Amen bro vir u getueniss jesus is die antwoord vir ons probleeme laat ons uit roep in ons tyd van benood heid hy sal ons deur sien en vergewe ons dien a merkwaardige hemelse vader
Baie dankie vir jou inset. Depressie kan mens egter laat voel dat die Here weg is of nie omgee nie. Dis omdat die stryd soms oorweldigend en lank raak. Die Here belowe gelukig dat Hy altyd daar is vir ons en ons nooit sal verlaat nie. Hy hoor ons gebede en sal met ons praat, al neem dit langer as wat ons wil hê. Depressie is ook `n uitdaging vir beide die persoon wat daardeur gaan asook ander mense. Dit mag vir hulle soms moeilik wees om te verstaan hoe jy voel. Dit help as jy jou hart deel met `n professionele persoon of Christelike berader. Hierdie persoon mag ook help om jou familie in te lig en te bemagtig met kennis. Kyk gerus na die volgende videos in my reeks oor depressie. Daar is inligting wat jou sal versterk. Hier is die Playlist se skakel: ua-cam.com/play/PLQek-r31NjuL0hiEChN29sM8MQ4xe5UbV.html
Ek luister nou na julle en ek dink vir myself... Eks n kind van God... N wedergebore in Christus.. Die ou ek is dood... En tog party keer voel ek nie goed genoeg nie... As ek bid vir iemand voel dit nie reg nie... Dan moet ek myself herinner... Die Here hoor my hart.. Hy hoor wat ek se en bid... Dankie Jesus vir U goedheid en guns elke dag...!!
Hoe wonderlik is ons Here! My stryd is tans die stryd wat Retief gehad het - ek probeer baie hard om perfek te wees sodat ander my sal aanvaar. Ek het eintlik "Die Seën" gaan opsoek om vir 'n vriendin te stuur en is gelei na hierdie 2 onderhoude van Retief oor sy pad deur depressie. Dit kon net sowel ek wees wat daar sit - alles waaroor gepraat is is bekend vr my. Dankie dat julle dit gedeel het. Ek weet nou dat Jesus wél my Verlossing is.
Dis wonderlike nuus! Dankie vir jou boodskap. Kyk gerus ook na ons ander videos wat vanuit `n Christelike sielkundige oogpunt kyk na depressie en vroue se waarde in Christus. Hier is die skakels: Depression playlist: ua-cam.com/play/PLQek-r31NjuL0hiEChN29sM8MQ4xe5UbV.html Worth of a woman: ua-cam.com/video/28UGeC8-Ar0/v-deo.html Kyk gerus ook na ons ander artikels te vinde by: www.sakevdsiel.org of www.mattersofthesoul.org
Dankie Hanlie. As kinders van die Here is ons bevoorrreg om God se krag en hulp te ontvang. Hy belowe om ons gesond te maak. Hy het immers ons siektes en smarte gedra (Jes 53:4). Die deurbraak mag tyd neem, maar bly vertrou en hardloop na Sy Woord!
Dit is absoluut vir my.. Here word U die Here van my emosies.
Amen
Amen bro vir u getueniss jesus is die antwoord vir ons probleeme laat ons uit roep in ons tyd van benood heid hy sal ons deur sien en vergewe ons dien a merkwaardige hemelse vader
Amen, mens voel dat di HERE JESUS jou ni wil help ni. Jy dink jy probeer maar di mense om jou vertel en druk jou gedurig onder
Baie dankie vir jou inset. Depressie kan mens egter laat voel dat die Here weg is of nie omgee nie. Dis omdat die stryd soms oorweldigend en lank raak. Die Here belowe gelukig dat Hy altyd daar is vir ons en ons nooit sal verlaat nie. Hy hoor ons gebede en sal met ons praat, al neem dit langer as wat ons wil hê.
Depressie is ook `n uitdaging vir beide die persoon wat daardeur gaan asook ander mense. Dit mag vir hulle soms moeilik wees om te verstaan hoe jy voel. Dit help as jy jou hart deel met `n professionele persoon of Christelike berader. Hierdie persoon mag ook help om jou familie in te lig en te bemagtig met kennis.
Kyk gerus na die volgende videos in my reeks oor depressie. Daar is inligting wat jou sal versterk. Hier is die Playlist se skakel:
ua-cam.com/play/PLQek-r31NjuL0hiEChN29sM8MQ4xe5UbV.html
Wow
Dis wanner Jesus werk...
Amen
Ek luister nou na julle en ek dink vir myself... Eks n kind van God... N wedergebore in Christus.. Die ou ek is dood... En tog party keer voel ek nie goed genoeg nie... As ek bid vir iemand voel dit nie reg nie... Dan moet ek myself herinner... Die Here hoor my hart.. Hy hoor wat ek se en bid... Dankie Jesus vir U goedheid en guns elke dag...!!
Hoe wonderlik is ons Here! My stryd is tans die stryd wat Retief gehad het - ek probeer baie hard om perfek te wees sodat ander my sal aanvaar.
Ek het eintlik "Die Seën" gaan opsoek om vir 'n vriendin te stuur en is gelei na hierdie 2 onderhoude van Retief oor sy pad deur depressie. Dit kon net sowel ek wees wat daar sit - alles waaroor gepraat is is bekend vr my.
Dankie dat julle dit gedeel het. Ek weet nou dat Jesus wél my Verlossing is.
Dis wonderlike nuus! Dankie vir jou boodskap. Kyk gerus ook na ons ander videos wat vanuit `n Christelike sielkundige oogpunt kyk na depressie en vroue se waarde in Christus. Hier is die skakels:
Depression playlist: ua-cam.com/play/PLQek-r31NjuL0hiEChN29sM8MQ4xe5UbV.html
Worth of a woman: ua-cam.com/video/28UGeC8-Ar0/v-deo.html
Kyk gerus ook na ons ander artikels te vinde by: www.sakevdsiel.org of www.mattersofthesoul.org
Sjoe what a testimony. The bigger one's trials, the bigger the calling *
Amen!
Presies, jy weet en jy weet maar om daaruit te kom is n wonderwerk
Dankie Hanlie. As kinders van die Here is ons bevoorrreg om God se krag en hulp te ontvang. Hy belowe om ons gesond te maak. Hy het immers ons siektes en smarte gedra (Jes 53:4). Die deurbraak mag tyd neem, maar bly vertrou en hardloop na Sy Woord!