en verwagtinge: Wat dit beteken om rugby by Affies af te rig!
Wat is SARU se storie nou weer met die Springbokke se transformasie?!
Переглядів 1 тис.21 годину тому
Wat is SARU se storie nou weer met die Springbokke se transformasie?!
Die Raakvat Rugby Omnibus: Nou is al jou gunsteling rugbybesprekings in een video!
Переглядів 1,7 тис.День тому
Die Raakvat Rugby Omnibus: Nou is al jou gunsteling rugbybesprekings in een video!
Rugby: 10 of the greatest Springbok centres! | 1891-2015
Переглядів 20 тис.День тому
Rugby: 10 of the greatest Springbok centres! | 1891-2015
The Boks never stood a chance in the 2003 World Cup: Here's why! @frontrowrugby
Переглядів 3,2 тис.День тому
The Boks never stood a chance in the 2003 World Cup: Here's why! @frontrowrugby
Why Jake White thinks the Vodacom Bulls have leaked so many tries while still setting record scores!
Переглядів 830День тому
Why Jake White thinks the Vodacom Bulls have leaked so many tries while still setting record scores!
Wil Wêreld Rugby se bitterbek base die Bokke se skrumkrag probeer neutraliseer?
Переглядів 1,6 тис.День тому
Wil Wêreld Rugby se bitterbek base die Bokke se skrumkrag probeer neutraliseer?
John Dobson explains playing Evan Roos at number six for the DHL Stormers against Connacht
Переглядів 1,2 тис.14 днів тому
John Dobson explains playing Evan Roos at number six for the DHL Stormers against Connacht
Jake White reckons the Vodacom Bulls are close to playing their best rugby- when it really matters!
Переглядів 85514 днів тому
Jake White reckons the Vodacom Bulls are close to playing their best rugby- when it really matters!
Al die rugby waarna jy kan uitsien die naweek, alles op een plek! #URC #noordvaal #SACUP
Переглядів 64914 днів тому
Al die rugby waarna jy kan uitsien die naweek, alles op een plek! #URC #noordvaal #SACUP
Die storie van dáái skepskop, en hoekom is Hoërskool Waterkloof se rugby so suksesvol?
Переглядів 92314 днів тому
Die storie van dáái skepskop, en hoekom is Hoërskool Waterkloof se rugby so suksesvol?
Gaan dit 'n Vodacom Bulls en DHL Stormers kwarteindrondte op Loftus in die URC wees?!
Переглядів 1,7 тис.14 днів тому
Gaan dit 'n Vodacom Bulls en DHL Stormers kwarteindrondte op Loftus in die URC wees?!
The DHL Stormers won't make the same mistakes against Connacht they made against the Dragons!
Переглядів 63114 днів тому
The DHL Stormers won't make the same mistakes against Connacht they made against the Dragons!
Rugby: Vodacom Bulls happy to learn from Glasgow Warriors while still collecting five points!
Переглядів 45314 днів тому
Rugby: Vodacom Bulls happy to learn from Glasgow Warriors while still collecting five points!
Het die Lions nog genoeg woema oor vir die laaste tweede kritiese wedstryde in die URC? #urc
Переглядів 83114 днів тому
Het die Lions nog genoeg woema oor vir die laaste tweede kritiese wedstryde in die URC? #urc
Briljante Jimmy se Pumas kop-aan-kop met Griffons vir plek in die SA Cup eindstryd!
Переглядів 43914 днів тому
Briljante Jimmy se Pumas kop-aan-kop met Griffons vir plek in die SA Cup eindstryd!
Rugby: Afrigter André Tredoux vertel van die Shimlas se Varsity Beker sukses! #varsitycup
Переглядів 30514 днів тому
Rugby: Afrigter André Tredoux vertel van die Shimlas se Varsity Beker sukses! #varsitycup
Rugby: Vodacom Bulls made Jake White both happy and sad after crunch win against Glasgow Warriors!
Переглядів 70514 днів тому
Rugby: Vodacom Bulls made Jake White both happy and sad after crunch win against Glasgow Warriors!

КОМЕНТАРІ

  • @wlk2408
    @wlk2408 5 годин тому

    Sacha should leave the Stormers. Dobbo is going to destory his future. Sacha is the best flyhalf talent Inhave seen since Pollard. Dobbo even played Blommetjies above Sacha. The Bulls or Lions will be a much better move for his career. The Bulls are the top scoring team in the last two URC seasons and he will be deadly behind that Bulls pack and their dangerous wings. Kicking at the Highveld will also improve his incredible high kicking success rate. He needs to get match time before the next world cup. It is jnsane not to play him.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 5 годин тому

      He just signed with the Stormers for another three years!

    • @wlk2408
      @wlk2408 5 годин тому

      @@megafoonsport It was a big mistake.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 4 години тому

      @@wlk2408 I for one would have loved to see him at the Bulls!

    • @wlk2408
      @wlk2408 4 години тому

      That would have been awesome. With his big boot and abilty to play on tne gainline he would have been perfect for the Bulls. He is a big man although he doesn't look it. I see him as the perfect mix between Pollard and Manie. He has the physicality, calmness and kicking ability of Pollard and the skills and vision of Manie. It amazes me that Dobbo doesn't play him at ten. Dobbo should do what the Crusaders did with Mertens and Carter. They started with Mertens at flyhalf and Carter at inside and the last twenty minutes Carter moved to flyhalf. The fact that the Stormers doesn't do something similar just shows Dobbo is not as clever as many in the Cape want to believe.

    • @JohanThiart
      @JohanThiart Годину тому

      @@wlk2408 playing him at fullback seems to make sense. This brings in a second playmaker.

  • @johanjordaan5642
    @johanjordaan5642 10 годин тому

    Of jy is in die Makro skool liga of jy is nie. Tweede jaar in 'n ry beteken hulle moet af skuif na 'n laer liga toe.

  • @avrilgardiner9111
    @avrilgardiner9111 10 годин тому

    Dankie vir hdie onderhoud. Die manne van Ratel Rugby weet waarvan hulle praat, en ek is bly hulle het die belangrikheid en opwinding van derby en interskole wedstryde vir die gemeenskappe beklemtoon. Dit is uiteindelik waaroor dit gaan - speel kliphard, ongeag jou grootte en posisie op ranglyste, en daarna kuier die ondersteuners van die skole saam 'n hond uit 'n bos, ongeag wie gewen het. As die ouer van 'n PRG Old Boy weet ek waarvan ek praat. Paul Roos wen nie aldag teen Grey nie, en ek was bevoorreg om daar te wees toe hulle in 2004 en twee jaar later in 2006 gewen het, beide op Grey se veld nogals. (In 2006 het Willie le Roux 2de span gespeel, en hulle het ook gewen, n rare 1ste én 2de span wen vir PR.) Onvergeetlike herinneringe. Daarna het ondersteuners van die twee spanne tot laatnag 'n hond uit 'n bos in die biertent en elders later gekuier, en nuwe vriende is gemaak. Dit is waaroor dit gaan, en dit gebeur met wedstryde tussen die "groot"/groter skole hier in die Wes-Kaap. Speel om te wen asof jou lewe daarvan afhang, vat 'n verloor op die ken en skud hand, kuier daarna, maak nuwe vriende, en Maandag begin jy oefen vir volgende jaar se kragmeting. In 2004 was ek ook op die trein met ondersteuners na Bloem, miskien die hoogtepunt vd naweek! Sien uit na die onderhoud met iemand van Stellenberg. Trouens, ek geniet elke onderhoud met afrigters en "direkteure" van skole, ongeag waar die skool op die "ranglys" is. Ons maak te veel daarvan. Vir daardie 1ste span speler van HS Vasbyt is daardie jaarlikse derby teen HS Onderlip die hoogtepunt van sy lewe en hy sal dit altyd onthou, veral as dit die eerste wen in 10 jaar is. Dis sy Wêreldbeker ervaring.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 8 годин тому

      Dankie Avril. Ons gaan hard werk om skolerugby te bevorder, en nie net die groot skole nie. Ons praat binnekort met die manne van Ooskus Gimnasium in Oos-Londen en oor al hulle planne om rugby weer op dreef te kry.

  • @jacquesheunes6041
    @jacquesheunes6041 12 годин тому

    Vrystaat onder 18 omtrend almal van Grey wat se dit vir die res van die skole en hulle afrigters.Dit kan nie gesond wees nie as jy goed is is jy goed dis reg maar ek dink langtermyn is dit nie gesond nie.

  • @DonovanGreeff
    @DonovanGreeff День тому

    Regtig n goeie man. Het die voorreg gehad om saam hom te braai, regtig n nice mens en plat op die aarde!! Beste wense Willem.

  • @theovanrensburg2827
    @theovanrensburg2827 День тому

    Een van die skole sonder koshuis wat saam praat

  • @theovanrensburg2827
    @theovanrensburg2827 День тому

    Dek asseblief STELLENBERG Hoërskool

  • @wlk2408
    @wlk2408 День тому

    Affies moet Paarl Boys High derby begin. Na Affies het Boishaai die meeste rugby spanne in die land. Hulle het dalk drie of vierhonderd seuns minder maar kan 30 spanne in die veld stoot. Hulle het die jaar tot o14 G.

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 День тому

    Affies sal maar teen Affies moet speel Saterdag.Koshuis teen dagstudente.

  • @justjanse4286
    @justjanse4286 День тому

    Ek is bly Marais kry iemand wat weet van rugby, want die vet weet dinge kan nie so aan donner nie

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 День тому

    Ongelooflike projekte.Sterkte manne.

  • @kobusswan902
    @kobusswan902 День тому

    Dankie!

  • @pierretheron5708
    @pierretheron5708 День тому

    Beide kante van die saak het goeie meriete. Affies moet maar hierdie wedstryd met ander opponent vorentoe voortsit. Ek is seker spanne staan tou om teen Affies te speel, en terselfde tyd kan Menlo 'n meer geskikte opponent kry

  • @user-ff2nk1po8g
    @user-ff2nk1po8g День тому

    Dit is nogal onregverdig dat Menlo die Affiemanne SE laaste tuiswedstryd van die jaar wegneem

  • @michaelmansvelt9843
    @michaelmansvelt9843 День тому

    Gaan Willem nie vir Leeus speed totdat die URC klaar is??

    • @megafoonsport
      @megafoonsport День тому

      Hy gaan ja. Hy bedoel net dit kan moontlik sy laaste wedstryd wees as die Leeus nie deurdring tot die kwarteindrondtes nie

  • @SeanLarkan
    @SeanLarkan 2 дні тому

    Hearing this impressive fellow it is clear that SA’s scrumming & forward power over the years is based on very solid coaching & foundations laid at school level & varsity cup etc. It creates an unbelievable DNA throughout the game.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 2 дні тому

      Cobus is an extremely impressive coach, passionate about rugby and scrums especially. I love his enthusiasm and well-thought out answers. I will be talking to him a lot more in future.

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 2 дні тому

    Lekker om sulke entoesiasme te sien.

  • @shortMario
    @shortMario 2 дні тому

    Die gehalte van skeidsregters is iets wat werk van gemaak kan word. Skeidsregters kan opgelei word en die gehalte is na n lang dag n beheerbare faktor. Beleid om te mitigeer teen swak gehalte is niks anders as n resies na die bodem en insentief vir die afwatering van die sport. Kom om skep liewer insentief vir better gehalte.

  • @gawieswart4388
    @gawieswart4388 2 дні тому

    Gebless😳😳my donner daar is n woord Afrikaans😱geseënd🙄

    • @shortMario
      @shortMario 2 дні тому

      Praat ons rugby of is hierdie taal poliesie forum. Laat weet my maar net watter gesprek hierdie is.

  • @martindekock4719
    @martindekock4719 2 дні тому

    Ek Gaan kyk skole rugby saterdag noordvaal bekers ek kom agter dat skrums nie meer gestraf word as die span met meer as 1/12 meter terug gestoot word nie.

  • @avrilgardiner9111
    @avrilgardiner9111 2 дні тому

    Naas se wysheid is veral nou pertinent in die lig van Menlo se kansellering op die laaste nippertjie van die wedstryd Saterdag teen Affies, 'n gebeurtenis wat op die ruggas webtuiste as "A sad day for rugby in Pretoria" beskryf word. Dis die tweede jaar in 'n ry wat dit gebeur, en nou het Affies ook sy rugbybande met "Parkies" formeel verbreek wat toekomstige wedstryde betref. Met reg ook: As jy met die groot honde wil saamhardloop, moet jy nie huil as jy 'n paar beserings het nie. Naas het na 'n klomp van hdie sake verwys. Hy moet besluit wat hulle nou eintlik by Eldoraigne wil bereik. Een van sy wense, soos hy gesê het, is om oor twee of drie jaar miskien 'n paar ysterspanne die stryd aan te sê, maar jy moet realisties wees en 'n plan hê om geleidelik soontoe te beweeg. Help nie jy reël onmiddellik 'n jaarlikse wedstryd teen Grey omdat dit jou gaan "optrek" en onttrek dan op nommer 99 omdat jou stêr skopper griep het nie. Jy maak net 'n gek van jouself. Ná ek na hdie onderhoud geluister het, het ek onmiddellik aan nuwe bepalings in die Pretoria omgewing gedink wat vir beide spanne uiters voordelig sal wees. En aanskoulik sal wees. Een wat onmiddellik by my opkom, is 'n jaarlikse wedstryd tussen Eldoraigne en St Alban's. Sal 'n uitstekende matchup wees. St Alban's speel jaarliks teen PBHS en alhoewel hulle nooit die gunstelinge is nie, wen hulle van tyd tot tyd omdat hulle met oorgawe speel en kompeterend is. Dís wat jy wil hê. Menlo vs St Alban's was ook altyd 'n uitstekende wedstryd (ek was by die héél eerste een in 2007 en dit was 'n riller soos min), maar lyk my dié is ook van die baan. NS: Daar's ook uitstekende kommentare op die "Parkies" ontrekking op die schoolboyrugby webtuiste.

  • @stona9222
    @stona9222 2 дні тому

    Voorspoed Willem. Ek vergewe jou dat jy die Leeus gedrop het toe jy Sharks toe is. Ek like jou humor.

  • @geoffhogan4831
    @geoffhogan4831 2 дні тому

    Together with Ruaan, we are losing two legends of the game. The bone collector will be forever missed. Hope that Willem will still be part of our game and pass on his experience to our younger players. A legend indeed and a fine gentleman....

  • @tilmanvondelft
    @tilmanvondelft 3 дні тому

    2011 SF was die probleem dat ons kaptein oor die muur was en dat Bismarck eintlik moes begin het. Victor het met besering gespeel. Ons kaptein swak besluite geneem deur nie punte pale toe te neem nie en hy kon ook nie meer têkkel nie. Luister na Squidge se 2011 RWB podcast - hy verduidelijk hoe Aussies in 2011 4 vorige wedstryde vir Bryce gehad het as blaser (Bokke geen) en dus sy blaasstyl goed geken het. Rassie was tegniese analis en het dáár reeds lesse geleer: ontleed die skeidsregter en as ‘n speler nie Maandag fiks is om voluit te oefen nie speel hy nie in Saterdag se toets nie!

  • @user-sd5xe5dz2t
    @user-sd5xe5dz2t 3 дні тому

    There is and will always be sum1 else to step up to the plate... don't panic... 🏉

  • @user-sd5xe5dz2t
    @user-sd5xe5dz2t 3 дні тому

    Gr8 speler 🏉

  • @gerritmouton4431
    @gerritmouton4431 3 дні тому

    Respek!!!

  • @gerritmouton4431
    @gerritmouton4431 3 дні тому

    Espek!!!

  • @daniedutoit6128
    @daniedutoit6128 3 дні тому

    Baie goed om te sien Willem het nederig ge bly alle voorspoed vir hom vorentoe n ware en eerlike sportman

  • @spanspeksquarepants
    @spanspeksquarepants 3 дні тому

    Legende!

  • @petrusvandermerwe-ln7vs
    @petrusvandermerwe-ln7vs 3 дні тому

    goeie uitkyk op lewe dankie vir die vid

  • @ReinierSylvesterZeeman
    @ReinierSylvesterZeeman 3 дні тому

    Talent kan n mens nie koop en ja Legende inderdaad...!!!

  • @ReinierSylvesterZeeman
    @ReinierSylvesterZeeman 3 дні тому

    Gee vir Saru se lede almal sulke lekker swart raam BAIE DIK GLASE brille dan sal hul dalk sien swart en wit is omtrent 50/50 verteenwooedig. Rerig soos dai een persoon gese het waarom kyk hulle nie na SA sokker wat seker amper deur 100% swart spelers verteenwooedig word. In my oe is da nie kleur dis net talentvolle rugby spelers. Basta.

  • @ReinierSylvesterZeeman
    @ReinierSylvesterZeeman 3 дні тому

    Luckely we have 15 Damien Willemses at the Stormers with no disrespect. Rugby is a team sport. Wish Damien well with his rehab from a truly Stormer surporter. There's no more second prices winning is EVERYTHING. GO STORMERS...!!!

  • @jacquesheunes6041
    @jacquesheunes6041 3 дні тому

    Ons is bly jy is terug

  • @NickSchoonwinkel
    @NickSchoonwinkel 3 дні тому

    Naas jy is 100% reg dat wen is alles. Al die skole adverteer aan die einde van die jaar hoe goed die skool is, hoeveel onderskeiding het die matrieks behaal, hoeveel bekers hulle gewen het. Ek het onder 14 A-span gespeel vir HTS Welkom in 1968 ons het nie een wedstryd verloor nie. Ons hoogtepunt was toe ons Grey Kollege se onder 14 A gewen het. Hulle span was baie ongelukkig oor hulle verloor het want die volgende week gaan hulle B span speel en hulle B Span gaan A Span speel. Heelwat van ons span het later Craven week, NOVS onder 20, NOVS Elande en NOVS senior span gespeel. Ek het darem NOVS onder 20 gespeel.

  • @NickSchoonwinkel
    @NickSchoonwinkel 3 дні тому

    Dankie vir julle kommentaar. Ek wil graag weet hoekom hou julle nie statistieke van strafskoppe na die hoek en lynstane wat dan suksesvol oom geskakel is in drieë? Ek maak nou die stelling dat die 10 lynstane vir 1 drie!!! My advies aan al die afrigters gaan eerder vir die 3-6-9-12 as om te probeer vir 7 en baie keer is dit net 5 na tien pogings.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 3 дні тому

      Ek sal kyk vir sulke statistieke, dis 'n goeie punt

  • @annettekolb3103
    @annettekolb3103 3 дні тому

    My boys het gewen. So lekker ingevryf waar nodig. Ek, Hein en al die sharks fans loop kop om hoog🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 3 дні тому

      🤣🤣 Simon (Bulls) en Hein (Sharks) gaan bietjie gesels oor die naweek se wedstryd! Kyk uit vir dit

    • @annettekolb3103
      @annettekolb3103 3 дні тому

      @@megafoonsport ek wag vir dit op election dag ne

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 3 дні тому

      @@annettekolb3103 eers Donderdag

    • @annettekolb3103
      @annettekolb3103 3 дні тому

      @@megafoonsport 🙈🙈🙈skies almal is plat met varkgriep blaf soos boerbulle

  • @Trajan2401
    @Trajan2401 3 дні тому

    NZ would've won easily in 95 if you didn't poison them and would've won in 2023 if they weren't red carded those are more likely than SA winning in 2011 also NZ probably would've won in 2007 too if they weren't robbed against France

  • @Wolf-hh4rv
    @Wolf-hh4rv 3 дні тому

    Unfortunately SuperSport has cursed us for 20 years with Joel gushing over anything a player of colour has done on the rugby pitch. The guy just catches a pass and the raving goes on for 2 minutes.

  • @SeanLarkan
    @SeanLarkan 4 дні тому

    Great discussion guys & very important points made. Talking of Jacque, here in Aus we have only recently got access to the first series of Chasing the Sun, which I watched last night in one sitting. Brilliant & moving. There are many special takeaways but one that stood out for me was despite Rassie’s larger than life personality & character he gives breathing space to other great minds & skill-sets to play big roles. Also, that relationship & chemistry between him & JN is a thing of rough-hewn art & beauty & will go down in the annals of history! Gotta love that bokkie crew!

  • @orlandosadie6283
    @orlandosadie6283 4 дні тому

    Ek stem nie saam dat JN die rede is vir Leinster se af name in aanval nie. Sexton moet al die vorige krediet kry vir sy playmaking ability en kapteinskap, al like ons hom so min. Die Byrnes bros is Baie gemiddeld en JGP is nie die playmaker soos DuP.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 4 дні тому

      Nee, hy is definitief nie die rede vir afname in aanval nie. Hy is 'n verdegingsafrigter. Leinster se fokus het dalk net te veel geskuif verdediging toe sonder om die aanval saam te bring. Ek stem met jou oor die spelers wat ook 'n verskil maak, maar dat hulle aanval baie meer tandeloos is, kan mens nie miskyk nie.

    • @SeanLarkan
      @SeanLarkan 4 дні тому

      Great discussion guys & very important points made. Talking of Jacque, here in Aus we have only recently got access to the first series of Chasing the Sun, which I watched last night in one sitting. Brilliant & moving. There are many special takeaways but one that stood out for me was despite Rassie’s larger than life personality & character he gives breathing space to other great minds & skill-sets to play big roles. Also, that relationship & chemistry between him & JN is a thing of rough-hewn art & beauty & will go down in the annals of history! Gotta love that bokkie crew!

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 3 дні тому

      Sean, if you liked Chasing the Sun 1, season 2 will blow you away. Felix Jones was a HUGE factor in the Boks winning the Cup, major loss for us. Let's hope Jerry Flannery and Tony Brown can fill both his and Jacques' shoes!

  • @heinrichstander1838
    @heinrichstander1838 4 дні тому

    Baie insiggewende onderhoud.

  • @robbarton2391
    @robbarton2391 4 дні тому

    yeah n we would hav won last year if we kicked our goals we were better team in 2023. and would hav won in 1995 if u didnt food poison us; abs are far more skillful than boks.

    • @Trajan2401
      @Trajan2401 3 дні тому

      and would've beaten them in 2023 if we weren't carded.

    • @robroy8485
      @robroy8485 День тому

      Sour grapes . Face it mate , the Boks are the best rugby team in the world. We would of destroyed any international team in the 80’s too and could of won another two world cups back then .South African rugby in the 80’s was scary brilliant.

  • @hesterprinsloo6695
    @hesterprinsloo6695 4 дні тому

    Ja dit was vir manne en nie vir sissie nie dit noem ek rugby om na te kyk my man was n groot rugby speller ook op sy tyd in 80ste en sy tyd❤😅

  • @sadams4483
    @sadams4483 4 дні тому

    JP, my respect Brother, wish you the best.

  • @NickSchoonwinkel
    @NickSchoonwinkel 4 дні тому

    Dit was nou baie interessant. Ek het hoogste plek in my sport behaal maar is glad nie 'n toeskouer sport nie naamlik teiken skiet. Ek was 54 toe ek aan my eerste wêreld kampioenskappe deel geneem het in Italië. Hulle rugby is enige vorm en groote. Maar is nie vir almal nie. By die skiet dissipline is vir enige ouderdom van +- 10 jaar oud tot 90 en mans of dames wat op gelyke voet teen mekaar deelneem. MAAR ek sou eerder wil rugby speel. Ek is nou 70 ek neem nog steeds deel aan ligas en kampioenskappe.

  • @KekeHimona
    @KekeHimona 5 днів тому

    Strange video headline saying Springboks WOULD have beaten AllBlacks. Try word “could” I can now understand why so many South Africans are so arrogant. Perhaps NZL should start putting out vlogs on “The AllBlacks would have beaten the Springboks in 2023 final” Do you see how ridiculous this is? Stick with facts.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 4 дні тому

      HI there, and thank you for your comment. I thought about what you said, and I can not agree with you. Any team COULD potentially beat any other team, but believing you WOULD have been able to beat them, is a different proposition. JP used the word "would", hence the quotation marks. The Springboks never got the chance to play against the All Blacks in that tournament, so we will never know! Definitely no arrogance on this channel by any stretch of the imagination!

    • @KekeHimona
      @KekeHimona 4 дні тому

      @@megafoonsport NZL shows respect to all teams and never turns up to a match arrogantly believing they will win. They play every test with everything they have got and more. Running on to a field with little respect for your opposition is madness. NZL have beaten SA many times and have lost as well. NO match between these two nations is a guaranteed walkover. And you are a fool if you believe any other way.

    • @megafoonsport
      @megafoonsport 4 дні тому

      I don't think any SA team has ever run onto a field against especially the All Blacks arrogantly thinking they will win. That is a gross generalisation. This interview was looking back to 13 years ago and JP simply said that he felt the Springbok team of that year would have beaten the All Black team of that year, had they been given the opportunity. Similarly, I am sure if you asked any All Black of that year, they would feel that THEY would have won against the Springboks. It is entirely subjective, as you would expect from an interview! This is not a documentary! As you said, no match is a guaranteed walkover, (especially between these two teams) and I am most certainly not a fool by any definition.