What a show! How can those poor people sit there and listen to this person? He is making fools of everybody, including, those people who invested with him. No wonder people want their money back. Take your money and run!
Nee oo fok ! Kon nie langer as 40 minute kyk nie. As ek vir hom gewerk het, het ek my dood geskaam en lankal bedank. Om te dink dat hy sy werkers forseer om na sulke snert te luister.
Goeie genugtig! Die drama medalje wenner van Verneukpan hou solo opvoering en die kamera operateur giggel onduidendend. Die gehoor hang aan elke woord en wil uitbars van opwinding vir die Ballade vir die Verstooteling. Dit is verskriklik snaaks! So 'n privaat mpy en CEO se beplaningsessies moet as gevalle studie gebruik word in die MBA program vir toekomsbeplanning. Voorwaarts dwars!
Ou snaaksie! Met julle klomp vyande moet Louis probeer om sy 'sanity' te behou, en hy hanteer dit soos hy goeddink. Ons kyk vorentoe en beweeg saam met Louis en FD&G. 😅$$
Ja nee - en sommer die tannie Voster wat hier bo kommentaar lewer saam vat om kostes te bespaar. Dankie tog ek het nie 'n blou duit in so 'n klugspul nie. Wat my net goed die bliksem inmaak is die voorbarigheid dat hy "namens" Afrikaans sprekende Suid-Afrikaners praat. Mag hy die wrang vrugte pluk van die strooi wat hy plant! @@theamuller7696
Skuim van die aarde....het geen respek vir jou nie. Soos jy sé uit daardie ding wat jy n mond noem kom daar teveel nonens uit jou mond. Praat van wetteloosheid ek is verstom.. "Stupidity is like death".. geniet dit terwyl jy die geleentheid het saam met hulle wat dom genieg is om aan jou lippe te hang!!!!
Ons kerke preek uit die Nuwe Testament. Daar is ontsettend baie mense wat ander mense help. Onthou dat goeie werke jou nie in die hemel gaan bring nie. Duisende ander mense wat goed aan ander mense doen, basuin dit nie uit nie. Ja, baie mense bid ook vir Derick. Jy is nie die enigste een wat 'n moeilike lewe gehad het nie; daar is duisende ander mense wat ook moeilik gehad het en weer opgestaan het. Ek vra maar net: waarom sorteer jy nie jou sake uit met die mense met wie jy 'n probleem het nie? Moenie vergeet van veroordeling nie. Hoe kan jy so lelik praat en maak asof jy 'n engel is?
Ek probeer hard om my sel groepie bymekaar te sit om saam met my te deel in die groei van hierdie maatskappy. My sel groepie se mense lag vir my wanneer hulle na my rekening kyk en sien dat 35, 33, 30 of 28 dae fiksie is. As pakkies op tyd uitbetaal en jy ophou om jou investors hoerkinders en zombies te noem sal dit baie makliker wees om mense te werf om nuwe geld te belê. Jy maak dit nie maklik nie, in die werklikheid, maak jy dit baie moeilik. Die drome wat ek gedink het jy mask moontlik bly drome want ek is te bang om wakker te word.
Genade Dezi...daai lag is jou maag seer... Liebenberg jy bly simple verby mens kan sien waar jy baie kuier volgens jou spraak..!!!@@
Hoe de donner kan hulle vir 2 ure na sy kak luister. Wat n sirkus.
Ek het nog altyd na jou geluister, maar hierdie is regtig onsmaaklik, vulger en van swak smaak. Eintlik walglik.
Duidelik nog nie genoeg geblixem nie.
What a show! How can those poor people sit there and listen to this person? He is making fools of everybody, including, those people who invested with him. No wonder people want their money back. Take your money and run!
Nee oo fok ! Kon nie langer as 40 minute kyk nie. As ek vir hom gewerk het, het ek my dood geskaam en lankal bedank. Om te dink dat hy sy werkers forseer om na sulke snert te luister.
Daai mense moet baie desperaat wees om daar te sit en luister na hulle "baas"!
Nou wanneer vloek jy bietjie weer? Of wil jy jou beeld na buite blinkvryf??
Goeie genugtig! Die drama medalje wenner van Verneukpan hou solo opvoering en die kamera operateur giggel onduidendend. Die gehoor hang aan elke woord en wil uitbars van opwinding vir die Ballade vir die Verstooteling. Dit is verskriklik snaaks! So 'n privaat mpy en CEO se beplaningsessies moet as gevalle studie gebruik word in die MBA program vir toekomsbeplanning. Voorwaarts dwars!
Ou snaaksie! Met julle klomp vyande moet Louis probeer om sy 'sanity' te behou, en hy hanteer dit soos hy goeddink. Ons kyk vorentoe en beweeg saam met Louis en FD&G. 😅$$
O nee wragtig jy moet 'n phygiater sien hierdie man LL is hoogste risiko soos hy dit duidelik stel
Ja nee - en sommer die tannie Voster wat hier bo kommentaar lewer saam vat om kostes te bespaar. Dankie tog ek het nie 'n blou duit in so 'n klugspul nie. Wat my net goed die bliksem inmaak is die voorbarigheid dat hy "namens" Afrikaans sprekende Suid-Afrikaners praat. Mag hy die wrang vrugte pluk van die strooi wat hy plant! @@theamuller7696
Skuim van die aarde....het geen respek vir jou nie. Soos jy sé uit daardie ding wat jy n mond noem kom daar teveel nonens uit jou mond. Praat van wetteloosheid ek is verstom.. "Stupidity is like death".. geniet dit terwyl jy die geleentheid het saam met hulle wat dom genieg is om aan jou lippe te hang!!!!
@@sophiavorster9406 Sophia, word wakker.
In groot "Poepol" almal kryp 'gat' waar geld betrokke is. Hy is pateties.
Genade jy moet nie so druk nie net nou poef jy in jou broek!! Moet se jy beskryf jouself baie goed.!
Waars my 300 000 wat jy my skuld wat JY GESTEEL HET
Vat sy kar
Hyt niks om te vat nie hy besit niks als wat hy het is JV sin
Hoe was die CCMA saak, hoor jyt verloor 😂😂😂 hoe was jou verkiesing, hoor jyt verloor 😂😂😂😂
Mens kan net lag vir hom😂😂😂
Nou die likwidasie ook.
O fok neeeee....zoos
Such a mature and exemplary business man! Wonder why he has never achieved anything significant in his life.....
Jy is n grap
Genade dit is common!!
Watter fliek kyk die hoertjind nou gee my krag met sulke tirades
Dis aaklig om te sien hoe belaglik n wit man kan raak.
😢
Giggelende Dezzie😮
😂😂😂😂
Bak vissie met rooi hakskeentjies
😮
Ek dink hy het n Sigiater nodig Weskoppies.
So jags laggie motiveer die Nar na hoèr hoogtes!! Simpel moer
Snaaks dat net jy weet jy was n boemelaar
Niemand anders weet dit nie nie eers jou bloed weet dit nie 😂😂
😂 wat n joke.N sorry excuse vir n ou man wat desperaat is vir ander se geld en aandag.N freak show.
Blykbaar werk dit want die mense gee net nog en nog.
Kom mense hou op kla en gee geld
Julle baas praat ....
Sonder sy pakkies gaan niemand kan brood koop nie 😂😂😂
Met my gevrieste pakkies kan ek ook nie brood koop nie.
Flip LL dankie dat jy dit sê jy is dalk nou skuldig op sekere aantuigings maar maar so is almal so ek Sal nooit n klip na jou gooi nie my broer❤
Iets is nie lekker met die ou nie
2 ure, kon dit nie deur kyk nie!! Die arme personeel lag nie eers saam nie behalwe as kamera op hul is.
Ons kerke preek uit die Nuwe Testament. Daar is ontsettend baie mense wat ander mense help. Onthou dat goeie werke jou nie in die hemel gaan bring nie. Duisende ander mense wat goed aan ander mense doen, basuin dit nie uit nie. Ja, baie mense bid ook vir Derick. Jy is nie die enigste een wat 'n moeilike lewe gehad het nie; daar is duisende ander mense wat ook moeilik gehad het en weer opgestaan het. Ek vra maar net: waarom sorteer jy nie jou sake uit met die mense met wie jy 'n probleem het nie? Moenie vergeet van veroordeling nie. Hoe kan jy so lelik praat en maak asof jy 'n engel is?
Ek probeer hard om my sel groepie bymekaar te sit om saam met my te deel in die groei van hierdie maatskappy.
My sel groepie se mense lag vir my wanneer hulle na my rekening kyk en sien dat 35, 33, 30 of 28 dae fiksie is.
As pakkies op tyd uitbetaal en jy ophou om jou investors hoerkinders en zombies te noem sal dit baie makliker wees om mense te werf om nuwe geld te belê.
Jy maak dit nie maklik nie, in die werklikheid, maak jy dit baie moeilik.
Die drome wat ek gedink het jy mask moontlik bly drome want ek is te bang om wakker te word.
Net werknemers wat nog sit en luister na jou gemors omdat hulle betaal word om daar te sit.
Weet Dezi sy is met n mal man getroud?
Desi, hoe is hierdie vir jou goed genoeg?
Sy het presies geweet met wie en wat sy getrou het,so sy moet geen simpatie verwag nie.Soort soek soort.
Vloek bietjie, huil bietjie kak bietjie , ha ha 😅
🤢 🤢 🤢 As niemand my erkening wil gee nie dan doen ek dit myself ne LL. 🤢 🤢 🤢
Dankie Liewe Vader dat ons kan sien wie is U kinders en wie is nie. 🤢 🤢 🤢
Eet kak en vrek Louis
Common verby....
common verby
😂
Die ou se kop raas
LL. Is a prize, gee gas ll die pad is reguit