Dankie Steve Ons volk kort meer sprekers soos Jy... Oorlede oom Eugene wat ook n goeie vriend van jou was. Hy was darem maar nou vir jou n Wonderlike Spreker!!! Wat n Ikoon... Ons Afrikaner Boer Nasie Sal WEN!!! Prys die Here!
Ek was vir die eerste keer die jaar by die Bloedrivier. Dit was ASEMROWEND! So baie mense weet nie waaroor Gelofde dag gaan nie. En baaaaie baie dankie vir die video wat dit so mooi sê. Baie baie dankie vir Steve wat vir ons almal staan! Mag jy ons leier wees!
Stem so saam met jou!! Vir 30 jr bied apartheid nou al n verskoning vir die ANC se voortbestaan.Die vyeblaar verkrummel en die skandes word ontbloot ,maar nie almal kan bloos nie!! Sterkte vir jou pad vorentoe!!
Hierdie is "historical Phd meets poetry".... pragtig, feitlik en hart roerend.
Dankie Steve. 👍👍🙏🙏💪💪
Amen steve jy is top op die wolke met jou liedjies ook HOU AAN!!!
Dankie Steve
Ons volk kort meer sprekers soos Jy...
Oorlede oom Eugene wat ook n goeie vriend van jou was. Hy was darem maar nou vir jou n Wonderlike Spreker!!! Wat n Ikoon...
Ons Afrikaner Boer Nasie Sal WEN!!! Prys die Here!
Ek was vir die eerste keer die jaar by die Bloedrivier. Dit was ASEMROWEND! So baie mense weet nie waaroor Gelofde dag gaan nie. En baaaaie baie dankie vir die video wat dit so mooi sê. Baie baie dankie vir Steve wat vir ons almal staan! Mag jy ons leier wees!
Dankie Steve, ja ons voel dit in die lug.En moet wakker word.
Dankie.
Jy praat die waarheid met durf!! Mooi so!!
Legende.
Stem so saam met jou!! Vir 30 jr bied apartheid nou al n verskoning vir die ANC se voortbestaan.Die vyeblaar verkrummel en die skandes word ontbloot ,maar nie almal kan bloos nie!! Sterkte vir jou pad vorentoe!!
Dit is My enJou se belofte aan yaweh
Gelofte Bly Gelofte vir AALTYD
😂😂😂gelofdedag se gat
Jou gat klein k@#t!!!!
Skaamteloos karakterloos
Godeloos
Vir die persoon wat se geloftedag se gat
Se di ding wat lyk soos vigs