Jan Blohm - Dieper Blou

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Jan Blohm se nuwe musiek video "Dieper Blou".
    Volg Jan Blohm:
    Facebook: / janblohmmusiek
    Besprekings:
    jan@janblohm.co.za
    Production House:
    VPHFILMS & CoolerBox Brothers
    Director & Cinematographer:
    Michael van Zyl
    Producers:
    Michael van Zyl & Marno Koen
    1st Assistant Camera:
    Joshua Levi
    2nd Assistant Camera:
    Hanco van Vuuren
    Gaffer:
    Joshua Levi
    Key Grip:
    Hanco van Vuuren
    Makeup:
    Loraine Olivier
    Spesiale Dank:
    Witold Walus (Vlieg
    Platemaatskappy: Vonk Musiek
    Liedjie Publikasie: Jan Blohm / Vonk Musiek
    © Vonk Musiek 2018
    www.realmusic.c...
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

КОМЕНТАРІ • 92

  • @fiddlestix6468
    @fiddlestix6468 5 років тому +6

    Jirre Jan, jou pyn en battles en donker nagte van die siel gee jou die kapasiteit om dinge so diep te gaan haal. Dankie dat jy dit met ons deel.

  • @estherdreyer-gq9xv
    @estherdreyer-gq9xv 6 місяців тому +1

    Diep seun dié!!! Sy ateljee in Strand kan ek aanbeveel.!!!

  • @mikivox4524
    @mikivox4524 5 років тому +10

    Lanie ek skryf vir jou, hier uit die dieper blou
    Oor die ding wat so aan my vas klou, die skaduwee van jou
    En ek skryf teen die lug, ek skryf teen die koud
    En vanaand skryf ek, teen die weggaan van jou

    Want dis jy, jy, jy
    Wat sonder woorde vir my lei
    Ja dis jy, jy, jy
    Wat my hopeloos reg verlei

    Lady ek skryf vir jou, hier uit die dieper blou
    Oor die ding wat so aan my vasklou, die afskeid van jou
    En ek skryf teen die lug, ek skryf teen die koud
    En vanaand skryf ek, teen die weggaan van jou

    Want dis jy, jy, jy
    Wat sonder woorde vir my lei
    Ja dis jy, jy, jy
    Wat my hopeloos reg verlei

    Ooh, oh, oh
    Ooh, oh
    Dis jy, altyd jy

    Lady ek skryf vir jou, hier uit die dieper blou
    Oor die ding wat so aan my vasklou, die skaduwee van jou
    En ek skryf teen die lug, ek skryf teen die koud
    En vanaand skryf ek, teen die weggaan van jou

  • @daniereenwolfdutoit6743
    @daniereenwolfdutoit6743 6 років тому +24

    Befok. Jy bly 'n inspirasie vir ons almal. Hou vol, Prins van Afrikaans!

    • @douwvdwalt2437
      @douwvdwalt2437 6 років тому

      Reënwolf xyhdz

    • @Willy_style
      @Willy_style 5 років тому +2

      Onder die top 5 liriek skrywers van alle tye in Afrikaans.

  • @ruanpieters4873
    @ruanpieters4873 10 місяців тому +1

    Vir my is jy die beste. Ons luister jou liedjies oor en oor, dis tydloos. My seuntjie is vier en kan nie genoeg kry daarvan nie. Jy moet iets soos 'n Oscar kry vir al die moontlike redes.

  • @joshuahendrickse8134
    @joshuahendrickse8134 6 років тому +18

    God Dank
    Vir klank

  • @janinaschreuder626
    @janinaschreuder626 6 років тому +3

    Jan, ek het soveel bewondering vir jou. Ek is so bly jy is terug.

  • @alexanderdick7700
    @alexanderdick7700 5 років тому +1

    Saam met Groen Trui sy beste balade. Jane Jane sy beste Rock song. Jan jy mag maar. Dankie vir jou musiek

  • @mariadupreez7595
    @mariadupreez7595 3 роки тому

    Jan se songs roer my binnesiel. Hy is 1 van die beste woorde liefde sangers in SA. Hy verduidelik liefde, swaarkry, drome, weer-probeer, seerkry, weer opstaan en dinge wat saakmaak in die lewe in al sy songs. Jy is 'n LEGEND Jan. Dankie dat jy j hart met ons deel. Maria du Preez

  • @TheRose0506
    @TheRose0506 5 років тому +2

    Love hierdie liedjie! Nog 'n treffer uit die pen van Jan Blohm..wat 'n talentvolle digter en musikant ❤️⚘

  • @helgasteenberg2980
    @helgasteenberg2980 4 роки тому +2

    Mooiste lied. Maak my hart so seer maar dis so mooi.

  • @nicolenebruyns2985
    @nicolenebruyns2985 5 років тому +5

    Net te mooi, soveel gevoel in die lied.

    • @franzoawolmarans488
      @franzoawolmarans488 5 років тому

      Meeste van sy songs het soveel passie en gevoel.
      teveel om te noem maar breyten se brief is net so mooi !

  • @arnodebeer2180
    @arnodebeer2180 5 років тому +3

    Dankie n duisend jan

  • @user-uq6xv1oz9u
    @user-uq6xv1oz9u Місяць тому

    Laat my terug dink aan jou song " Maria Magdalena" flippen Pragtig Jan, Dankie.

  • @lisakitching6966
    @lisakitching6966 6 років тому +3

    Wow, dis só só mooi.😍😍😍 Musiek vir die siel.❤❤

  • @marisalangenhoven
    @marisalangenhoven 5 років тому +3

    Welkom terug Jan, al jou musiek is so vol betekenis, Jou musiek laat my net beter voel na 'n lang dag by die werk. Kan nie wag vir volgende cd nie.

  • @jacobusniemand6348
    @jacobusniemand6348 6 років тому +43

    Kan nie glo die flippen song het nie meer views nie. Maar sit n kak song op soos die selfie song en die ding kry n paar honderd duisend views.
    Fok my waar is die soul in musiek. Wel gedaan Jan. Jy fokken mag maar.

    • @cecileverster1513
      @cecileverster1513 6 років тому +4

      Dis omdat mense nie die verskil tussen musiek en rubbish jwn nie

    • @shaunweideman4698
      @shaunweideman4698 6 років тому +2

      Ek stem, ware talent is skaars en meeste afrikaanse mense besef dit nie. Hulle hou aan om die kak te koop wat die"top" kunstenaars sing. Dit is net ñ paar wat weier om die "soul" prys te gee. Befokte song hierdie.

    • @alwynnel1569
      @alwynnel1569 6 років тому +4

      Jy praat so ware woorde...jy kort ń single malt whiskey. Vok die Bell's 😂

    • @jacobusniemand6348
      @jacobusniemand6348 5 років тому

      Hoop dit gaan goed met jou

    • @lynette599
      @lynette599 5 років тому +3

      Jacobus Niemand Ja, as die lirieke nie rym met "boude" nie, luister niemand daarna nie.... :-(

  • @irrieqwerty6493
    @irrieqwerty6493 4 роки тому +1

    VOKKEN LEGEND!!!!!!!

  • @cecileverster1513
    @cecileverster1513 6 років тому +3

    Hele album fantasties. Jan, jy het amazing talent

  • @khaidupreez5860
    @khaidupreez5860 2 роки тому

    Ou Janna, ek en my vrou skuld ons verhouding aan jou toe my yster...jy was en is vir altyd, die gom in ons vas sit, die koue in ons vas vries en die vuur in ons Liefde. Mis jou mata

  • @krigenm
    @krigenm 6 років тому +3

    Dankie. My tipe plek....

  • @NicolettevdW60
    @NicolettevdW60 2 роки тому

    My favourite Jan Blohm song ❤️

  • @tjaartbroodryk5622
    @tjaartbroodryk5622 5 років тому

    Diepste en mees passievolle album wat in Afrikaans bestaan..

  • @renaldobotha8280
    @renaldobotha8280 6 років тому +3

    Die man is n true muzo!! Bly hys terug!

    • @hannojacobs924
      @hannojacobs924 6 років тому

      Jan dit is nice om jou musiek in India te luister jy is n diep mens! Great man!!!

  • @willieknoetze6831
    @willieknoetze6831 5 років тому +1

    vlipen baie mooi Love you Jan blohm

  • @nds6021
    @nds6021 6 років тому +1

    Soooo ongelooflik mooi !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @peterstrauss8905
    @peterstrauss8905 5 років тому

    Afrikaans as n taal is n storie verteller taal. Doef doef kak musiek het geen mening nie. Maar musiek soos die wat emosies en hart uitbeeld het altyd n plek in afrikaanse geskiedenis. Well done Jan.
    Die is my afrikaans

  • @enjeburger8234
    @enjeburger8234 2 роки тому

    Baie mooi music thom

  • @cecileverster1513
    @cecileverster1513 6 років тому +7

    Love sy woorde en stem

  • @avz8415
    @avz8415 6 років тому +3

    ONS LOVE YOU JAN !!!

  • @jeanblig
    @jeanblig 6 років тому +2

    Meesterstuk!!

  • @lizelgroenewald6790
    @lizelgroenewald6790 6 років тому +2

    Beautiful!

  • @marietjieviljoen162
    @marietjieviljoen162 2 роки тому

    Jy is soos goeie rooiwyn, hoe ouer, HOE BETER‼️

  • @jacquesgouws
    @jacquesgouws 5 років тому +1

    Mooi song, ek like die aviators en die airie, cool video

  • @alexanderdick7700
    @alexanderdick7700 5 років тому

    Brilliant. Sulke goeie musiek.

  • @christophercoetzer3750
    @christophercoetzer3750 5 років тому +2

    Wat n song Janaman jyt jou self oor tref met hierdie een

  • @arendwolven6588
    @arendwolven6588 3 роки тому

    Prachtig verwoord Jan.... 🙏

  • @juanvdmerwe5034
    @juanvdmerwe5034 6 років тому +3

    Love dit dude 👏👏👏👏

  • @fanievaneck4906
    @fanievaneck4906 6 років тому +3

    Moer mooi!!!Liefde album is darm n top album

  • @spiritlight9845
    @spiritlight9845 3 роки тому

    ARTIST!!!!!!!!!!! LOVE YOUR SPIRIT 👍👍👍👍👍

  • @tnxrclash5962
    @tnxrclash5962 6 років тому

    Supernatural!! Baie mooi

  • @marnisezietsman
    @marnisezietsman 6 років тому

    Die is kwaliteit 👌👌👌😍😍

  • @nonyabusiness3278
    @nonyabusiness3278 6 років тому +2

    Briljant soos altyd.

  • @leonduplessis4898
    @leonduplessis4898 4 роки тому

    Die song praat met my siel awesome song

  • @phillipventer7666
    @phillipventer7666 6 років тому +17

    as jy stil raak en jy dink aan die verlede maak dit n groot verskil.
    Hotel california was te duur vir my.
    Ek was op die agterseat toe jy verby my ry
    Die lewe was n lied en jy was lief vir my.
    Maar jy het sondag oggend besluit dis verby.
    Die bar hou tab van al die gedrink. Die liewe Here weet ek kni op aan jou dink.
    Dit is seer om sonder jou te wees maar vir een of ander rede hou ek moed en gees.
    My liefde vir jou was groot gewees. Ek kon sweer jy was n prinses van n ander planeet. Die ligte soene op my lyf dit voel ek nogsteeds. Waar in die lewe sal die liefde dan wees.
    Hoekom is wegloop n opsie. Hoekom as dit moeilik gan druk ek op jou knoppie. Want ek was lief vir jou. Dit vra ek elke dag vir my ou doppie
    Die wêreld slaan my stom. Die brandewyn vra hoe gaan dit my tjom. Dis meestal oky in die kop van my. Ek mis die sunshine en hare as ons begin vry.
    Daar is te veel om te se en die woorde is te min. Hoe werk die lewe maak dit vir jou sin. My vraag aan Hom is soms groot. Maar ag gee my tog die krag en die moed van bo.
    Dis maklik om te vermy wat het fout gegaan. Ek het ook gedink sy sou by my staan. Soos ek se hotel california was te duur vir my. Maar goedkoper in die lewe is net n misluking wat altyd jou in die moeilikheid kry.
    Die prys om te betaal is nie in geld nie. Die lewe is n lied al is liefde nie jou maat nie.

    • @KevinSmith-by6ms
      @KevinSmith-by6ms 6 років тому

      Wat is die liedjie se naam?

    • @jpvandyk6786
      @jpvandyk6786 6 років тому +1

      Hi Phillip
      Die woorde wat jy hier gepost het, is dit n song en as dit is watter song is dit. Die lyrics lyk vir my moer bekend maar ek kry nie die song op die interweb nie.

    • @phillipventer7666
      @phillipventer7666 6 років тому +3

      ek het die liedjie self geskryf. is besig met n wysie

    • @zunerichardsdebruyn7832
      @zunerichardsdebruyn7832 6 років тому

      @@phillipventer7666 wow!!!!!!

    • @tjpotgieter383
      @tjpotgieter383 5 років тому

      @@zunerichardsdebruyn7832 Ja hy mag maar

  • @zandeosaddles208
    @zandeosaddles208 5 років тому

    Inspirerend en great video.

  • @deonvanzyl7970
    @deonvanzyl7970 4 роки тому

    Dis een helse song, die. Die ding wat so aan my vasklou ...

  • @boskindboskind1419
    @boskindboskind1419 4 роки тому

    Jy verlei my Jan🖤

  • @lize-marievanonselen
    @lize-marievanonselen 6 років тому +1

    Love dit!

  • @bingbong7408
    @bingbong7408 3 роки тому

    My siel raak donker wanneer ek dink aan n wêreld sonder jou musiek.

  • @petromckenzie4206
    @petromckenzie4206 5 років тому

    Wow... 💗

  • @Dgcgtff
    @Dgcgtff Рік тому

    Poet met 'n kitaar soos Kerkorrel, Rauch..etc niks sokkie bokkie rubbish nie awesome!

  • @PuizVix
    @PuizVix 2 роки тому

    So raak ek vanaand ongenaakt verlief op Blohm. Nooit geweet sy musiek is so sielsmooi nie..

  • @karenviljoen3350
    @karenviljoen3350 5 років тому

    ❤❤❤

  • @francoisventer3135
    @francoisventer3135 5 років тому

    Rou nommer

  • @stephanmatthee5921
    @stephanmatthee5921 5 років тому

    Wat kan ons doen om hierdie nuwe album van Jan te promote? Ek wil hê hy moet al die awards wen. Ek share op my Facebook, maar is nie genoeg nie. Enige voorstelle?

  • @wernerstrauss337
    @wernerstrauss337 6 років тому

    Cole Clark kitare is koning!

  • @deonvanzyl7970
    @deonvanzyl7970 5 років тому

    Koos was goed. Die godfather. George het Afrikaans na die volgende vlak gevat.