Verloofring!!!!❤ Lisa baie dankie vir al die mooi episodes en veral die een. Ek het elke oomblik geniet. En ja die is n storie wat die hele land kan raak. Daandré en Marisca ons is ongelooflik trots op julle. Marisca jy maak pappa se hart klop van genot en vreugde. Daandré dankie jy is 'n ongelooflike mens. Mag julle net geluk en vreugde in mekaar vind. GB❤❤❤
Verloofring👏👏💃Wat 'n lekker episode om na te kyk. Dit was nou so lekker. Daandré & Marisca ek wens julle alle mooi en voorspoed en hope geluk en seën op julle pad vorentoe. Julle is so pragtig saam🤗🙌🏼🙌🏼🌻🥂
HOE kosbaar is hierdie nie??? Julle, ek is SO BLY vir julle, julle is SO CUTE!! Maar bo alles hoe amazing is GOD nie??? Mag julle net ge-bless word in jul journey en staan vas, Lief julle.
Ek is sommer lief vir hierdie twee pragtige mense. Daandrè, groot respek vir hoe jy alles hanteer het. Mag die Here julle seën en julle Hom altyd so eer ✝️👑
VERLOOFRING!!!! Hierdie was los hande my heel gunsteling episode, van al die shows na die show. Welgedaan Lisa, jy WEET WAT JY DOEN. Hulle is die oulikste paartjie en laat mens weer in liefde glo. Mag God julle verhouding oorvloedig seën. Sien uit daarna om julle liefdesreis dop te hou. Alles van die beste vir julle 2’tjies.
Dis so wonderlik om mense te sien wat die real in reality sit, hoop en bid julle bly n sukses storie, ek hoop die mans en boere daar buite sal die waarde sien in ons single ma's ook, baie boere is tog ook geskei en het kiddies, sal wat wil gee om so n sukses storie te sien
Ek moet bieg, ek het selde Boer soek 'n vrou gekyk, het nie daarvan gehou nie, toe trek ons George toe, ek en my man stuck in 'n klein woonstelletjie, want ons huis is besig om gebou te word, en my man LOVE om die program te kyk, toe was ek semi verplig om dit saam hom te kyk, en glo my, ek kon nie wag vd volgende episode nie, en self my man was in trane, dit was net sooooo cool!!!
Probably the best one I’ve watched so far!! Love this for them! May they continue to inspire other couples to find their perfect match!
Verloofring!!!!❤
Lisa baie dankie vir al die mooi episodes en veral die een. Ek het elke oomblik geniet.
En ja die is n storie wat die hele land kan raak.
Daandré en Marisca ons is ongelooflik trots op julle.
Marisca jy maak pappa se hart klop van genot en vreugde.
Daandré dankie jy is 'n ongelooflike mens.
Mag julle net geluk en vreugde in mekaar vind.
GB❤❤❤
Verloofring👏👏💃Wat 'n lekker episode om na te kyk. Dit was nou so lekker. Daandré & Marisca ek wens julle alle mooi en voorspoed en hope geluk en seën op julle pad vorentoe. Julle is so pragtig saam🤗🙌🏼🙌🏼🌻🥂
Hoe min sien en hoor n mens die..dat hul wag gir hul troudag..voor hul saam in trek..dit is wat God se wense is..geseend is jul toekoms!!!
Hulle sit rerig net 'n smile op mens se gesig! So bly jy het met hulle gechat😍
HOE kosbaar is hierdie nie??? Julle, ek is SO BLY vir julle, julle is SO CUTE!! Maar bo alles hoe amazing is GOD nie??? Mag julle net ge-bless word in jul journey en staan vas, Lief julle.
Ek is sommer lief vir hierdie twee pragtige mense. Daandrè, groot respek vir hoe jy alles hanteer het. Mag die Here julle seën en julle Hom altyd so eer ✝️👑
Love hierdie episode! SÓ special!!!
Lisa nou moet jy vir JW en Danelle ook nooi
Daandre en Marisca julle is 2 amazing mense en so n mooi paartjie 🥂 op toekoms
Verloofring 💍🎉🎉🎉
Dankie dankie Lisa weereens dit was so lekker om te kyk. En jy het pragtig gelyk in die rooi rok 🍷🍷🎉🎉
VERLOOFRING!!!! Hierdie was los hande my heel gunsteling episode, van al die shows na die show. Welgedaan Lisa, jy WEET WAT JY DOEN. Hulle is die oulikste paartjie en laat mens weer in liefde glo. Mag God julle verhouding oorvloedig seën. Sien uit daarna om julle liefdesreis dop te hou. Alles van die beste vir julle 2’tjies.
Love love love die onderhoud, Lisa!!!! Wens dit was langer.
2 pragtige jongmense ❤ mag julle altyd so gelukkig wees soos nou 😊 ek is seker julle ouers is baie trots op julle.
Beste episode sover. Thanks Lisa❤❤
So awesome interview!! Yipee! So opgewonde vir julle❤dankie Lisa
Lisa ek love die show, well done!
Lisa hy gee die kykers die onderhoude wat mens gesoek het van Boer Soek n Vrou. Ek en vrou mis nie n episode nie, keep it up. 🎉
BSV het afgeskeep gevoel dié seisoen, dankie tog vir Lisa.
Stem saam jou
Aww too cute!!❤❤❤
No 7 is die perfekte nommer
Aaahw. 2 Sweetypies. Voorspoed en metric tons van liefde en geluk voorentoe❤❤❤❤
Ek dog die is 'n Show dankie Lisa :)
Lisa jy behoort die eerste een te wees om die trou storie te doen. Go Girl!
Ag hulle twee is Soooo oulik saam.
Verloofring💍
Kyk hoe sweet is die twee!! ❤❤
Ek weer na julle gekyk so gelukkig
Aaah sjym. Hy bloos so mooi. 😂😂❤❤
Verloofring, liewe lawwe Lisa.❤
love!! maar die advertensies is bietjie baie
Dankie Lisa het dit geniet soos altyd. Sterkte aan Daandre en Marisca alles wat mooi en goed is vir julle twee.
Love love love jou onderhoude 🎉.. Asb invest dalk net iewers in goeie mikrofone as jy kan 🙌
Dankie Lisa.
Ek kan nie wag nie!!!🎉🎉🎉🎉
Dis so wonderlik om mense te sien wat die real in reality sit, hoop en bid julle bly n sukses storie, ek hoop die mans en boere daar buite sal die waarde sien in ons single ma's ook, baie boere is tog ook geskei en het kiddies, sal wat wil gee om so n sukses storie te sien
Ek moet bieg, ek het selde Boer soek 'n vrou gekyk, het nie daarvan gehou nie, toe trek ons George toe, ek en my man stuck in 'n klein woonstelletjie, want ons huis is besig om gebou te word, en my man LOVE om die program te kyk, toe was ek semi verplig om dit saam hom te kyk, en glo my, ek kon nie wag vd volgende episode nie, en self my man was in trane, dit was net sooooo cool!!!
Verloofring!!!!!!💫 Hulle is net so oulik saam. Sterkte en liefde van Namibia af.
@lisametdierooihare. Het jy opgehou met die show na die show? n Maand laas opegesit?
Het Lisa gesê hoor hier sal ons regte biere kan laat huil soos actresses? Lmk
Verloofring🎉
Is dit net ek of is die klank glad nie lekker nie?
Asb interview danelle en JW
Verlooofffring🎉
Jy so oulik Lisa. Al die juice. Lief die tweetjies.
Verloof. Ek mis niks ma niks van jou.
Verloofring!
So vrek oulik!!
Aww hulle is net pragtig..!
❤
Net die echo is nie lekker nie
Verloofring