David Kramer - Royal Hotel (Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 60

  • @notthesoyboy7444
    @notthesoyboy7444 2 місяці тому +7

    Good times!! I once won a David Kramer competition back in the 80's.

    • @DavidKramerSA
      @DavidKramerSA  2 місяці тому +1

      Hopefully still a fan after all these years.

  • @andrewworrall4302
    @andrewworrall4302 2 роки тому +32

    Makes me want to cry. I want these days back

  • @uktennnisboy
    @uktennnisboy 7 місяців тому +1

    Watching this from Newport Beach in California. Great song David!

  • @JvsEvil
    @JvsEvil 10 місяців тому +4

    op gegroei met david kramer musiek , my pa het elke vrydag aand die plate speler aan gesit toe hy altyd met david kramer begin

  • @TheTobs50
    @TheTobs50 10 місяців тому +9

    David jy is tops! Ek het een Saterdagoggend ingestap by OK basaars (as ek reg onthou) in Stellenbosch waar ek gestudeer het. Daar was David besig met 'n klein konsertjie van sy eie. Ek het dit geniet tot op die einde en een van sy LP's gekoop, wat hy vir my geteken het. Ek het egter die vorige aand vir die eerste keer van hom gehoor tydens 'n studentekonsert in Die Gat in die Neelsie (dit was in die vroeë 1980's êrens). Daar was min sitplek en ek het sommer erens op 'n tafel gaan sit. Op 'n stadium kom sit daar 'n kêrel met 'n mooi kitaar, hoed en vellies langs my. Na so 'n ruk vra hy: "hou asb. my kitaar vas, ek moet gaan pee." So gedoen. Na so 'n rukkie was hy terug en kort daarna word die volgende kunstenaar geroep en daar trek hy: David Kramer! Sedertdien het ek nooit opgehou om na sy heerlike musiek te luister nie. Dankie vir die wonderlike herinneringe David!

  • @RaymondOniel
    @RaymondOniel Рік тому +2

    Bring dit nou herinneringe terug

  • @Seeperdjie
    @Seeperdjie 2 роки тому +10

    Ek luister steeds na al ons ou musiek en uitmuntende kunstenaars soos David Kramer! Dankie David, vir Timeless liedjies om oor en oor na te kan luister, veral in vandag se tye waar die oorgrote meerderheid van nuwe musiek in die hele wêreld, net eenvoudig gemors is. Seëninge aan David Kramer!

  • @thegulagarchipelago5921
    @thegulagarchipelago5921 2 роки тому +19

    Great musiek!!!! Grootgemaak op dit!!!

  • @bernice1080
    @bernice1080 Рік тому +13

    Thank you, David. Feeling extremely home-sick today. Your songs, although they make me smile - they're making me cry with the 'verlanging' as well.😢❤❤

    • @DavidKramerSA
      @DavidKramerSA  Рік тому +1

      Smiling through your tears.
      😊

    • @bernice1080
      @bernice1080 Рік тому +1

      @@DavidKramerSA yes! All your songs do that to me!

  • @RK-zo9vs
    @RK-zo9vs Рік тому +5

    Ja, omtrent elke dorpie het 'n Royal Hotel gehad!

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 Рік тому +1

    David jy is die beste in die wereld! groete uit lima peru

  • @liezlmvanr
    @liezlmvanr 4 дні тому

    2 007 😉☝👑💛🙏

  • @KevinDtv
    @KevinDtv 2 роки тому +8

    Koning David op sy beste

  • @Laura-ny7ff
    @Laura-ny7ff 4 місяці тому +2

    Lekker terugblik op my wonderlike jongmensdae !!!😂

  • @Dlezinye
    @Dlezinye Рік тому +5

    Love David Kramer

  • @claudemozny5098
    @claudemozny5098 Рік тому +7

    I miss my country and it’s music and culture……from Austria

    • @arsenal2621
      @arsenal2621 11 місяців тому +2

      It's still there, regardless of what the news tells you

  • @henniebotha4091
    @henniebotha4091 2 роки тому +10

    Al laaaank al een van my gunstellinge, well done David #timeless

  • @arianul
    @arianul 2 роки тому +9

    Bly maar n classic!

  • @catherinedavy1022
    @catherinedavy1022 Рік тому +1

    Baie dankie aan die ou dae. 🇺🇸

  • @mobiustrip1400
    @mobiustrip1400 5 місяців тому +1

    Those days were....Strange.

  • @christinebence5658
    @christinebence5658 2 роки тому +4

    Legend!mrKramer

  • @frxnlab
    @frxnlab 4 місяці тому +1

    Vat my vêr terug. David was een van my helde as kind.

    • @frxnlab
      @frxnlab 4 місяці тому

      Ek het een luiwarm Saterdag alleen rondgeloop deur Onrus op soek na braambessies, toe kom hy so verby gery op sy swart fiets en rooi skoene. Sal nooit vergeet nie.

  • @jd-ld8mm
    @jd-ld8mm 2 роки тому +4

    Class

  • @ansjansen604
    @ansjansen604 2 роки тому +4

    Dankie vir you email!! David! Ans en Joop Jansen, Nederland

    • @ansjansen604
      @ansjansen604 Рік тому

      Our son Michel played banjo at the Royal Hotel !!!

  • @naturalcombinations
    @naturalcombinations 7 місяців тому +2

    Lekke liedtjie 🎉❤

  • @heindemoerin5684
    @heindemoerin5684 2 роки тому +5

    Legend

  • @bernardkuhn5042
    @bernardkuhn5042 25 днів тому

    wie is al die manne daar?

  • @nickeywalters8067
    @nickeywalters8067 Рік тому +1

    ai my Pappie kon die song nooit mis kyk nie en niemand mag aan sy David tape gevat het nie memory's

  • @Tyrone-qw7pl
    @Tyrone-qw7pl Рік тому +1

    Dis nou lekker musiek

    • @shonaleroux9060
      @shonaleroux9060 5 місяців тому

      ❤I am a great fan David you are just soooooo natural and authentic.
      Love yeh.❤❤❤❤❤😂

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 5 місяців тому

    Ai Ai nou verjlang ek darren lekker na die ou dae.

  • @madeleinlubbe4397
    @madeleinlubbe4397 2 роки тому +2

    N Baie lekker lied op n bus oppad na semi finals toe vir onder 15 Rugby span

  • @SchalkBruwer
    @SchalkBruwer 2 роки тому +1

    Uit David Kramer se oë, watse Royal Hotel word hierna verwys? En verder is die musiek video ook in n bar geskiet?

    • @DavidKramerSA
      @DavidKramerSA  2 роки тому +4

      Dit was in 'n atelier geskiet. Die Royal Hotel gaan oor al die Royal Hotels in die land maar ek was beinvloed deur die hotelle op Worcester waar ek groot geword het.

    • @SchalkBruwer
      @SchalkBruwer 2 роки тому +1

      @@DavidKramerSA ongelooflik om n antwoord te kry oom. Dankie. Ek het opgegroei ini Paarl, is vandag 31 en woon in Australië. Hierdie musiek is vir my so kultuurryk! Ek sal altyd aan die song dink by enige Royal Hotel! Dankie vir die musiek video en ongelooflike musiek. Mag oom 200 jaar oud word!

    • @thankusa9795
      @thankusa9795 Рік тому +3

      ​@@DavidKramerSA David Kramer bro is that actually you? I'm a 13 y/O student in Poland (of South African blood), I really like your music, especially your album from 1979.

    • @thankusa9795
      @thankusa9795 Рік тому

      @@DavidKramerSA thanks for hearting my reply, i actually meant 1980 album. sori 😎

  • @waddy3985
    @waddy3985 2 роки тому +1

    Do you happen to have "More reward" archived somewhere?

    • @DavidKramerSA
      @DavidKramerSA  2 роки тому +2

      You must be one of very few who remember this song. I doubt if I have a digital version, but I'll have a look. If I find it I'll let you know.

    • @waddy3985
      @waddy3985 2 роки тому

      @@DavidKramerSA Thank you! I was looking at the old record label that signed watkin tudor jones and I found some of your works as well, sadly I havent been able to find much of the old stuff until I stumbled upon your personal UA-cam.
      Have a great day sir

    • @DavidKramerSA
      @DavidKramerSA  2 роки тому +3

      @@waddy3985 I went to have a look but not much luck. I'm intrigued as to why you would remember something as obscure as More Reward. I have a vague memory that there was some kind of dispute around Black Lable and their workers and I wrote and recorded this song in support.

    • @waddy3985
      @waddy3985 2 роки тому

      @@DavidKramerSA I personally have never heard your song, I saw it on an album titled Laugh it off, by Pest Control International. The only other song "Black Labour" has been archived. I simply want to locate and archive everything that I can find that has anything to do with Watkin.
      You're a hilarious storyteller, and I'm loving what I'm listening to from you as well.

    • @kuadi75
      @kuadi75 2 роки тому

      Waddy aka Ninja? Parktown Boys finest export!

  • @liezlmvanr
    @liezlmvanr 4 дні тому

    HappiSEEANEWzAGainz 🤗🐣💛☝🙌💛🐣 🙌 ☀🦁👑 😉 ☝

  • @starboy7938
    @starboy7938 3 місяці тому

    Dinge het soe gebeur dat ek in my late 20s ini hotel op geindig het😂❤ memories boyboy