Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
Ha ha uitstekend -lekker gelag
😂😂 dankie. Ek het die lag nou nodig gehad.
O die donkie o die donkie is n wonderlike ding ha ha ha ha
Hoekom moet al die grap vertelers hulle stemme soos n gesuipte kroegman laat klink ek wil net graag dit weet
Eerstens is dit die aksent van hul area. As jy nie daarvan hou hou dan verby.
@joeydeklerk3938 hulle doen dit nogsteeds !!! Op die stoep se manne en so aan .... en glo my ek hou verby ... dis maar my keuse ....leker aand
ek wonder waar in wereld ou Japie is, hy het destyds by ons tuisgegaan toe die Kanaries op ons dorp tuis gegaan het
D
Ja nee wragtig hy klink dan net soos Jan Spies. Dalk is dit sy pa......lol