Ep. 6 | ‘Net nog enetjie’ oor Ramaphosa en Zille se politieke polka

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 чер 2024
  • Dié nuutste episode kyk na die moeilike dans van politieke onderhandelinge wat die ANC tans moet dans - hoe hou ʼn mens een party op sy tone sonder om op ʼn ander s’n te trap?

КОМЕНТАРІ • 4

  • @sley39
    @sley39 Місяць тому +1

    👏👏 Ek moet sê hierdie was nou die mees lekkerste Afrikaanse insetsel wat ek nou die afgelope paar weke na gekyk het oor die huidige Suid Afrikaanse politieke & daaglikse sake. Dit was objektief & insigewende menings met bietjie humor! 😅 Ek lief mense wat F*** slim is, maar probeer soos 'n Jan Alleman voor te kom....ek dink hulle noem dit nederig, ek weet nie eks maar net 'n platkop wat sin probeer te maak oor alles in die wêreld! 💯

  • @truth-Hurts375
    @truth-Hurts375 Місяць тому

    My Land ...Liquor Land !!!!

  • @troy1709-h5f
    @troy1709-h5f Місяць тому

    Terwyl almal vasgenael kyk na die GNU, .... wie hou dop wat broei ondergronds by die MK en EFF?