Growthpoint belê miljarde in die V&A Waterfront

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 вер 2024
  • Growthpoint Properties het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde Junie aangekondig, die groep se wins styg met 4.8% tot R14.4 mjd. Estienne de Klerk, uitvoerende hoof van Growthpoint Suid-Afrika gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter ( / rsggeldsake )

КОМЕНТАРІ •