As jy my 50 jaar gelede gevra het "wie is jou held?" dan het jy net een antwoord gekry....; Jan Ellis! So goed om hom weer in aksie te hoor met "Spiekeries" aan die woord!
The Boks 1969-70 tour of the UK was not a happy time for that team. It was the start of the anti-apartheid movement protests against their govts racial policies which was to continue until the 1981 tour of NZ. Because of the disruptions on the UK tour the Boks won none of 4 home union matches losing 2 and drawing 2. The final match against the Barbarians was their best performance winning that game with Jan Ellis scoring 2 great tries.
Ek was tien jaar oud, ons as gesin geplak om die draadlosie wat in kort golf ontvang het. Trotse Suidwesters en warm in die hart oor Jan Ellis se driee. Ja,so loop die tyd en ek sit hie rnat oge met gedagtes terug baie baie jare.
Mens hoef nie eers daar te wees nie jy kan in jou geestes oog sien wat gebeur soos oom Gerhard uitgesaai het absolute legende.
VOLLIE.....die polisieman was my groot held.....
Dis 'n netjiese drie. ❤❤❤
As jy my 50 jaar gelede gevra het "wie is jou held?" dan het jy net een antwoord gekry....; Jan Ellis!
So goed om hom weer in aksie te hoor met "Spiekeries" aan die woord!
The best Sports Announcer in History 🏈🏈🇿🇦
Eenvoudig Die Beste (Simply the Best)...👊🏉
This man turned me into a rugby fanatic, sorely missed
Dankie vir hierdie wonderlike herinneringe!
Net n plesier
The Boks 1969-70 tour of the UK was not a happy time for that team. It was the start of the anti-apartheid movement protests against their govts racial policies which was to continue until the 1981 tour of NZ. Because of the disruptions on the UK tour the Boks won none of 4 home union matches losing 2 and drawing 2. The final match against the Barbarians was their best performance winning that game with Jan Ellis scoring 2 great tries.
fantasties !!
Ek was tien jaar oud, ons as gesin geplak om die draadlosie wat in kort golf ontvang het. Trotse Suidwesters en warm in die hart oor Jan Ellis se driee. Ja,so loop die tyd en ek sit hie rnat oge met gedagtes terug baie baie jare.
Die beste stem in rugby kommentaar, hy het die spel laat lewe in jou kop.
Spiekeries op sy gewone beste.....
Spiekeries was 'n uitsaaier van wêreld formaat wat rugby op die draadloos laat leef en beef het.
Spiekeries