Veels geluk en baie dankie Jaco! Jou feite, jou insig, jou konsentrasie en volhoubare verslaggewing is nie net bewonderenswasrdig nie,.. Dis van onskatbare waarde in hierdie tyd van 'n gerondvallery in Suid- Afrika waar bedenklike ideologieë nog voorop gehou word deur sommige "politici"...
Dankie Jaco, we appreciate your effort to keep us informed. I hope our voters learn lessons out of this. We, as the poor can help ourselves by voting IFP, DA and VF+. Parties with, according to me, have integrity.
Jaco, Daar is opnuut ontleders wat sê die buitensporig baie Demokratiese stemme in 2020 in vergelyking met ander Amerikaanse presidentsverkiesings was onsinnig en aanduidend van 2020-verkiesingsbedrog.
Natuurlik was dit verkiesingsbedrog, maar dit mag steeds nie gesê word nie. Gee kans tot ná Trump se inhuldiging en geniet intussen die kommentare in dié verband op onse eie Elon se totaal sensuurvry X.
Veels geluk en baie dankie Jaco! Jou feite, jou insig, jou konsentrasie en volhoubare verslaggewing is nie net bewonderenswasrdig nie,..
Dis van onskatbare waarde in hierdie tyd van 'n gerondvallery in Suid- Afrika waar bedenklike ideologieë nog voorop gehou word deur sommige "politici"...
Skitterende verslag!
Dankie Jaco!
Dankie baie vir jou uitsending. Ons kry die ware nuus op al die podcasts.
Thankyou Jaco for your detailed report Nobody explains it better than you Thankyou also to Maroela Media for hosting Jaco
Groot respek vir jou....jy ken jou vakgebied.
Dankie Jaco... Lekker ingelig
Dankie Jaco.. Geniet altyd jou bydrae. Baie insiggewend.
Dankie Jaco, we appreciate your effort to keep us informed. I hope our voters learn lessons out of this. We, as the poor can help ourselves by voting IFP, DA and VF+. Parties with, according to me, have integrity.
Dankie Jaco. Baie insiggewend
Baie dankie dierbaar van jou 😊
Baie Baie dankie Jaco!
Dankie
Baie sterkte vir jou Jaco. 🙏🙏
Dankie Jaco, ek hoop net die klomp Trump Haters hier in RSA neem deeglik kennis van jou kommentaar.
Jaco, Daar is opnuut ontleders wat sê die buitensporig baie Demokratiese stemme in 2020 in vergelyking met ander Amerikaanse presidentsverkiesings was onsinnig en aanduidend van 2020-verkiesingsbedrog.
Natuurlik was dit verkiesingsbedrog, maar dit mag steeds nie gesê word nie. Gee kans tot ná Trump se inhuldiging en geniet intussen die kommentare in dié verband op onse eie Elon se totaal sensuurvry X.
MAGA 2024🎊🇺🇸🇺🇸🇺🇸🎊
MASA?
Jy het nou tyd om 'n ambasadeursrol te speel
Baie geluk dis die beste opsomming wat iemand nog gelewer het. Sterkte vir julle pogings
Goeie bydrae Jaco
Mooi Jacko jy is Tops en kan maklik SApresident word👍💯😘