Ek stem saam om te praat maak jou vry,dit bring goed aan die lig en die Woord sê julle sal die waarheid ken en die waarheid sal julle vrymaak.Dankie dat jy bereid is dat God jy kan gebruik🙌🏻🌸
Wonderlik getuienis, ek self is deur bevryding na my redding, dit is so belangrik, die geestes wereld is n werklikheid.. Die Here het wonders in my eie lewe kom doen.
Hi aan almal wat kommentaar al gelewer het. My hart loop oor, oor die terugvoering. Ek het gese as ek net een mens kan help het ek die doel bereik. Mag hierdie boodskap wyd versprei en nog baie mense aanraak. Baie Jesus Liefde Sonja Pitzer
Hallo kan jy my vir iemand aanbeveel vir bevryding? Ek was al 3 keer deur dit maar niks kom reg nie. Is nou al n 2de keer getroud en het net eenvoudig geen geluk nie.
The Goodness of God thank you LORD amen ❤
Amen. God seen jou getuienis 🙏
Amen sterkte Sonja ja baie. Danki daars Hoop en baie Liefde
Wow hierdie is awesome dankie vir die deel Sonja. Mag jy so geseend wees in alles wat jy doen! God is good all the time all the time God is good❤
Wonderlike getuienis God bless ❤
Prys Die Here vir die wonderlikke getuienis mag God Jou altyd ryklik seen 👏👏👏👏
Wow wat n groot getuienis, God is groot dankie Sonja mag jy baie vir die Koningkryk van God doen, blessings
Amen. Prys die Here. Dankie Here Jesus. Daar is geen beter Vriend as Jesus. Baie Jesus liefde❤️❤️✝️✝️🔥🔥🙌🙌
Ek stem saam om te praat maak jou vry,dit bring goed aan die lig en die Woord sê julle sal die waarheid ken en die waarheid sal julle vrymaak.Dankie dat jy bereid is dat God jy kan gebruik🙌🏻🌸
It takes courage to give a testimony like this. May God continue to heal and bless you.
Amazing getuienis! Sy lyk tog te pragtig ❤
Wonderlik getuienis, ek self is deur bevryding na my redding, dit is so belangrik, die geestes wereld is n werklikheid.. Die Here het wonders in my eie lewe kom doen.
🙏🏻
Confession is so belangrik...dit maak my elke keer vry as ek vir n paar vriende se wat ek gedoen het....
Amazing storie Amen
Baie goed.
Sjoe..
Hi aan almal wat kommentaar al gelewer het. My hart loop oor, oor die terugvoering. Ek het gese as ek net een mens kan help het ek die doel bereik.
Mag hierdie boodskap wyd versprei en nog baie mense aanraak.
Baie Jesus Liefde
Sonja Pitzer
ek is bly dit gaan nou beter met Sonja vandag.
Hallo kan jy my vir iemand aanbeveel vir bevryding? Ek was al 3 keer deur dit maar niks kom reg nie. Is nou al n 2de keer getroud en het net eenvoudig geen geluk nie.
Goeie dag. Stuur asb vir ons ʼn epos na info@diegetuienis.co.za