It's SO REFRESHING to hear such CANDID NO BS advice! Dis BRILLIANT! Teresa, mieskien is dit 'n goeie idee on die hele interview in Engels te doen. The WORLD needs to hear this!
Ons bly nou al amper drie jaar in Nederland en ek stem saam met Mike, baie vd Nederlandse woorde het toetaal ‘verbuig’ in Afrikaans. ‘n Voorbeeld hiervan, (verskoon die taal) is bv: Poes Fokkerij. = Kat teler. Met ander woorde, daar waar katte geteel word. Letterlik. Woorde soos ‘kont’ ‘poes’ ‘kak’ ens, word daagliks in die algemene spreektaal gebruik. Ek het al, net soos Mike, gewonder waar presies hierdie ‘verbuigings’ plaasgevind het, as Nederlands ons moedertaal is. Groete uit Maastricht.
Ek haat krutaal dis nie reg in GOD se oe... sorry ek stem saam...ek het dit so geniet totdat jy begin vloek het...die WOORD se geen krutaal mag uit jou mond kom...jou taal is verrkeerd maar wat jy doen is goed.. so bly my kinders en klkinders ken dit nie...het jy al in n supermark ge- hoor hoe ma en pa se taal jou taal is en hulle kinders..jammer ek stem nie saam... ABBA is ook my VADER skakel nou af
Ook maar vuilbek ne. Lyk my jy is onder n wan indruk . Respekteer vrouens en praat van geloof en godsdiens en dan ryg jy die vloekwoorde in om die joernalis te beindruk en sy lag daarvoor . Die tipe gedrag is nie veronderstel om eers uitgesaai te word nie.
Ek is daar met Mike, vloekwoorde is in ons koppe waar elke nuwe skoon woord om 'n privaat aksie of objek in goeie geselskap te mag beskryf in die volgende geslagte 'n vloekwoord geword het wat nie nie gebruik mag word nie. Vra maar vir Thomas Crapper wat die spoeltoilet uitgevind het.
Baie dankie vir jou eerlikheid en opregtheid- ek waardeer jou ongelooflik baie. Jy is die heel eerste man in SA wat ek kontak sodra daar iets verkeerd loop in my lewe! Baie dankie vir jou eerlikheid en opregtheid! Ek salueer jou. sterkte. Anna.
Immediately you presented a bullshit statement: his the "end of the line" for an unresolved problem (I take it a legal problem). Well that is frankly a complete false statement. The Constitutional Court is the end of the legal line NOT this ego laden character. As a character his paper thin. He plays a very old character role - 'the hard man' - but in reality he has absolutely no legal standing or power. He represents a very old character - so his role play is a very old story. During the pioneering days of the old US "Wild West", there was the weak, frightened, timid citizens, threatened by the proverbial gun slinging 'visiting' rogue, who makes threating demands on the town folks. Then the citizens wise up and contract another rogue, who agrees to take care of the problem for a tidy fee. The grateful lame ducks slap a badge on his chest and he does their dirty work. But as time progresses, naturally the rogue runs out of action and decides to ask for more.... or else! Well, this story repeats itself till the state decides to introduce law. Essentially law provides the state sole monopoly for application of violence - legal condoned violence which allows the state to sit in sole judgement of rogues. The problem is that some rogues don't get the message and sooner or later they learn the error of their ways - the law takes care of them one way or the other. There is no longer any requirement for rogue gunning 'help'. That is the sole progotive of the state and its appointed law officers. Only persons with questionable morals and objectives will hire this sort of 'help'. When will people learn.
Dankie Mike, baie waarde in die gesprek., Ons het meer inligting nodig oor crime in die land, ons leer hieruit. Die oumense het altyd gesè: jy is nooit te oud om te leer nie. Dankie
It's SO REFRESHING to hear such CANDID NO BS advice! Dis BRILLIANT! Teresa, mieskien is dit 'n goeie idee on die hele interview in Engels te doen. The WORLD needs to hear this!
Uiteindelik! Lank gewag vir die program. Jul is albei opregte mense. Baie geniet, en geleer. Alles van die beste
Baie dankie Mike!
Mense hou nie van die Waarheid nie.
Doen voort en praat reguit.
As jy God in jou lewe het , het jy alles. In ander woorde dan het jy die bril op, ek hou van die bril....ek hou van Mike, hy is awesome 🩵
Mike dankie vir die magtige bydrae wat jy en org. maak.ek salueer julle
DANKIE MIKE doen so voort🙏🙏
JY WEET DUIDELIK NIE VAN BOSLUIS SE MISBRUIK VAN OUMENSE NIE.
Ons bly nou al amper drie jaar in Nederland en ek stem saam met Mike, baie vd Nederlandse woorde het toetaal ‘verbuig’ in Afrikaans.
‘n Voorbeeld hiervan, (verskoon die taal) is bv: Poes Fokkerij. = Kat teler.
Met ander woorde, daar waar katte geteel word. Letterlik.
Woorde soos ‘kont’ ‘poes’ ‘kak’ ens, word daagliks in die algemene spreektaal gebruik.
Ek het al, net soos Mike, gewonder waar presies hierdie ‘verbuigings’ plaasgevind het, as Nederlands ons moedertaal is. Groete uit Maastricht.
Waarheid! The Truth will set us Free! Dankie Mense wil praat en nie regtig luister! DANKIE vir regte ondersoeke
Ek haat krutaal dis nie reg in GOD se oe... sorry ek stem saam...ek het dit so geniet totdat jy begin vloek het...die WOORD se geen krutaal mag uit jou mond kom...jou taal is verrkeerd maar wat jy doen is goed.. so bly my kinders en klkinders ken dit nie...het jy al in n supermark ge- hoor hoe ma en pa se taal jou taal is en hulle kinders..jammer ek stem nie saam... ABBA is ook my VADER skakel nou af
Ek haat hierdie gevloek sonder rede.
Ook maar vuilbek ne. Lyk my jy is onder n wan indruk . Respekteer vrouens en praat van geloof en godsdiens en dan ryg jy die vloekwoorde in om die joernalis te beindruk en sy lag daarvoor . Die tipe gedrag is nie veronderstel om eers uitgesaai te word nie.
Ek hou van wat jy sê. Dankie
Sterk taalgebruik? Nee wat, dis pateties en onnodig morsig!
Die gevloek is erg en onnodig.
Well said Mike . Calling a spade a spade is the only way .
Hierdie is die beste thanks Oom Mike what a legend 👊🏼🙏🏼
Love your NO BULLSHIT view! Ons kan ook nie die nuus vertrou nie! En ek stem 1000000% saam dat jy jou eie ondersoeke doen!
Dankie! ons het Meer mense nodig wat werk en minder praat&kritiseer
Mike, jy is 'n Yster! Eerlik en op die man af! Lol.
Briljante geselsie. Baie geniet. Dankie vir Mike se insight
Dankie vir julle harde werk mens is nooit te oud om te leer nie.
mike is jou naam skoon...bv die geheime bronne wat jy het in die staat is onwettig. seker reels vir almal?
Baie dankie Mike....dis groot werkvwat jul doen!!!....doen so voort!!
Dankie Mike
Wow, mnr Bolhuis, j is wat S.A. nodig het.Ek waardeer wat julle doen, mag die Here julle seen en julle grondgebied vergroot.
Dis awsem wat julle doen met die genade van Bo sal julle aanhou met die greate werk wat julle doen,dankie Mike en die manne
Saluut. MIKE.
Ek is daar met Mike, vloekwoorde is in ons koppe waar elke nuwe skoon woord om 'n privaat aksie of objek in goeie geselskap te mag beskryf in die volgende geslagte 'n vloekwoord geword het wat nie nie gebruik mag word nie. Vra maar vir Thomas Crapper wat die spoeltoilet uitgevind het.
Baie dankie vir jou eerlikheid en opregtheid- ek waardeer jou ongelooflik baie. Jy is die heel eerste man in SA wat ek kontak sodra daar iets verkeerd loop in my lewe! Baie dankie vir jou eerlikheid en opregtheid! Ek salueer jou. sterkte. Anna.
Ongelooflike mens wens al die mans kan so dink en doen.
Last daar been vuil word hit julle mind uitgaanie! Godvresende Meuse most luister.
Dankie Mike, ek hoor intergriteit. En almal soek altyd vlerkies op ons skouers, maar alle mense is onvolmaak, en engeltjies is in die hemel.
MIKE PRAGTIG EK LIKE JOU REGUIT WAARHEID PRAAT
SALUTE!
Snaaks dat sover nog niemand ʼn Wikipedia-artikel oor Mike Bolhuis geskryf het nie?
WANT DIE MENSE KEN DIE SKURK
@@robertmalan9304 dis skurke wat bang is vir Bolhuis.
@@miavos3610 die skurk van die skurke, Mike Bosluis
25:29 .. Hoe lekker lag ek nou.
WORD WAKKER JY LEWE IN LALALABD
Die joernalis het inderdaad nog baie om te leer. Maar sy het darem begin...sterkte jong dame.
Mike jy is n yster.
Dit so waar Mike.
Alles waar wat Mike sê, hy is n yster
Immediately you presented a bullshit statement: his the "end of the line" for an unresolved problem (I take it a legal problem). Well that is frankly a complete false statement. The Constitutional Court is the end of the legal line NOT this ego laden character. As a character his paper thin. He plays a very old character role - 'the hard man' - but in reality he has absolutely no legal standing or power. He represents a very old character - so his role play is a very old story. During the pioneering days of the old US "Wild West", there was the weak, frightened, timid citizens, threatened by the proverbial gun slinging 'visiting' rogue, who makes threating demands on the town folks. Then the citizens wise up and contract another rogue, who agrees to take care of the problem for a tidy fee. The grateful lame ducks slap a badge on his chest and he does their dirty work. But as time progresses, naturally the rogue runs out of action and decides to ask for more.... or else! Well, this story repeats itself till the state decides to introduce law. Essentially law provides the state sole monopoly for application of violence - legal condoned violence which allows the state to sit in sole judgement of rogues. The problem is that some rogues don't get the message and sooner or later they learn the error of their ways - the law takes care of them one way or the other. There is no longer any requirement for rogue gunning 'help'. That is the sole progotive of the state and its appointed law officers.
Only persons with questionable morals and objectives will hire this sort of 'help'. When will people learn.
Flippit ek het NIE geweet die man is so diep nie! Hy moet huweliksberading doen en sommer "youth counseling" ook!
Groot profiel 😂 of ?
Ons lewe in siek tye.
Ne? Ons hoor die anderkant ook
My we mos nie waar die man bly
Mike, te veel kras woorde.
Swak joernaliswerk
Die woord is joernalistiek, Gert.
Ken die verskil tussen koek en kak hierdie is nie koek nie
Ag Theresa, is 'n Karen....
Seker ook nie so vloek
Bikini runner!!
Men's Kan hoor sy is blond lol
Trek terug jou naels.
Ek wil nogal graag iets sê maar netnou is ek ook in die sop. :D
Dankie Mike, baie waarde in die gesprek., Ons het meer inligting nodig oor crime in die land, ons leer hieruit. Die oumense het altyd gesè: jy is nooit te oud om te leer nie. Dankie