‘Who You say I am’ - Bron Worship

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 кві 2024
  • Ons glo so maklik die leuens wat die vyand oor ons lewens spreek, maar sukkel om die waarheid van God in te neem. Die Bybel sê ons is vry as die Seun ons vry gemaak het. Wandel in hierdie waarheid en vryheid en weet dat jy ’n nuwe mens is - die ou weergawe van jouself bestaan nie meer nie!
    2 Korinthiërs 5:17 sê dit so mooi “Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.”
    Deel gerus met jou vriende 🙌🏻 🙏🏻
    Die Bron
    Jou Familie!
    ...
    Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by:
    www.diebron.co.za
    of kontak ons by
    info@diebron.co.za
    Volg ons ook op sosiale media:
    - Facebook
    - Twitter
    - Instagram
  • Фільми й анімація

КОМЕНТАРІ •