We live in Calgary and experience the same. We did get a family Dr quickly, but alao not too long ago, needed to go to an ER as my daughter contracted E.coli, the first visit we got there at 10pm, and got out the next day at 11:30am, but this is also as you mentioned, they did an absolutely fantastic job looking sfter her once she finally got help. They then did help us to get my daughter looked at a lot quicker at the Alberta childrens hospital, due to the E.coli, but the waiting times are hooorrriiidddd! The drs and nurses are however totally over worked(we were told this by a nurse we chatted to)
@@TheHannes Yea thats true. Everything you spoke about regarding private medical care in SA helped to get appointments super fast, but I guess every country has its problems. Dankie vir die upload! Ek hoop jou kind is nou beter. Ons was almal siek vir so 5-6weke nou onlanks, baie weird!
@@cheynelothering7461 Ek was self lekker siek. Sy het teruggebons ja. Terselfde tyd by die hospitaal wat ek werk was n kind van dieselfde ouderdom met dieselfde siekte nie so gelukkig nie en het die ouers n hartseer Kerstyd
Hannes, so waar wat jy sê. Ons was baie gelukkig om redelik vinnig n fantastiese GP te kon kry in AB (3 nuwe dokters by ons begin net voor ons in Kanada geland het), maar ongelukkig is UC n nagmerrie. Hier in ons dorp is daar geen klinieke of hospitale nie, ons moet ongelukkig na Calgary toe ry vir daardie voorregte. Ek het die ander dag 5 ure by UC gewag voor ek n dokter kon sien en nog 2 ure vir x-trale. Ongelooflike fasiliteite maar n groot tekort aan personeel. Hoop julle kom iewers reg met n GP. Basiese medisyne rakke dol leeg, maar wonderlike aptekers hier, wat baie behulpsaam is en ook sekere medisyne kan voorskryf.
Janee dit is n pyn en ook deels ons skuld. Ons het nooit besef hoe moeilik dit is om n huisdokter te kry anders sou ons dit gedoen het met ons aankoms 2 jaar terug. Die behandeling ens is tops en by ons kinder hospitaal vra hul nie vra oor geld wanneer hul n kind behandel. Ons sou talle kere in SA nie verdere behandeling na n pasiënt gooi nie, want die koste kan 10 ander help vir n 50/50 kans vir 1.
All fair points. We need to be open to new solutions.

It is stressful. Free and equal healthcare for all, but it comes at a cost. Love it or hate it there is something to say for private medical
@@TheHannes Yea thats true. Everything you spoke about regarding private medical care in SA helped to get appointments super fast, but I guess every country has its problems. Dankie vir die upload! Ek hoop jou kind is nou beter. Ons was almal siek vir so 5-6weke nou onlanks, baie weird!
@@cheynelothering7461 Ek was self lekker siek. Sy het teruggebons ja. Terselfde tyd by die hospitaal wat ek werk was n kind van dieselfde ouderdom met dieselfde siekte nie so gelukkig nie en het die ouers n hartseer Kerstyd
@@TheHannes Eks bly om te hoor dat jou dogter beter is! Dis baie hartseer oor die ander kind :(