Ek is dalk nou eers 28 maar Neil Diamond is in my bloed. Groot geword met sy musiek en is amper seker ek is gemaak ook daar op. Dankie Steve jy kan maar💕💕
He said Neil Diamond is in the Guinness Book of records for having the most expensive divorce settlement in history... and that his life's history is similar to that.
Hy's net nou maar eenmaal die hoofseun n man wat weet wat hy wil hê de moer met kritiek dis sy moedersmelk dit het hom enig in sy klas gemaak dankie Steve
Steve is still the best. Since I've heard him in Pta 1983
Why are you not in Nashville you are amazing 🤩 please don’t ever stop singing
à 8
It's crazy how many people come back to this everyday. This song is Legendary ❤💖
I love Steve Hofmeyr music he is my idol
Excelente ,muy bueno. Desde La Rioja, República Argentina
Eenkeer ‘n Neil Diamond fan, sal altyd een bly. Dankie Steve dat jy sy musiek so hoog ag en respekteer🙌🙌🙌
Steve is die enigste wat ek dink wat enige musikant se musiek kan sing en dit goed doen wel gedaan steve jy is ons beste
So glad to see my family singing here
Thanks for your hard work....i really appreciate you..
I love your work..
You are really awesome..
Thanks bro
LEGEND SONG!!!!
LEGEND SANGER!!!
LEGEND STEVE!!!!
Ek is dalk nou eers 28 maar Neil Diamond is in my bloed. Groot geword met sy musiek en is amper seker ek is gemaak ook daar op. Dankie Steve jy kan maar💕💕
Steve is awesome and his voice is magical 💜🎶🎵🎶
He sounds just like him!!!. Amazing!!
Luister mooi.Diep song.....You have the beat thanks Steve
Awesome!!! Soos al die jare!!!!!! Love jou musiek!... dai stem, MAN da vat hy!!!!!!
Amazing voice Steve! Well done!
WORD'S CAN'T EXPLAIN YOU😊 STEVE💕YOU SURE ROCK AROUND THE CLOCK😙LOVE YOU💕 LOTS STEVE❤❤❤
Daar is nie iemand met n stem soos Steve nie. Mooiste stem en geaartheid. Dankie Steve
BRILLIANT!!!!!
Talent absolutely amazing..natural..legend
I love your voice ❤️ absolutely beautiful
Thanks Steve I will allways love you and your music as a friend
Steve jy is awesome eerlik waar, van kinds been af bly jy my favourite...
Love Steve's music,but my favorite is his one about the American green beret.
Steve jy bly maar die beste LEGEND, ek love jou en jou gesien julle is pragtig💖🙏🙏
LONG TIME FAN
Steve u the BEST
Beautiful song ... open honesty, break though the blues.
Such an amazing song, love listening to this song, one of the best song ever, can't stop listening to this song
Hello dear, how are you doing, hope you good?
Fabulous
Great singing.
verseker die beste musiek Steve .Well done my hele familie geniet jou jare al dankie beste Kunstenaar in Suid Afrika en meer
Die mees talentvolste kunstenaar! Trots Suid-Afrikaans
Ek se nog altyd Steve is die beste kunstenaar in S.A.
Everybody loves u steve
Beautiful
Neil Diamond was die SEXIESTE man op die planeet!!! Jy sing hom mooi my Steve!!! Dankie... 🎼🎸🎶🎹🎤💫🎭
BAIE DANKIE STEVE.. MY DAG IS GEMAAK...!!
Wow! ❤🎶
Lovvit all!!
Maar net een Steve. Awesome vir sy land sy mense en sy taal
Steve mag maar!!! 🤗😍
Wow!! Better than the original!!
Stev Every song beter orig tanke.
Very nice keep it up
What did he say when he started speaking in Afrikans?
He said Neil Diamond is in the Guinness Book of records for having the most expensive divorce settlement in history... and that his life's history is similar to that.
STEVE JY MAG MAAR!!!!
Mooi Steve man BRAVO
He is fab
Mooi baie mooi
JY IS EN BLY AWESOME.. ❤️
Briljante Steve...
Whe are standing 100%behind u
Magic
Have u ever been to England
Long time my favorite..I’m 61 years old..
steve jy is ons neil daimond jys n hero
Elmarie van DESPATCH.. Jy was nou AL paar Keer hier. Nou nog nie gesien nie.. NEXT TIME 😊❤️
Neil sing amper nes jy Steve😊
Steve is gladder as glad. Steve n rep se nagmerry
Steve doen dit Beter
Baie mooi love Cantry
Jy is die BESTE. EK WIL SAAM JOU DIE GAMBLER SING. JOHAN MOLLER
Lief jou Steve, jy's absoluut fantasties. 🇿🇦🇿🇦♥️💞🥰
Hi Steve f.. die Hiluxse! Jy dié Legend!!!
❤❤❤❤❤❤❤🎉❤❤❤
Pragtig.
Ek is van N klien dorp in Hennenman ek het Steve live gesien sin.
Jy maag maar sin. Jy het die stem. Hou aan blom bil.
Hoendervleis mooi!
Oom Steve - Jy is YSTER!
Freaking gorgeous mal oor hom
Steve jy bly die beste en ja jy mag maar Neil Diamond vandag het ek weer NO HERO gekyk puik
Steve jy kan pragtig ding
Hy's net nou maar eenmaal die hoofseun n man wat weet wat hy wil hê de moer met kritiek dis sy moedersmelk dit het hom enig in sy klas gemaak dankie Steve
Ok, ek belowe ek gaan jou nie meer Steve Stofsuier noem nie :)
My oom Steve kom kuier hier by my op die plaas in AUSTRALIA 🇦🇺
Yes,hy was Al in Duitsland gewees n Holland,mense iscmal oor hom
Steve jy Moet dit oorweeg Om president teword, jy is eerlik opreg, en net jouself, Hou Baie van Neil Diamond, jy sing Sy liedtjies pragtig.
wow fok 2020
🤩
Moet nooit ophou nie !
How do you feel to be so FAMAS
Lauren Beyers jy sing die beste voorspooed Bruce Beyers
What a Boytjie!
👌🏻
🤠👍👍
Jou ou yster.
Nice
Mooi bly maar mooi
My maat......
#Stevehofmeyr #TaylorSwift #AMAs #ArtistofTheDecade #AmericanIdol #Agt #UA-cam #twitter #
mooi vertaling ouman!
Lyn annm
Dainapadila
Vi ta leka naitoko
Hy is net cool, al baie shows bygewoon ! het darem al op my skoot gesit !!! hie hie , net vir 'n vinnige oomblik !! soooo mooi stem !
jy is net ons trots
Haai
#Agt #AmericanIdol #SteveHofmeyr #Psy
Balitiarayatpanpanga
👌🏻🎶🎵🇿🇦😥
David clarke
Sings queen
DAVID CLARKE SINGS QUEEN
DaVIg
Steve jy sing Neil se liedjies beter as hy🥰
#Eminem #Eminem #Onssalself
Revera noreta
Lendacanilang