VERSTOMMENDE LAMSKENKEL PASTEI - MAKLIK EN BAIE LEKKER (Kosmeester Kortes)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 вер 2024
  • WOW Vriende. Daar is baie pasteie in hierdie wereld, maar glo vir my, as jy eers hierdie ware kos geproe het dan is nie sommer enige pastei sy sous meer werd nie. Baie maklik om te maak, min bestandele en HEERLIK. Waarom halfpens eet as jy kan volmaag gaan slaap?
    Bestanddele (Inkopielys):
    4 Heel Lam Skenkels
    750ml kookwater
    3 Blokkies Aftreksel (hoender of lam)
    2-4 Uie opgekap
    2-4 Aartappels in klein blokkies gesny
    2-4 Wortel in 5mm ringetjies gesny
    3 Teelepels knoffel
    Smaakmiddels: Braaimeestergeur Vleis Speserye, of sout en peper
    Een rol Puff Pastry
    Een geklitste eier om oor deeg te verf.
    Metode: Sien video.
    #pastei #kosmeesterkortes #lamsvleis

КОМЕНТАРІ • 2