Bak die perfekte potbrood

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 жов 2024
  • Voorbereiding en bak van potbrode

КОМЕНТАРІ • 50

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 2 роки тому +1

    Hi Oom.... 2022 hier Kom n ding n wilde ene..... Kan nie wag nie..... MASTERCHEFF 👌👌👌👌👏👏👏👏👏👍👍👍👍

  • @indeepoutdoors2636
    @indeepoutdoors2636 Рік тому

    From the Northwest United States, “ Baie Dankie”!

  • @juan-pierrejoubert3914
    @juan-pierrejoubert3914 2 місяці тому

    Baie goeie video oom. 👍

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 3 роки тому +1

    Potbrood is recommended..... OOM mooi verduidelik thumbs up..Daai is die beste VUUR BEVONK VIDEO EVER.... UA-cam....... 👌👌👌

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 3 роки тому

      Oom Deon PRAAT nie met ons nie.... 😢😢😢😢

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 2 роки тому

      My brood brand😞😞😞😞😞😞😞😞😞😞😞😞😞Die kole........ Nie te veel nie te min........ 😔😔😔😔😔😔😔Dammm ek het huiswerk 😩😩😩😩😩😟😟😟

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 2 роки тому

      Hoeveel broode het OOM AL so gemaak defnetief nie die eerste een nie........ 😥

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 2 роки тому

      😢😢😢😢😢

  • @faniesteenkamp5115
    @faniesteenkamp5115 2 місяці тому

    👌👋👋

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 2 роки тому

    My OOM..... Gaan OOM die 2022 VAS met n surprise..... EK KAN NIE WAG NIE OOM KAN💯💯💯💯💯👍👍👍👍👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌👌

  • @magdahugo1458
    @magdahugo1458 3 роки тому +2

    Uitstekende aanbieding! Ons probeer hom vanaand.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 2 роки тому

    Mastercheff UA-cam...👏👏👏👏👏👏💯💯💯💯💯👌👌👌👌

  • @joachimcilliers
    @joachimcilliers 3 роки тому +1

    Baie dankie oom

  • @0Azzurro
    @0Azzurro 4 роки тому +4

    Ek is dalk in my 40's maar kan jy my asb aaneem!?!?

  • @Speakthetruthplease
    @Speakthetruthplease 2 роки тому

    Dankie Oom, jy het my baie geleer.

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 Рік тому

    Kan ek winkel deeg gebruik en hoeveel vir no 12 pot.

  • @michelleengelbrecht5596
    @michelleengelbrecht5596 2 роки тому

    Baie dankie oom!!!

  • @bran6396
    @bran6396 3 роки тому +1

    Goeie video! Dankie

  • @jacobuspieterse8359
    @jacobuspieterse8359 Рік тому +1

    Dankie oom! Kan ek hom in die oond ook maak?

  • @FoodieRSA
    @FoodieRSA 2 роки тому

    Dankie vir die! 👍🏼

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 2 роки тому +1

    80mm by 90.....maar die kole waste grade..... Celsius..... 😣

  • @mariekok9692
    @mariekok9692 3 роки тому

    Goeie Naand Baie Dankie Vir Die Maklike Manier Van Potbrood in die Kaggel.Stuur Asb.U Naam En Adres wys nie hier nie M.Kok

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  3 роки тому

      Hi Marie,dis n plesier.Deon Harmse 083 442 4401 harmsedj18@gmail.com

  • @g4rou1977
    @g4rou1977 4 роки тому +1

    Daai brood lyk bevonk!

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  4 роки тому

      Dankie so vars gebakte brood is altyd baie lekker !!

    • @hendrikvanderwalt5866
      @hendrikvanderwalt5866 3 роки тому +1

      @@vuurbevonk7293 Dit is waar vuur Bevonk gegin ons sien OOM en asook verduidelik..... Hou dit so.......👌👌👌👍👍👍

  • @norman1826
    @norman1826 4 роки тому +1

    lekke...hoe lank bly die brood so opi vuur voor dit gaar is ..dankie

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 Рік тому +1

    Sorry, ek vra toe voordat ek luister, dankie vir die uitstekende wenke..

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Рік тому

      Groot plesier !!

    • @elizabethnovak4088
      @elizabethnovak4088 Рік тому

      @@vuurbevonk7293 hoeveel winkel deeg vir no.12 plat bodem pot?

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Рік тому

      @@elizabethnovak4088 2 pakke .

    • @elizabethnovak4088
      @elizabethnovak4088 Рік тому

      @@vuurbevonk7293 Baie dankie, en nog n keer dankie vir al daai potjie en pot brood idees!

    • @elizabethnovak4088
      @elizabethnovak4088 Рік тому

      @@vuurbevonk7293 wat doen ek dat roet nie op my potjie se lyf kleef nie.

  • @joachimcilliers
    @joachimcilliers 3 роки тому +1

    Baie dankie oom