Gruß aus dem Norden von Deutschland, Eure eigne wunderbare kann ich verstehen , nicht alles aber viel den ich bin aus dem Norden und wir reden Plattdeutsch. Gruß Uwe.
My genade Letitia, dit was nou `n verrassing. Ek het by julle oorgeslaap toe ek uit die kaap na Clanwilliam gestap het vir KANSA. En braai kan julle beslis.
Unfortunately it, for some strange reason, has become the norm. Every where you look, you find cooking shows with the best ideas and interesting setups, decide to add stupid drama to every episode. It's supposed to be about the food, not about the drama. But unfortunately, it is what the brain dead majority wants......
@@antonchigurh8590 Jaaa daaaaaaar waaaaaas teeeee veeeeel kritieeeeeeek.. Maak dit nou vir jou sin? Meeste mense kyk gewoonlik kos maak programme vir die "kos maak" gedeelte. Niemand gee werklik om oor wat Sannie dink van Jannie se sappige wors en of Jannie hou van Sannie se nat koek nie. Dis nie "Keeping up with the Kardashians nie". As julle drame soek, gaan kyk Sewende Laan of die nuus.
Nie geweet Casper de Vries het ook aan "Kom ons Braai" deelgeneem nie! 😮
😂😂😂😂
😂😂😂😂😂😂
@@lianadevilliers9058 Wie het die kaas gerasper?
Lmklaaaa ek dog eks al een wat dit gesien ht
hahahahahahaahah
Gruß aus dem Norden von Deutschland, Eure eigne wunderbare kann ich verstehen , nicht alles aber viel den ich bin aus dem Norden und wir reden Plattdeutsch. Gruß Uwe.
My genade Letitia, dit was nou `n verrassing. Ek het by julle oorgeslaap toe ek uit die kaap na Clanwilliam gestap het vir KANSA. En braai kan julle beslis.
This show is quite terrible having people criticising food. How many people will appreciate a plate of good food.
True
Unfortunately it, for some strange reason, has become the norm. Every where you look, you find cooking shows with the best ideas and interesting setups, decide to add stupid drama to every episode. It's supposed to be about the food, not about the drama. But unfortunately, it is what the brain dead majority wants......
Sjoe…die kritiek is nie baie nodig nie 🫣
@@ziskabrits618 Kritiek???
@@antonchigurh8590 Jaaa daaaaaaar waaaaaas teeeee veeeeel kritieeeeeeek.. Maak dit nou vir jou sin? Meeste mense kyk gewoonlik kos maak programme vir die "kos maak" gedeelte. Niemand gee werklik om oor wat Sannie dink van Jannie se sappige wors en of Jannie hou van Sannie se nat koek nie. Dis nie "Keeping up with the Kardashians nie". As julle drame soek, gaan kyk Sewende Laan of die nuus.
Best team won🎉🎉
Te veel kritiek.
Hi, we would like to purchase that exact bread oven Leon has. We are in Durbanville Cape Town.
Please ask him where he got it.
Thank You
Yuppie Chef / Takealot
A bit disappointed... no beans, sausage and seasoning... pullin durban
Eet nie bacon vir aandete nie ❓❓❓
Stop being a pratt, dude.
Thát couple is pretentious!!! 👎👎