Die Bron Flashmob ft Neville D (Official Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 тра 2016
  • Die Bron gemeente, wat dienste in die Barnyard hou in Willowbridge, in samewerking met Tygerberg 104FM, Tyger Valley Centre, CUM Books en Light Lounge Studio het Sondag 8 Mei 'n Moedersdag vertoning in Tygervallei se arena gehad met kunstenaars Neville D en Henry Pike. Die mense het in hulle honderde gekom en saam Jesus aanbid en die musiek geniet. In die middel van die vertonig het almal opgestaan en saam op Neville D se liedjie, Our God is Bigger, 'n flashmob gedoen en weer die vertoning so afgesluit. Oud en jonk, mense van verskillende demoninasis en rasse het saam God geloof en gedans. Dit was 'n onvergeetlike oomblik van hoop, inspirasie en vreugde.
    Video by: Light Lounge Production & Die Bron Media Team
    Video Editing by: CJ Bezuidenhout from Light Lounge Studio
    lightlounge.co.za/

КОМЕНТАРІ • 1