Jou vel is mooi glad.. ek kan net droom om jou lieflike persoonlik te hê. En dan natuurlik jou lewenswyse en lesse wat ons daaruit kan leer. Ag ek her jou so lief! So uit myse hart. Al het ek jou nog nooit in lewendelywe gesien nie.😊 Gaan so voort, liewe mens...🙏🤗
Ek stem 100% saam met jou, Lucy. Dis asof jy die woorde so uit my eie mond uit gevat het. Antoinette is absoluut 'n formidabele vrou. Mens kan nie anders as om vir haar lief te wees nie. ❤
Nee wat Antoinette, jy is nog jonk,mens hou net aan mooimaak en jouself oppas,smeer aan daardie 50 sonblok,wat ons nie in ons jong dae kon hê,versorg daardie naels,ń bietjie helder naellak op jou toonnaels doen wondere. Ek voel in my sestigs nog net so mooi en versorg vir myself soos altyd❤️trek in jou maag en boude as jy gaan stap en "Face the Wind"😊
Dankie Antoinette vir die wyse raad. Terwyl jy so praat hoor ek my eie gedagtes en ek krul soos ek lag. Jy is 'n 🌟 in my lewe. 😊
Dankie Antonette,jy is pragtig.
Die spesiale boodskap van jou het ek nou op die perfekte tyd ontvang. Baie dankie ❤
Dankie Antionette, hierdie boodskap was nodig.
Jou vel is mooi glad.. ek kan net droom om jou lieflike persoonlik te hê. En dan natuurlik jou lewenswyse en lesse wat ons daaruit kan leer. Ag ek her jou so lief! So uit myse hart. Al het ek jou nog nooit in lewendelywe gesien nie.😊 Gaan so voort, liewe mens...🙏🤗
Ek stem 100% saam met jou, Lucy. Dis asof jy die woorde so uit my eie mond uit gevat het.
Antoinette is absoluut 'n formidabele vrou.
Mens kan nie anders as om vir haar lief te wees nie. ❤
Ag hoe lekker voel ek in hierdie skilpad nek van my..Antoinette hoe hou jy jou vel so mooiooooiii❤❤❤😂
Nee wat Antoinette, jy is nog jonk,mens hou net aan mooimaak en jouself oppas,smeer aan daardie 50 sonblok,wat ons nie in ons jong dae kon hê,versorg daardie naels,ń bietjie helder naellak op jou toonnaels doen wondere. Ek voel in my sestigs nog net so mooi en versorg vir myself soos altyd❤️trek in jou maag en boude as jy gaan stap en "Face the Wind"😊
😂Ek het dié geniet!
Op haar beste. Net soos sy kan!
Hi Antonette, ek het nou lekker gelag. Ek kraak my baie af, jy praat met wysheid. Ek luister elke Vrydag na jou op RSG. Jys pragtig!😊
😂😂ja correct. Alles verander. Shame! Deesdae is my liggam soos n basthond se los vel oral. Maar ek is dankbaar. Groetjes vanuit nederland.
Ai Antoinette jy is beter as Nivea vir my vel😅
Dankie vir jou welkome kuiertjie in my huis❤❤❤