Fantasties!! Lieflike opregte hartsmense!!! Sou só só graag meer van hul stories wou luister! Mooi vertellinge! Báie báie dankie! Opregte waardering en dankbaarheid en tonne liefde vir julle daar!!!
Sandra dit was tops.dankie vir jou omgee en mooi gebaar deurdat jy ons mense terugvat na hulle kosbare verlede.ek hoop daar volg nog sulke stories.baie dankie hoor
We need to collect more of these stories! Our Heritage Association here in Swellendam is making (amateur) videos of old-timers telling their memories. Thanks Dr Prinsloo...
Dr Prinsloo die stories wt jy op film vasle,sny 2kante toe,dis hardseer Om te hoor hoe ons mense moes swaarkry,Om Vir hongerlone te werk,maar dit spreek boekdele van hlle karate,hlle HT nooit opgegee nie,hlle HT vasgehou aan die leeringe v die Kerk,hlle kinders mt dissipliene en respek,vdag Kan ons by die mense leer,ons as die eerste nasie kan,ons mt net die wil he.thx
Baie baie interesant. Wonderlikke mense met pragtige harte. Dankie dankie dankie.
Fantasties!! Lieflike opregte hartsmense!!! Sou só só graag meer van hul stories wou luister! Mooi vertellinge! Báie báie dankie! Opregte waardering en dankbaarheid en tonne liefde vir julle daar!!!
Sandra dit was tops.dankie vir jou omgee en mooi gebaar deurdat jy ons mense terugvat na hulle kosbare verlede.ek hoop daar volg nog sulke stories.baie dankie hoor
Die sout van die aarde. Liewe mense.❤
Danki oom tewie en oorlede aunty meràai vir die vertellings
Kosbaar mooi
These are the people that exemplify our kaleidoscopic country; the honesty and the simplicity, so refreshingly truthful in a world beset with lies.
Pragtige mense. Jo, dit ontroer.
Mooi stories
We need to collect more of these stories! Our Heritage Association here in Swellendam is making (amateur) videos of old-timers telling their memories. Thanks Dr Prinsloo...
Jy het ''n Afrikaanse van? Maar jy skryf in Engels?!
Werklik interessant en aangrypend.