Omw...Yikho kan nie bestuur nie ! Keandri: "het die kar indicators" 😂 Bly sy het op die einde bestuur en veilig daar aangekom. Kan net imagine hoe Yikho daai bergpas moet ry 😮as jy so op Highway nie eers kan merge nie.
Ongelukkig, eerste indrukke van die kaapse girlie, sy dink bietjies te veel van haarself, confidence is een ding, but haar approach skrik haar pad partner af, jy moet dit kan gemaklik laat voel vir albei partye, dié is die perfekte tipe show vir sekere personality types en die ander gaan net goeie clips maak om ander mee te treiter of spot
Ag hoe fantasties!!!! Lisa is TERUG! Ek sien uit na jou recaps.
Natuurlik moet my recap, jy is my humorsessie vir die week😂😂😂😂
Hehe ja recap asb! Ons is nou intrigued 😂😂😂
Gotta see the ending of this!! So yes plz!
Dankie Lisa, jy's baaaaie meer entertaining as die show
Die show is nie die beste nie, maar ons love 'n Lisa recap!
Ja asb, ek love jou video's❤ Jy is hilarious 😂
Dit is nou sowaar 'n awkward eerste date! Nou is ek intrigued. Hou asb aan met die recaps!
Nog episodes asb!😂
36 tydens filming en 'n lekker 37 nou!
Geniet jou videos altyd! Doen asb die hele reeks 😊
Bring die recap girl!!! Ja die show is super (insert f woord) maar ons het jou video nodig
Ja, asb kyk dit, want ek gaan nie 😅 maar geniet jou recaps
Asseblief hou aan om die program te recap!
Episode tweeeeee asb!
Omw...Yikho kan nie bestuur nie !
Keandri: "het die kar indicators" 😂
Bly sy het op die einde bestuur en veilig daar aangekom. Kan net imagine hoe Yikho daai bergpas moet ry 😮as jy so op Highway nie eers kan merge nie.
Recap asb!
Ek vote, nog n recap !!!
Bly om jou weer te sien Lisa, ons mense in die 30s lyk darm nie stokoud nie 😂
Ons Sal vir jou di wyn borg kyk asb verder✨✨✨
Jy moet dit recap asb!!
jaaaa asb kyk dit vir ons, want ek gaan nie.. sien uit vir die recaps !!!
Die recaps bly die beste moenie ophou 😁
Love dit😂
Dink hierdie kan nogals snaaks raak!
Ag doen maar nog 'n episode ~(^_^)~
Kyk asb verder! Waardeer jou 'take' op die program
Nog n recap... jy doen dit sooo goed.
Ja kyk nog asb 😂
Dankie. Ek kyk beslis net Vir jou. Recaps genoeg. Weet pressies wat gebeur
Asb recap nog😂😂
Omw die lyk na n trainwreck🙈🙈
Nog 'n recap asseblief!
Recap!
Kyk hom maar vir ons 🤨🤨😖
Thanx 🤣
Ongelukkig, eerste indrukke van die kaapse girlie, sy dink bietjies te veel van haarself, confidence is een ding, but haar approach skrik haar pad partner af, jy moet dit kan gemaklik laat voel vir albei partye, dié is die perfekte tipe show vir sekere personality types en die ander gaan net goeie clips maak om ander mee te treiter of spot
🎉🎉🎉
Gaan aan asb 😂
Moet nie ophou nie. Baie oulik!
Recap, recap, recap
Wanneer. Is daar weer n show na die show
Dit wil ek ook weet 😅
Dis great 👍🏻💯
Saterdae 21:00 😊
Ek het geen intensie om die show te kyk nie, maar ek wil daarvan weet omdat jy aangaan met res van die seisoen 😅
😂🎉
🤣🤣🤣
😂😂😂
Gaan asb aan
Ons kyk eerder vir jou as die storie self lol
Doeniiiit
Ag, Lisa, doen dit net. Ek het nie eers 'n TV nie, maar jou YT-kanaal laat die son skyn.
Waarom... Waarom n kar nommer 4 (vier)
Daar is genoeg "b-----s" wat sal belangstel om deel te neem.
Kyk nie show nie, kyk net recaps
Nog 51 comments om te gaan
100 comments
Kom mense comment asb, 100 comments is nie te veel gevra nie
Social engineering much
Ja, asb
Recap baie interessant, maar die show is SO BORING!!!
Ek sal ook heeltemal my kar rol as iemand so styf is in my kar. Arme ou….
Wie will 18 ure in a kar sit met `n vreemdeling
Ekkk! 👋🏻😂
@@gazellekruger Jou makeup sal weg sweet die eerste uur
Ek dink darem die karre het aircons😂
EEEEEEEEEEK!
Ek sou dit met liefde doen, oor ek die road trips love en geselskap kan maak uit enigiets!
noggg