Om te Noakes... of nie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Winkels soos Wellness Warehouse en Dis-Chem, en restaurantgroepe soos Kauai en Spur het ook op die Banting-wa gespring en bied ‘’Banting’’ of Tim Noakes Original Eating-produkte op hul winkelrakke en spyskaart aan.
    Maar hoekom is dié dieet so gewild? En hoekom is dit so omstrede?
    Waarvoor is gesondheidsdeskundiges bang?
    En wie moet jy glo?
    Die Burger het gaan ondersoek instel.

КОМЕНТАРІ • 9