Steve's Monday Chat, 23 December 2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 6 лют 2025
  • My hoogtepunte, laagtepunte en Vark van die Jaar 2024!
    Geseende Kersfees van my en my gesin!
    Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
    Volg vir Steve op
    Facebook : / steve.hofmeyr
    Twitter : / steve_hofmeyr
    WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
    Google+ : bit.ly/SteveGoo...

КОМЕНТАРІ • 116

  • @johndavid5618
    @johndavid5618 Місяць тому +1

    "Protect him at all costs. 🙏 ✝️

  • @AnetteMarais-rq3jg
    @AnetteMarais-rq3jg Місяць тому +14

    Geseënde Kersfees vir jou en jou geliefdes Steve. 🙏

  • @rhonageyer
    @rhonageyer Місяць тому +7

    Geseende kersfees en voorspoed vi die nuwe jaar Steve ( Bruce) ekt my dogter groot gemaak op jou musiek...dankie dat jy ons spreker en vegter is vir afrikaans en ons kultuur ..God seen jou en jou familie

  • @doreenklynsmith8979
    @doreenklynsmith8979 Місяць тому +7

    "Wees geseënd Steve en jou pragtige gesin! Lief jou en soos altyd,daar is net 1 soos jy.❤🙏

  • @ivycoetzee-healthinsurance8526
    @ivycoetzee-healthinsurance8526 Місяць тому +4

    Middag Steve, baie dankie vir al jou videos, ek is gek daaroor. Geseende kersfees vir jou en die familie. Geniet jou vakansie en ek bid julle kom veilig tuis.

  • @olgajansevanrensburg7683
    @olgajansevanrensburg7683 Місяць тому +8

    Ons kort meer mense soos jy Steve...
    Nie bang om jou sê te sê.
    Belangrikste, jy praat net die Waarheid !!
    Vrede en Vreugde vir jou en jou family....Jesus Blessings

  • @flipscheepers
    @flipscheepers Місяць тому +5

    Dankie Steve vir jou en die familie ook 🎉

  • @susanlourens5152
    @susanlourens5152 Місяць тому +6

    Mooi loop. Geseënde Kersfees en Geseënde 2025. Dankie dankie Steve....jy is briljant...kop tot tone.

  • @deonschwab3456
    @deonschwab3456 Місяць тому +5

    Dankie Steve. Geniet jou vakansie wees veilig. Geseende Christus fees vir jpu en jou familie Ons love jou

  • @pf1830
    @pf1830 Місяць тому +7

    Baie dankie Steve. Ek is oud en het jou eers nie geken nie, maar nou laaik ek jou en jou opinies en attitude en alles in AFRIKAANS !
    Baie dankie !

  • @martieschutte7684
    @martieschutte7684 Місяць тому +3

    Geseënde kersfees aan jou familie Steve love jou musiek❤❤❤❤❤❤🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @cordeliadupreez8445
    @cordeliadupreez8445 Місяць тому +4

    Dankie Steve . Mag die laaste van 2024 vir jou en joune seën inhou.
    Dit is altyd lekker om na sin te luister.

  • @HenkduPlooy-ym3ed
    @HenkduPlooy-ym3ed Місяць тому +8

    More Steve, ons waardeer jou. Geseende Kersfees ou vriend.

  • @michellestephenson5996
    @michellestephenson5996 Місяць тому +8

    Thank you Steve for always standing up for us Afrikaans people in Durbanville KAAPSTAD We need you in Cape Town. Love Your way - talk from the heart. All very best for 2025. God Bless You & your family.
    Durbanville - KAAPSTAD

    • @valsables5299
      @valsables5299 Місяць тому

      @@michellestephenson5996 DURBANVILLE IS N KAK PLEK. DIE MENSE OOK. DAARS GEEN LIEFDE IN KAAP VIR DIÈ KNAAP.

  • @PhillipLabuschagne-rc7yl
    @PhillipLabuschagne-rc7yl Місяць тому +18

    Ons eer ons voorgangers , bloedrivier , boere oorlog , grensoorlog . Daai manne het opgestaan van hul gemakstoele en die gevaar gestop . Dit is goed om dit te weet , maar hulle gaan ons nie nou kom red nie . Staan op , staan saam en praat saam . Kom jou geloftes na , vertrou op jou God en staan op .

  • @monicaoberholzer
    @monicaoberholzer Місяць тому +4

    Wens julle n wonderlike geseende familie vakansie en Christus fees toe. 🎄🎄🎄

  • @RowenaOlivier
    @RowenaOlivier Місяць тому +4

    ❤Mooi Kersgety vir jou en geliefdes. Van jou glo ek net die goeie goed, so geen bekommernis daar. Steve, ek glo altyd GOD het laaste sê, so ons gaan nie opgee nie al doen hulle wat om AFRIKAANS te laat sneuwel. Jy en ek weet wie ons HERDER is. Groete uit wonderlike Tuinroete. Ek het vir jou die wêreldse respek. Dankie vir jou bemoeienis om ons mense te help.❤

  • @vanessavos6293
    @vanessavos6293 Місяць тому +9

    Yes Steve! Gee hulle gas! Dankie dankie dankie!!!

  • @eddiestafford455
    @eddiestafford455 Місяць тому +1

    Baie Geseende Kersfees vir jou en jou gesin Steve.
    Dankie vir al jou lekker gesels deur die jaar, jou gatkrappery, tonetrap en die waarheid wat jy kaalvuis vertel. Gaan groot in 2025!

  • @roybotha8356
    @roybotha8356 Місяць тому +1

    Love yr work Steve, keep that light shining we need salt and light folk like you... From Capetown South Africa ( the place yr all going to wish you moved to someday soon) - Shalom

  • @bellvillepiet
    @bellvillepiet Місяць тому +1

    Uitstekend gesê soos altyd dankie Steve! Mooi Kersfees vir julle!

  • @luluhitge513
    @luluhitge513 Місяць тому +2

    Jys te Oulik, Reguit en Eerlik. Be Blessed jy en jou Gesin.❤

  • @lenielouw2677
    @lenielouw2677 Місяць тому +1

    ❤ geseënde Kersfees..vir jou en jou gesin ...❤

  • @Namib-AKA
    @Namib-AKA Місяць тому +3

    Baie dankie en geseënde Kersfees vir jou en jou gesin ook

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 Місяць тому +1

    Baie dankie Steve vir jou onversetlike optrede teen diegene wat nie die son op ons koppe gun nie. Jy bly my hero vandat ek jou die eerste keer sien optree het, n hele paar dekades gelede, as jong man nog. Mag ons Vader jou altyd seën en genadig wees 🙌🌹🙌

  • @rose-marieackerman8351
    @rose-marieackerman8351 Місяць тому +1

    Mag jy en jou geliefdes 'n wonderlike en GESEËNDE KERSDAG hê Steve. Ek wil ook net sê, jou liedjie Vrot Pampoen is baie spesiaal. Dit is fantasties dat jy eintlik 'n diep mens is. 🙏❤

  • @tolategan6475
    @tolategan6475 Місяць тому +3

    Geseende Kersfees en n Voorspoedige 2025 vir jou en familie Steve..mooi en veilig loop en ry.🎉🎉🎉🎉🎉

  • @alexharkonen01234
    @alexharkonen01234 Місяць тому +2

    Keep up the good work my man- enjoy your holiday!!

  • @konradbrettschneider6834
    @konradbrettschneider6834 Місяць тому +2

    Dankie, Steve. Jý is 'n Afrikanerheld!

  • @EDDIEPRINSLOO
    @EDDIEPRINSLOO Місяць тому +1

    Geseënde kersfees Steve en ñ voorspoedige nuwe jaar.

  • @Letstalkhealth-t2v
    @Letstalkhealth-t2v Місяць тому +5

    Uitstekend!!!

  • @BarbaraMcCrystal-q6r
    @BarbaraMcCrystal-q6r Місяць тому +1

    Happy Xmas to you and your family Steve

  • @nitalouw652
    @nitalouw652 Місяць тому +2

    Dankie Steve!! Hou so aan

  • @nelliefouche7945
    @nelliefouche7945 Місяць тому +1

    Hello Steve.
    Jy is n YSTER!!!!
    Ek love jou Maandag chats,dis my hoogtepunt v d dag.
    Geniet jou te kort ruskans,relax,chill,doen wat jy wil.
    Jy en jou gesin bid ek toe liefde,vrede,goeie gesondheid,veiligheid en alles wat julle hart begeer,wees veilig en word deurspoel met ons Heiland se vrede.
    Kersfeesliefde,Nellie Nel en my 3 hondekinders vanity Dunnottar🎉

  • @mariusludick
    @mariusludick Місяць тому +1

    Great oorsig Steve!!! Like..

  • @LetitiaDalhouzie-g1x
    @LetitiaDalhouzie-g1x Місяць тому

    Danki Steve. Jy nie bang Vir die waarheid ni. Lol ons nou Huis gekoop in Veldrif. Het altyd by Dwarskersbos gekamp. Geseënde kersfees. God bless 🙏

  • @etienne_rossouw
    @etienne_rossouw Місяць тому +2

    Lekker om na Steve se Maandag-stories te luister - Groet uit winderige Hawaii !

  • @Wannie-p2n
    @Wannie-p2n Місяць тому +2

    Geseënde wegbreek veilig wees …. mag 2025 ons almal goed behandel en blessings ons volg waar ons beweeg …. Geseënde Kersfees Steve en gesin 🙏🙏🙏

  • @lizettedv652
    @lizettedv652 Місяць тому +3

    n Geseënde Feesgety vir jou en jou geliefdes. Geniet die rustyd.

  • @SusandeWinnaar
    @SusandeWinnaar Місяць тому +2

    Geseende en veilige Kersfees vir jou Steve 🎅🧑‍🎄

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 Місяць тому +1

    Gegroet vanuit Zambia. 'n Geseënde jaar vir jou.

  • @rinagagiano7644
    @rinagagiano7644 Місяць тому +2

    Geseende kersfees vir jou en familie 🎉🎉

  • @gwenbaxter7854
    @gwenbaxter7854 Місяць тому +2

    Hou aan net soos jy is Luewe Steve. Mag jy en jou gesin in die nuwe jaar geseënd wees. So baie Lievijou ❤❤

  • @carolniemand7105
    @carolniemand7105 Місяць тому +2

    Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin 🎁🎉🎄🎄🎄🎁

  • @trudybotha9085
    @trudybotha9085 Місяць тому +1

    Dankie Steve ouma Darling, ek luister Elke Mandag liefde

  • @ferdischoltz4269
    @ferdischoltz4269 Місяць тому +1

    Lekker rus ou Steve …dankie vir jou boodskappe op Maandae, geseende Christus fees vir jou en familie …veilig wees !!!

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z Місяць тому +1

    Mooi gesê Steve , geseende Kersfees vir jou en gesin veilig wees.

  • @rudolphlemmer6845
    @rudolphlemmer6845 Місяць тому +1

    Wel gedaan Steve.
    Jy staan op vir afrikaans en mense soos ons boere.
    Sterkte geseend en voorspoed vir 2025.
    Ons luister voort

  • @rafntumble
    @rafntumble Місяць тому +1

    Geseënde Kersfees en baie voorspoed en geluk vir die nuwe jaar. Nie alleen vir jou nie, maar ook jou julle familie en al jou ander ondersteuners.

  • @susankoster5644
    @susankoster5644 Місяць тому +1

    Dankie Steve, ek kan dit nie beter sê nie❤

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 Місяць тому +1

    Afrikaans is groot Steve Hofmayer
    Jy bly nog steeds n healt.

  • @DeoniVanZyl
    @DeoniVanZyl Місяць тому +1

    Mis jou “Maandag-hoogtepunt” nooit. Vader se Seën vir jou en gesin. Wees veilig en Goedheid en Guns🙌🙌🙌

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 Місяць тому +1

    Dankie wat jy vir Afrikaans doen Steve. Mooi loop

  • @nevillepurdon7678
    @nevillepurdon7678 Місяць тому +1

    Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin, Steve en mag 2025 'n beter jaar lewer

  • @reynardkruger6143
    @reynardkruger6143 Місяць тому +1

    Dankie Oom

  • @pieterflemix4982
    @pieterflemix4982 Місяць тому +2

    Hi Steve dankie wat jy doen vir Afrikaans

  • @lestedobie
    @lestedobie Місяць тому +1

    Geseënde Kersfees en Nuwe Jaar vir julle!!

  • @renerene1717
    @renerene1717 Місяць тому +4

    🎯 wat 'n vrot "land"....kom Here Jesus, kpm.

  • @valerieblignaut7879
    @valerieblignaut7879 Місяць тому +1

    Dankie Steve Dat jy altyd die waarheid bring. Mag hierdie Kersfees tyd vir jou en jou geliefdes geseend wees. Sal altyd n Groot ondersteuner van jou wees. Ons Afrikaners bly altyd bo...🎉

  • @raynardvosloo4084
    @raynardvosloo4084 Місяць тому +1

    Geseende kersfees vir oom ook en veilige myle

  • @loukiesmith5393
    @loukiesmith5393 Місяць тому +2

    Ek luister ook na jou Maandae...ek mis dit nie!! Lekker on te hoor hoe jy veg vir Afrikaans

  • @leondupreez1123
    @leondupreez1123 Місяць тому +2

    Voorwaar moenie ophou nie Steve.Gee hulle gas,petrol en sommer kole.Veilig vakansie hou ou maat Geseende Kersfees en voorspoed vir Nuwejaar.

  • @CountOctoTruthseaker
    @CountOctoTruthseaker Місяць тому +3

    Legend...love your conviction Sir❤ Hulle weet nie wat ons weet nie...we will overcome and rise together, Love SA and ALL our people.

  • @johannesblom3253
    @johannesblom3253 Місяць тому +1

    Oj Geseende Christus fees🙏🙏

  • @HansRichter-lh9gt
    @HansRichter-lh9gt Місяць тому +1

    🎉🎉🎉❤

  • @mayabremridgebremridge6531
    @mayabremridgebremridge6531 Місяць тому +1

    SCHNAUZER ❤❤❤❤

  • @Michael-hm8cs
    @Michael-hm8cs Місяць тому +1

    De Lion an de mise😂😂😂

  • @karinspykerman2398
    @karinspykerman2398 Місяць тому +1

    💯%

  • @Anjori-k7q
    @Anjori-k7q Місяць тому +1

    Goeie môre Steve, nee man, grondgebied is nie dom nie. Daar groei goeie uit die grond.
    Dalk het Julius 'n slow puncture?
    Ja hoe teleurgestel is ons nie in die Nationale eenheid nie. Ons eie mense is rugstekers.
    Mag die res van die jaar vir jou en jou familie seëninge inhou. Bly veilig en wees geseënd.

  • @francoisnel3927
    @francoisnel3927 Місяць тому +1

    More Steve. Ek het Saterdag vir Armand gekyk en luister, by HartenBosch, baie cool. en ons sien jou die 28ste, sien uit.

  • @alexandergous9838
    @alexandergous9838 Місяць тому +2

    Het nog altyd 'n negatiewe uitkyk oor die DA gehad. Vertrou hulle nie 😮

  • @AngieCresswell
    @AngieCresswell Місяць тому

    God bless
    Durban ❤

  • @davidbotha8533
    @davidbotha8533 Місяць тому

    Ons is trots op jou Steve Hofmeyer. Jou dade gaan nie ongesiens verby nie. Ons bloed is Oranje!

  • @CarolSchoeman-or8jj
    @CarolSchoeman-or8jj Місяць тому

    Hahaha ou Sameul gaan n groot verrasing kry 😂😂😂😂😂😂

  • @gertjiejansevanrensburg4536
    @gertjiejansevanrensburg4536 Місяць тому

    My Ma is dan gek oor jou en jou liedjies.

  • @ZonnJacobs
    @ZonnJacobs Місяць тому

    Steve Ek is kleurling en was baie lief vir jou en jou musiek my vriende het altyd vir my gelag omdat saam kon sing die afrikaans Se liedjies Kon sing...altyd konserte bygewioon met julle almal toe Theuns nog delete het maar jjy en jou vroutjie het altyd smerige rassistiese aanmetkings gemaak nogtand is ek.nog lief vir jou Na Theuns Se dood het nog 1 konserte bygewioon toe Se jy ook iets wat bietjie seer maak onthou jy Mitchell's plain Ek was daar.nog steeds baie lief vir pampoen die song😂😂😂❤❤❤ no hard feelings Se maar net.🎉

  • @MartinvanWyk
    @MartinvanWyk Місяць тому

    Steve. As jy Rerig n verskil in ons land wil maak, raak betrokke in die politieke proses, moenie langs die kantlyn staan en chirp soos n brandsiek budgie nie.

  • @JanineRoos-ps7ri
    @JanineRoos-ps7ri Місяць тому +1

    Ag .jy is net n sterretjie vir n ouma ...wat jou waardeer want jy praat die waarheid....doen so voort ..

  • @allansmith-w3v
    @allansmith-w3v Місяць тому +1

    Steve, you do not have to be concerned by Julius, GNU or other fIlures. As my mother used to say, Actions speak louder than words. Travel around this beautiful country, what do you see? Wonders of people who believed in hard work and did not wait for hardouts. Jul,ius will continue to kick and scream, but no kne takes him seriously. People wants leaders like Trump, and you to be our leaders, not Marxists/communists.

  • @stefangreeff
    @stefangreeff Місяць тому

    Meester. Kom kuier by my in Upington as Oom hier deurkom

  • @margijohnson5728
    @margijohnson5728 Місяць тому

    Ek sê ook, "Gee hulle gas!" Steve😅🤪

  • @gerriebezuidenhout7667
    @gerriebezuidenhout7667 Місяць тому

    Hi steve gee die mense gas. Di nou die swartes wat so windgat raak. Geseende kersfees en voorspoed vir 2025.

  • @yolandainsel5342
    @yolandainsel5342 Місяць тому

    Soveel meet en beter as die ou goed met skool klere en onnies wat ja dink hul kan koekbak 😂🎉

  • @yolandainsel5342
    @yolandainsel5342 Місяць тому

    Jitte vandag doen mense aably skool so ja baie hulp, nog ook in Africa 😅

  • @WernerW7603
    @WernerW7603 Місяць тому +1

    Hoop jy hou lekker vakansie en voorspoed vir die nuwe jaar.
    Jy moet onthou van Bono wat nou nog nie van 'n krans afgery het nie.

  • @wernervanrooyen7866
    @wernervanrooyen7866 Місяць тому

    Ons sal antwoord op jou roepstem ons sal offer wat jy vra en toe kry ons dit.
    Die tong is skerper as 'n twee snydende swaard het God gesê maar ons luister nie.
    Dan praat ek nie eers van al die afgode wat ons gebou het nie. Ek's baie lief vir Israel en die pad wat hulle gestap het na die beloofde land.
    Liv 26 en Deut 28 het net soveel betrekkking op ons soos hulle toe ons na ons beloofde land toe gekom het.
    Israel het nie geluister nie en ons stap ook noual van '94 af dieselfde pad.
    Ek kan verkeerd wees in my siening maar die bewyse daarvoor sê nee.
    Voorspoedige nuwe jaar.

  • @jacquesduplessis5773
    @jacquesduplessis5773 Місяць тому +1

    🧑‍🎄☃️🎀 dink .aan.santa..los.die..werd..gooi..katemba..🍸🍹🌜🌛🌍🍾🍷🥃🍸

  • @gertsteenkamp6970
    @gertsteenkamp6970 Місяць тому +2

    Hello Steve. Ja jy praat dis waar. Ek wens jy moet president vir suid afrika. Ek haat nr van anc, eff. Ek bly sterk afrikaans. Fokof vir anc president Ramaphosa, anc politieke, Lesufi en eff Juluis. Afrikaans is myne al. ❤

  • @Lillian759
    @Lillian759 Місяць тому

    Steve here your English fan can't understand what you are saying please

  • @MartiensVanTonder-bt1km
    @MartiensVanTonder-bt1km Місяць тому +1

    Baie dnkie

  • @DJBergg
    @DJBergg Місяць тому +1

    Sodra die belasting betalers bykom en hul bydraes in 'n trust plaas tot dinge verbeter of self toepas sal die planke aanhou todat daar niks oorbly.

  • @franswamostert570
    @franswamostert570 Місяць тому +2

    Steve kan praat maar is tyd vir doen!

  • @johannesblom3253
    @johannesblom3253 Місяць тому +1

    Sjoe Steve weer 'n monopoly gese en met alles stem ek saam.Fopnuus moet ek se aan die orde van die dag.Ek mis jou Maandae nuus vir niks.

  • @Outlaw-of2lt
    @Outlaw-of2lt Місяць тому +1

    Ek sal nooit jou lekker show vergeet by presleys vergeet in 2009 toe die bulle die super cup gewen het teen die chiefs miskien Moet Jy hierdie flou bulle coach van sleepy Jake

  • @christineehlers1132
    @christineehlers1132 Місяць тому +1

    Daar is geen meer blydskap

  • @michielbester8573
    @michielbester8573 Місяць тому +1

    Het die rooi kêpsie nou n slow puncture