Vaughan Gardiner - Hemel se oë

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 сер 2024

КОМЕНТАРІ • 12

  • @anelnortier3877
    @anelnortier3877 7 років тому +1

    Hierdie liedjie bring soveel trane na my oë. Ek luister dit wanneer ek my oorlede pa vreeslik mis. Ek het die CD gekoop en ek is lief vir elke liedjie.

  • @cathylouw6433
    @cathylouw6433 7 років тому

    O Vaughn dis een van die mooiste liedjies ooit...jy skryf hart-en-sielsmooie goed!!!

  • @carlavanzyl7270
    @carlavanzyl7270 7 років тому +1

    as ek die song luister .... oe genade dis n pragtige liedjie ... my vriend is onlangs oorlede en ons het die song saam n slideshow gesit .. speechless ... die song maak n mens sag en laat jou rustig voel oor iets soos al jou vrae wat nie antwoorde het nie .

  • @ameliahayman763
    @ameliahayman763 7 років тому

    Eerste keer wat ek song hoor,dis ongelooflik mooi en 1ste song wat ek kan relate met my seuntjie se dood,n song wat my hart verstaan ❤

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 роки тому

    Sjoe, jong, dis regtig n stunning song🎶✌️💯

  • @anneliseferreira6253
    @anneliseferreira6253 7 років тому +1

    Sooooo moooooi!!!

  • @patriciajason4519
    @patriciajason4519 9 років тому

    Wow so mooi

  • @lindakietzmann1761
    @lindakietzmann1761 5 років тому

    Beautiful!

  • @mphohlalele1491
    @mphohlalele1491 8 років тому

    baie mooi man

  • @charleneradyn4821
    @charleneradyn4821 9 років тому +1

    Wow Vaughan. Dis stunning. Hulle het 'n paar maande terug die lied op Tyger FM gespeel en van daai dag af soek ek hom. Het hom uiteindelik opgespoor, nou weet ek watter CD om volgende te koop!

  • @marilynmurray9865
    @marilynmurray9865 6 років тому

    hi kan iemand vir my die woorde van hemelse oe stuur sal dit waardeer asb dis d o mooi