❤Liefde❤.... Lisa jy is veels te ordentlik teenoor Jacques😂. Hy gee my steeds sooibrand. Net my 5c. Hy is vir my te arrogant. Ek is so so bly vir die ander couples. Hulle verdien alle geluk en voorspoed❤❤
Like not to be dramatic or anything, maar Ek wil net sê jou recaps hou my aan die lewe. Ek het nog nie uitgefigure hoe om dstv te kyk in duitsland nie so 😅
Liefde 🍷 . Jacques was definitief nie gereed nie. Van die begin af. Hy moet maar besluit want hy kan nie aanhou om iemand se 3rd wheel te wees nie of om soos 'n groep grapjas aan te gaan nie. Kan nie lekker wees nie so die man moet maar sy prioriteite agter mekaar begin kry.
Al 4 couples is pragtig ❤ Hoop net Niel en Mikal kan dinge uitwerk. Jacques, niks fout mt hom nie. Die regte meisie sal nog in sy lewe instap wanneer hy dit die minste verwag ❤
Jacques sal nog sy pas maat kry alles met tyd. Vriende bly regtig maar verstaan ook. Sterkte met al die boere en hulle meisies. Goeie show soos altyd dankie Lisa lekker gelag soos altyd.
Program baie geniet. Nie verwag dat Niel en Quintus met metgeselle sou opdaag nie. Met respek teenoor hulle, ek het die indruk gekry hulle wil nie regtig saam Mikal en Ria wees nie. Maw hulle is in 'n doodloop straat.
🤣🤣 Jou gesig op 9:16... met "vriende". Love jou Lisa!!
Flip daai 2 !!!! Hoe cute is dit!!!! ❤❤❤❤
❤Liefde❤.... Lisa jy is veels te ordentlik teenoor Jacques😂. Hy gee my steeds sooibrand. Net my 5c. Hy is vir my te arrogant. Ek is so so bly vir die ander couples. Hulle verdien alle geluk en voorspoed❤❤
Jacques 😂 almal het dit verwag...
Neeeeeeee man 😂😂😂 daar huil ek snot en trane oor die laaste couple😢😢😢😢 ek hoop hulle bly bymekaar😊😊
Like not to be dramatic or anything, maar Ek wil net sê jou recaps hou my aan die lewe. Ek het nog nie uitgefigure hoe om dstv te kyk in duitsland nie so 😅
VPN en DSTV app
Liefde 🍷 . Jacques was definitief nie gereed nie. Van die begin af. Hy moet maar besluit want hy kan nie aanhou om iemand se 3rd wheel te wees nie of om soos 'n groep grapjas aan te gaan nie. Kan nie lekker wees nie so die man moet maar sy prioriteite agter mekaar begin kry.
Liefde. Dankie vir ñ puik recap. Dit nou baie geniet. Self ook ñ traan gepik. Sien uit na die laaste episode.
Ek is baie bly vir Ria hulle hulle lyk regtig baie gelukkig
Wel, die mees conservative couple is die gelukkigste ❤
Dis beter om nie met mense se gevoel te speel net omdat jy nie alleen wil wees nie. Well done vir Jacques, mag jy kry wat vir jou bedoel is.
Ek moes lag vir Jacques en sy plakkies....🤣🤣
Ons bly hier in Richards baai KZN en hier kom loop die hippos ook in ons strate
Ek stem, daai Rok😍😍
Daandre en Mariska ook, hulle is pragtig ❤
JW en Danelle is te oulikies!!
Die jaar was n bietjie boring tho, hoop volgende jaar is beter
Ek nou in skool en kyk die video ❤😂
Al 4 couples is pragtig ❤ Hoop net Niel en Mikal kan dinge uitwerk. Jacques, niks fout mt hom nie. Die regte meisie sal nog in sy lewe instap wanneer hy dit die minste verwag ❤
JW en Danelle is kosbaar, hoop dit werk uit vir hulle.
Ek love ook vir Ria en Quintus, maar hy moet bykom, sy is 'n catch en as ek hy is sal ek haar mooi oppas.
Daai is my tuiste dorpie ST LUCIA KWAZULU NATAL 😂🎉en ja die seekoeie is elke aand in die straate
As n man respekteer wil word,moet hy liefde bewys!!!
LIEFDE, my gunsteling woord en werkwoord
Jacques moet homself maar uitgee vir seremoniemeester wees.
Liewer nie!🤭
Jacques se Bek is groot maar hy het nie n maat nie, so lyk my niè hy kan preek nie 😮
Dalk het Jacques ingeskryf net om op tv te kom. Daar was ander oulike boere wat eerder kon inkom.
Oe jou rok!❤
Jacques sal nog sy pas maat kry alles met tyd. Vriende bly regtig maar verstaan ook. Sterkte met al die boere en hulle meisies. Goeie show soos altyd dankie Lisa lekker gelag soos altyd.
Liefde ❤❤❤❤
So good
Lisa moet pink Moscato try
Liefde.❣
ek dink Niel was van die begin af verlief op Anneska, Mikal was dalk nou máár net sy 2de keuse en daarom kan hy nie besluit hoe hy voel nie
Lisa die nuwe aanbieder vir volgende seisoen is nounet op Boer soek n vrou YT channel gewys.
Liefde💓💗💞💕💖💝💘💌❣❤
Liefde😅
Liefde
Lisa, probeer bietjie De Kranz se Cape Ruby.
Hi Lisa. Kan jy asb asb nerens noord kaap doen asb. Ek is Mal oor jou videos en recaps
😂 Jacques jou spoil sport..
Program baie geniet. Nie verwag dat Niel en Quintus met metgeselle sou opdaag nie. Met respek teenoor hulle, ek het die indruk gekry hulle wil nie regtig saam Mikal en Ria wees nie. Maw hulle is in 'n doodloop straat.
Wel Quintus en Ria is nie meer saam nie...
Quintus en Emsune het meer spark gehad...
Unpopular opinion, neil is n player, of sal settle vir n vrou wat ja en amen na sy sin, een gesig voor die kameras, n ander behind the scenes
❤
Jaques is sy eie grootste vyand. Shame, die arme ou. Hy moet maar bietjie professionele hulp gaan soek.
Jawel, almal weet Jaques is n....mmm.
Anneska móés net vas gebyt het
Sy het gesien die ou is passive en het nie rigting nie
Pik ek ook nou 'n ou traantjie.
Liefde ❤
Liefde
Liefde
Liefde