Jan Blohm - Levi Jeans

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Jan Blohm se nuwe musiek video "Levi Jeans"
    Regisseur:
    Lionel Smit
    Kameras :
    Lionel Smit
    Vervaardigers:
    LIONEL SMIT STUDIO
    Redigeerder:
    Lionel Smit
    Platemaatskappy:
    Vonk Musiek
    Lietjie op geneem by VPHStudios:
    Tertius Human
    Liedjie Publikasie:
    Jan Blohm / Vonk Musiek
    © Vonk Musiek 2020
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

КОМЕНТАРІ • 61

  • @gidionmaartens6599
    @gidionmaartens6599 3 роки тому +8

    What is up with all the thumbs down ???? Regtig dit is Blohm.. Die man baie jare terug gekyk live in n Cafe.Toe hy net begin het en hy is goud...

  • @charlesfowlds8611
    @charlesfowlds8611 3 роки тому +15

    So bly jy is terug Jan. Het laat nagte met jou musiek deurgebring en gewens jy maak nog...

  • @rustplaasdogshelter8771
    @rustplaasdogshelter8771 2 роки тому +2

    Jan Blohm.... Jy is n moerse insperasie vir my... Ek sing al jou musiek... En jou woorde is altyd uniek... Liefde 🙏👌

  • @ronaldoprinsloo661
    @ronaldoprinsloo661 Рік тому +2

    Jan Blohm. Wat n awesome song! Ek mis sommer mense wie ek nie eers ken nie! 😂 Dis wat jou musiek fantasties maak. Dit connect met mense op n heel ander vlak.

  • @henrygrobler6142
    @henrygrobler6142 2 роки тому +2

    Heilige linne... love it. Mooi kunstig, lekker kwinkslae

  • @chrislangenhoven3237
    @chrislangenhoven3237 3 роки тому +1

    Darm maar een een van die beste sangers wat daar is...mis geen show van die legend nie..

  • @TheRose0506
    @TheRose0506 3 роки тому +6

    Uniek, kreatief, kunssinnig..
    Pragtig!! ❤️🌹

  • @mariadupreez7595
    @mariadupreez7595 3 роки тому

    Jan ek kan nie ophou luister na jou dirp siel songs nie. Jy sing in 'n liefdes taal wat ek verstaan en help my met my sin, in Afrikaans. Bou voort aan nuwe songs en wees trots op jousels. Beautiful verby en 1 van die beste Suid Afrikaanse sangers, met jou diep rasper stem en goeie kitaar werk. Dankie!!! Maria du Preez

    • @mariadupreez7595
      @mariadupreez7595 3 роки тому

      dirp siel moet lees diep siel. Verskoning, Maria du Preez

  • @stu1944
    @stu1944 11 місяців тому +1

    Brilliant 👏

  • @shawnchantelledelport5737
    @shawnchantelledelport5737 3 роки тому +6

    Legend

  • @bosvark4x4adventures
    @bosvark4x4adventures 3 роки тому +1

    'n Jan tune is so lekker op die ore!!! #liefdeinliede

  • @lindaburrdixon9994
    @lindaburrdixon9994 3 роки тому +1

    Weereens n treffer!!!!! Wow net wow!!!!!

  • @saritaerasmus4477
    @saritaerasmus4477 3 роки тому +2

    Jy rock my hart, DANKIE MY ❤️

  • @theanel3143
    @theanel3143 3 роки тому +2

    Love dit.

  • @jacquesvanheerden9405
    @jacquesvanheerden9405 3 роки тому +1

    Brilliant JANNA👌👌👌

  • @lisabester8576
    @lisabester8576 3 роки тому

    Die liefde van my lewe het vir my hierdie liedjie gestuur en ek dink nie hy sal ooit weet hoeveel hy vir my beteken nie 💛 hy mag dalk dink Dat ons net uitgedink is maar vir my is dit soveel Meer as dit.

  • @elainedebruin3147
    @elainedebruin3147 3 роки тому

    Dis dié mooiste liedjie!! ❤

  • @77936fief
    @77936fief 3 роки тому

    Jan, jy maak my onbekostigbaar lief vir afrikaans.

  • @saritaerasmus4477
    @saritaerasmus4477 Рік тому +1

    ❤❤❤Always

  • @ajinvest3742
    @ajinvest3742 3 роки тому +1

    Awesome Jan...😎🤙 Soos al jou songs‼️

  • @anna-mariecoetzer609
    @anna-mariecoetzer609 3 роки тому +2

    Baie baie mooi! welgedaan!

  • @greentyre2514
    @greentyre2514 3 роки тому +1

    Dankie Jan, weer baie goed gedoen, die liedjie en die video uitstekend.

  • @vanialeonard7731
    @vanialeonard7731 Рік тому

    My Jbay song.. looove

  • @terrymcroye7955
    @terrymcroye7955 10 місяців тому +2

    Jeffery bay? in western cape?

  • @leticiawessels8602
    @leticiawessels8602 3 роки тому +2

    Meesterstuk Jan. Die video is mooier as selfs die Jenny video. Dit het so n misterie faktor. ❤

  • @Yaboysher
    @Yaboysher 2 роки тому

    Baie mooi song

  • @dawievanstaden7503
    @dawievanstaden7503 3 роки тому

    Siels musiek! Love dit....

  • @broekhuizen1
    @broekhuizen1 3 роки тому

    Wonderlik om Lionel Smit se werk te sien met die liedtjie, pragtig

  • @freekvanrensburg4080
    @freekvanrensburg4080 3 роки тому

    Great song

  • @RuanFourie
    @RuanFourie 2 роки тому

    Sien jou Vrydag op die berg!! :-) Jou eerste Gifberg Spook. Jy gaan dit BAIE geniet ou mater. Bietjie wegbreek saam nice mense. En PUIK musikante, nes jy.

  • @heinrichswanepoel8643
    @heinrichswanepoel8643 3 роки тому

    Jan en gert vlok nel moet saam iets doen . Dalk rivier van gert . Jan jy is n legende . Jy gert se beautifull in beaufort wes so mooi gedoen , ek so terug verlang na my tuis dorp beaufort wes

  • @lynettezipfel7581
    @lynettezipfel7581 3 роки тому +1

    👍🌻Beautiful!

  • @zelmariebotha5131
    @zelmariebotha5131 3 роки тому

    Cool song!! 🥂🥳🌼😎

  • @ronyswiegers7456
    @ronyswiegers7456 3 роки тому

    Fabulous 💖💐💕💜👌

  • @elizefourie8776
    @elizefourie8776 3 роки тому

    Beautifulll

  • @leonduvenage8609
    @leonduvenage8609 3 роки тому

    My nuutste gunsteling song

  • @renierrobbertse4189
    @renierrobbertse4189 3 роки тому

    BRAAAAAAAAAAAAAAAAAAA!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! LOVIT!!!!!!!!!!!!!!

  • @idk._.fidgets9250
    @idk._.fidgets9250 11 місяців тому +1

    bv

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 3 роки тому

    Pragtig lied

  • @jacobuspotgieter2758
    @jacobuspotgieter2758 Місяць тому

    I AND J Pic of the Top

  • @petrichkastrydom2278
    @petrichkastrydom2278 3 роки тому +1

    Wow

  • @magdaengelbrecht2544
    @magdaengelbrecht2544 3 роки тому

    Ek kan nie genoeg kry nie!

  • @HuxxNL
    @HuxxNL 3 роки тому +3

    Dink net als Jan Blohm & Theuns Jordaan sal collaborate, dit sal mooi digkuns wees!

    • @rkaccountants
      @rkaccountants 3 роки тому +2

      Ek dink Theuns het n goeie stem, maar ek weet nie of hy Jan se digkuns het nie. Dalk Jan se gedig en die twee stemme saam.

    • @SAlaaitie
      @SAlaaitie 3 роки тому

      @@rkaccountants Ag asb. Die man wat soos bloed, beautiful in Beaufort Wes, en talle ander geskryf het wil jy kom se hy het nie Jan se dig kuns nie... Wat rook jy ou bul?

    • @rkaccountants
      @rkaccountants 3 роки тому

      In die eerste plek dink ek hy het n baie goeie stem, maar hy het bv nie Beautiful in beaufort geskryf nie. Dit is n Gert Vlok-Nel song.

    • @SAlaaitie
      @SAlaaitie 3 роки тому

      @@rkaccountants soos bloed het hy geskryf vir n meisie

    • @SAlaaitie
      @SAlaaitie 3 роки тому

      @@ReneHvidsten hy het soos bloed geskryf. So wats punt?

  • @boskindboskind1419
    @boskindboskind1419 3 роки тому

    🖤

  • @michaelrandall5992
    @michaelrandall5992 3 роки тому +1

    Nice

  • @letitiavorster9949
    @letitiavorster9949 2 роки тому +1

    Daar is net een Jan Blohm.!!!!

  • @ekke408
    @ekke408 3 роки тому

    Haha ou gertjie lekkers

  • @aluschkabezuidenhout9462
    @aluschkabezuidenhout9462 3 роки тому

    wow mal oor die

  • @lornabotes1221
    @lornabotes1221 3 роки тому

    Pragtig jy kan maar die heeldag vir my sing

  • @elnanel1507
    @elnanel1507 3 роки тому

    Bitterbaiemooiverby.