Geweldig interessant - veral t o v ooreenstemmende probleme wat dwarsoor die wêreld geld - grootskaalse probleme met ongeskoolde immigrante, verandering van kultuur, ontvolking v d platteland... Wat my ook opval is die ooreenkoms van die gevestigde inwoners v Texas en die Afrikaners - die hunkering na vryheid en onafhanklikheid...
Baie , baie dankie vir die insette. Die Interessante verwikkelinge is geweldig positief. Waardeer dit geweldig.
Baie interessant , dankie Jaco.
Uitstekende verslag, dankie Jaco!
Baie dankie vir jou goeie werk wat jy doen, Jaco. Ek geniet jou aanbiedings baie. Doe so voort!
Baie dankie en intresant nes SA die hele Afrika wat hier heen stroom
Gee mens 'n beter idee van wat daar aangaan, en amper 'n eerstehandse blik op die grens situasie vanaf 'n betroubare bron. Dankie!
Geen heinings, geen rommel, geen leeglêers in die klein dorpies!
Bring Afrikaner gesinne na daardie Texas
dorpies!
Rus en vrede!
❤
Lekker interessante artikel. Baie dankie. Dis skokkend dat 'n regering kan toelaat dat sy land deur onwettige mense oorstroom word.
Geweldig interessant - veral t o v ooreenstemmende probleme wat dwarsoor die wêreld geld - grootskaalse probleme met ongeskoolde immigrante, verandering van kultuur, ontvolking v d platteland...
Wat my ook opval is die ooreenkoms van die gevestigde inwoners v Texas en die Afrikaners - die hunkering na vryheid en onafhanklikheid...
Heining baie beter as die gehekkelde een wat Patricia laat opsit het by ons grens.
Baie dankie, interesant. So het elke land sy probleme.
Baie insiggewend. Ook maar baie werk wat vir die Republikeine wag. As dit goed gaan met Amerika, gaan dit beter met baie lande.
Huckabee se dogter Sarah word die ambasadeur in Israel
Jammer 'n fout, is inderdaad haar vader