Lift Up Holy Hands - Bron Worship

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 6 чер 2024
  • Die lied "Lift Up Holy Hands" is n baie direkte loflied aan God, waar ons hom behaag en eer gee vir wie Hy is. Die lirieke beeld uit hoe heilig en magtig God is, beide om Hom herkenning te gee en om ons te herinner oor Sy identiteit as ons God.
    OPENBARING 4:11
    'U is waardig, o Here, om te ontvang die heerlikheid en die eer en die krag, want U het alles geskape en deur u wil bestaan hulle en is hulle geskape.'
    1 SAMUEL 2:2
    'Niemand is heilig soos die Here nie; ja, daar is niemand buiten U, en daar is geen rots soos onse God nie.'
    Deel gerus met jou vriende 🙌🏻 🙏🏻
    Die Bron
    Jou Familie!
    Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by:
    www.diebron.co.za
    of kontak ons by
    info@diebron.co.za
    Volg ons ook op sosiale media:
    - Facebook
    - Twitter
    - Instagram
  • Фільми й анімація

КОМЕНТАРІ •