Voetspore - Reis saam na Namibie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 сер 2024
  • Faces of the Namib: 25 Februarie tot 2 Maart 2014.
    Maksimum 11 voertuie, dertig mense.
    R 7 500 per persoon. Alle etes en gids fooie is ingesluit. (afslag vir kinders)
    ʼn Onvergeetlike ervaring in die Namib woestyn. Die grootste duine in die wêreld!
    Kontak Stephan by stephan@voetspore.co.za

КОМЕНТАРІ • 21

  • @user-vo6yj2tg3q
    @user-vo6yj2tg3q Рік тому +2

    Fantastic!!

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 4 місяці тому

    I love Johan en sy lekker span...

  • @TebogoSindane-dg5js
    @TebogoSindane-dg5js 3 місяці тому

    ❤❤❤

  • @MrElhabib123
    @MrElhabib123 2 роки тому +2

    Interesting

  • @blackbirdxx4613
    @blackbirdxx4613 2 роки тому +1

    Where's all the vietspoore videos

  • @elizabethnovak4088
    @elizabethnovak4088 Рік тому +2

    I realise now its not Johann en sy span😮😮 who is this man???

    • @zazoreal5536
      @zazoreal5536 4 місяці тому

      This is before the voetspore as we know it. Feels less personal. But leave it to South Africans to make a show feel more personal and Homey.

  • @azorgborg4042
    @azorgborg4042 7 років тому +2

    what's the song called at 13:29?

  • @albertbotes5112
    @albertbotes5112 4 роки тому +2

    Maar net n mooi land

  • @travelwithstigs
    @travelwithstigs 5 років тому +1

    Hi, is a stock Nissan X-trail (2019) well capable of handling these dunes in your opinion?

    • @jimbojims
      @jimbojims 5 років тому

      Royce_Stigs #TravelWithStigs
      Nah not really

  • @Trapsixfilms
    @Trapsixfilms 6 років тому +1

    grrreatnessly

  • @TheoFourie1
    @TheoFourie1 4 роки тому +5

    Voetspore ? Nie mooi van jou om op Johan en sy span se rug te ry nie.

    • @VoetsporeSA
      @VoetsporeSA  3 роки тому +2

      Hi daar net ter wille van die Voetspore kanaal. Dit is die offisiele kanaal van Voetspore (Johan Badenhorst). Ons doen wel die toere kyk gerus na safaris.voetspore.co.za/ Alles op die kanaal is deur ons geplaas en dra wel ons Voetspore goedkeuring en endossement. Daar word nie op ons rug gery nie.

  • @FarmerBoBonYoutube
    @FarmerBoBonYoutube 4 роки тому +3

    Very bad using Voetspore for clickbait..

    • @VoetsporeSA
      @VoetsporeSA  3 роки тому +2

      Hi daar net ter wille van duidelikheid. Die is die offisiele kanaal van Voetspore (Johan Badenhorst). Ons doen wel die toere kyk gerus na safaris.voetspore.co.za/ Alles op die kanaal is deur ons geplaas en dra wel ons Voetspore goedkeuring en endossement.

    • @blackbirdxx4613
      @blackbirdxx4613 2 роки тому

      How are you endorsed....... Johan is not mentioned

    • @FarmerBoBonYoutube
      @FarmerBoBonYoutube 2 роки тому +2

      @@VoetsporeSA Hi manne, nee ek is seker deurmekaar jong, weet nie hoe my comment op jul site gekom het nie, ek het n video op my foon gekyk en was toe verras dat dit nie hierdie kanaal was nie daarom die comment.. maar ek kyk hierdie kanaal van jul gereeld, love dit baie om ons lekker taal te hoor en mooi plekke te sien. :) jammer vir die misverstand. :)

  • @matthewclarke5814
    @matthewclarke5814 2 роки тому

    🚙AcAD 🛣️🛣️⛽⛽

  • @wietsswanepoel5252
    @wietsswanepoel5252 3 роки тому +3

    Hierdie het niks met voetspore uit te waai nie

    • @VoetsporeSA
      @VoetsporeSA  3 роки тому +2

      Hi daar net ter wille van duidelikheid. Die is die offisiele kanaal van Voetspore (Johan Badenhorst). Ons doen wel die toere kyk gerus na safaris.voetspore.co.za/ Alles op die kanaal is deur ons geplaas en dra wel ons Voetspore goedkeuring en endossement.